Comments on: Foto’s

By: Anonymous
Del,

Verry verry nice Dellie.  Ek mal oor daai shoes!!!

En dan se jy jy is oorgewig.  n Girl met sulke enkels – nooit gesien nie!!

As ek nou nie klaar skoonseuns uitgesoek het nie…. maar wag, daar is nog baie tyd.  Hou vir Seun op ys!!

Koeks

By: sonkind
Nevermind die res vir nou, Dellie, maar daai is ‘n sexy enkel in ‘n sexy skoen hoor!

By: Dellie
Marat, lyk my ook daai wit skoene is ‘n nuwe trend. Daar was nogal heelwat outjies wat wit pakke gedra het, of plein wit, of met pinstripes, en wit skoene…

By: Dellie
Kyk, snoek op sy tyd met so ‘n soetsuur knoffelsousie, patats en bruinbrood met appelkooskonfyt, is beslis nie te versmaai nie. Ons lief dit. Maar ek stem, NIE vir ‘n matriekafskeid nie!

En sorry Roer en Eben, ek sal eers ‘n foto plaas wanneer ek klaar gewig verloor het! Ek wil julle rerig nie almal nagmerries gee op hierdie stadium nie! Netnou vat julle pad, en met wie gaan ek dan gesels?!

En as Seun dit waag, is hy sy matriek vakansie in Margate kwyt! Wees gewaarsku!

En o ja, Ebie, ek is een van daai “slim” blonds! Hehe!

By: Anonymous
Is dit hoe Seun lyk. (Hallo ou grote hoop jy het ‘n lekker aand gehad!)

Nou Dellie, is jy blond ook, en gee rekenaar klasse … gie gie!! (toemaarrrrrrrr grappie!!)

SNOEK!!!!!!! in Welkom !!!!!!!! Nee kyk, nou het ek alles gehoor en gelees. Snoek is okay op sy tyd, maar wat van die ander wat nie snoek en vis geëet het … skaap tjoppie?

O jaaa Seun ek stemsaam Roer, kry mamma se password en plaas daardie foto’s ongesencor …. gie gie wie weet, miskien wen jy ‘n trip iewers heen!!!

hi laat ek ophou nonsens skrywe … lekker aand
Eben

By: sonstudio
Die glimpse van die pienk top lyk baie mooi en ek love jou silwer sandale!
Daar’s ‘n paar stunning rokke gewees, né!
Ek sou, soos ‘Seun’, ook nie impressed gewees het met die kos nie!!!

By: Boendoe
Ag, mooi, man! Maar ek weet ook nie van snoek vir die matriekafskeid nie!! (die Kapenaars gaan natuurlik dink dis koningskos!)
En baie sexy voet in die sexy silwer skoen, hoor!

By: marat
Ek is jammer, maar ek verstaan nie die ding met wit skoene nie. Is dit die nuwe “trend”?

By: SHARKS
Dellie hulle het almal stunning gelyk.

By: Butterfae
NICE SHOES!
Ai, hoe mis ek my matriekafskeid ook! Sjoe, maar almal het uitgehaal en gewys en Seun het njammie gelyk!
Moenie worry oor jou foto wat jy nie wil plaas nie, ek is ook maar sku vir daai ding.
Lekker aand!

By: Roer
Aaag! ‘Seun’ het stunning gelyk en sy pop ook. Sies vir jou oor jy ons so in die ‘donker’ hou met JOU foto! en dan is jy nog ‘n blond ook. ‘Seun’, ek dink jy lees ook hier. Kry ma se password en plaas die res van daai fodie.