Comments on: Dwelms

By: Never Alone « Zee Se Scribbles
[...] loer gerus ook by Dellie en Sonkind    [...]

By: skoorblok
Miskien, as die stof gaan le het, en julle weer die stukke optel, kan julle gesin vir berading gaan?

Net om die pad vorentoe lig te gee.

By: Dellie se vriendin
Dankie aan almal met jul ondersteuning en raad. Dit was nie n maklike besluit nie, maar ek glo nie die ergste is verby nie. Daar wag nog die hofsake en die koerante het alreeds die storie beet. Ek waardeer dit dat niemand my kwalik neem vir dit wat ek gedoen het nie. My hande het afgekap gevoel en ek het gedink dit is die enigste uitweg. Dankie weereens.

Ek sal elke dag na julle raad kom kyk.

By: skoorblok
Skuim is jou kind nie.  Maar hy het dit iewers gekry.  En skuim is daai kind ook nie  (maar as jy nie die vriende ken nie, weet jy ook nie regtig nie, ne)

Maar skuim is die bliksems wat die goed hier aanbring, hier vervaardig, hier smokkel en smous.

En skuim is ons regering wat ook ‘n klomp users in die kabinet het, wat lag terwyl ons kinders se skanse/waardes/norme van alle kante afgetakel word, sodat hulle nikswerd grootmense uitdraai, of dood in die tog daarheen.

Hierdie blogs is van onskatbare waarde, want soveel mense se pyn en opinies en absurde teorie kan almal hier geplaas word, en sodoende kan niksvermoedende mense bedag gemaak word op dinge wat hulle nooit eens aan gedink het nie.

Dit is tyd, nou meer as ooit, om jou oe oop te maak.  Niks is meer taboe nie.  Besef dat jy die enigste anker is waaraan jou kind kan vasgryp.  En hoe lyk die anker waaraan JY vasgryp?

By: Dellie
Ek dink tog jy en Skoor het ‘n punt beet daar Eben, ons ken regtig al Seun se vriende en hulle ouers redelik goed. Ons weet saam met wie hy uithang. Maar dit vrywaar hom ook nie om in so ‘n situasie te beland waar groepsdruk hom basies dwing om iets te doen wat hy nie normaalweg sou doen nie. Ek klop myself beslis nie op die skouer omdat hy “goed” uitgedraai het nie, ek is net dankbaar daarvoor.

Sonkind, dankie vir jou post, maar as gevolg van beurtkrag kon ek vanmiddag net die helfte lees!   Ek sal more gou weer daar gaan draai, die manne het my nou eers bietjie my aandag nodig!

My vriendin het die possie en julle comments kom lees. Ek dink net dat sy nog nie gereed voel om daarop te reageer nie. Intussen sal ek haar ondersteun sover ek kan. Baie dankie vir al julle positiewe bydraes, al die raad, en al die ondersteuning. Ek is seker sy waardeer dit.

By: Eben
Dellie met die lees van al die comments maak Skoor se comment die meeste sin.  Wees eenvoudig betrokke by jou kind.

Leer sy/haar vriende ken. Raak betrokke by hulle. Het jy al mooi gedink oor jou Seun? Dis nie omdat hy so nice en verantwoordelik is wat hom so laat uit staan nie, maar dis omdat julle betrokke was met hom en sy vriende. Weer Skoor … julle ken Seun se pelle, julle was betrokke met sy opgroei, dis hoekom hy so uitgedraai het … wees trots op jouself Dellie.

Aan die betrokke moeder, staan sterk en bid. Ons glo almal dat alles ten goede sal uitdraai en hy weer die seun word, wat jy groot gemaak het. Sterkte!

Eben

By: Suz
Dellie

Jou posting laat mens diep dink en maak my sommer bang, veral as ek daaraan dink dat ek nog groen koring op die land het.  Ek het 2 seuns 1 van 10jr en die ander 1 is vandag 7 en ek bid elke dag dat hulle die regte pad sal wandel.

mt.weazl – ek sal graag een van daardie cd wil hê as dit moontelik is.

Lekker Aand aan almal

By: Zee
Dankie Sonkind, het vinnig gaan loer maar ek dink mens moet geen disruptions hê as jy dit lees nie!

Skoor, sorry as ek kras geklink het maar weet jy, ek het altyd gedink dis scum wat dwelms gebruik totdat dit met my familie gebeur het, dan besef jy soos Sonkind sê – dwelms is ‘n DIEF!

By: Kinderdief « Sonkind
[...] is vir Dellie se vriendin en vir Zee en elke ouer daar buite wie se kind die dodedans met dwelms [...]

By: Zee
Skoorblok ????? Ouers, ek sweer by my is daar nie onheil wat uitbroei nie!  Brei uit op jou stelling!

By: skoorblok
Ek dink nie dit het met ouerskap of gene of skool of gestremdhede te doen nie.

Dit is uit en uit vriende.

Ek het al dagga gerook saam met vriende.  Vriende wat nie users was nie, maar wat dit vir die fun gedoen het.

En dit was lekker.  Daardie dag.  Maar so what, ek kan nie heeldag op ‘n trippie wees nie, op daardie stadium het ek in ‘n beroep gestaan wat meer geverg het van my as sports.  En ek is net eenvoudig nie ‘n dwelmgebruiker nie.

En kan ‘n amuserende post skryf oor die twee kere wat ek dagga gerook het.  ‘n Satire.  Ook oor die daggaplant wat in my erf gegroei het, nadat ek hom in die veld gevind, en uitgeplant het.

Maar my broer was ‘n user.  Oor vriende.  En dit het my ouers derduisende rande gekos om sy skulde te betaal.  Gelukkig het hulle dit gehad.  Maar ek sou hom eerder graag wou laat opsluit…

Ek se vir ouers – ken jou kinders se vriende.  En ken sommer hulle ouers ook.  Want dis waar die onheil begin uitbroei!

Sterkte Dellie met die ondersteuningswerk.  Die een dag is die ma se gemoed op, en die ander dag af.  Hoop jy is reg om die rollercoaster te ry.  Hoop jy kry krag daarvoor.

By: Zee
Jasper, ek vra myself dieselfde vraag elke dag van my lewe, my meisiekind is nou ampertjies 21 en sy het nie dieselfe pad as haar boetjie geloop nie, dieselfde opvoeding, het haar nie voorgetrek nie…  Dis hoekom ons baie keer wonder, waar het ons gefaal as ouers!

By: Jasper
Ek sidder as ek na hierdie dinge luister. ‘n vriend van my se broer is so. Snaaks hoe een kind algehele afstand doen van so iets en die ander een hom vergryp. Hoe werk dit!? Die opvoeding is tog dieselfde….

By: mt.weazl
Dellie en al die ander wat wil weet.  Hie is die nommers van 2 lede van SAPS.  Hulle doen “presentations” by skole i.v.m. dwelms.  Hulle is baie goed en ook uitsonderlik vertroud met alles op die gebied.  Hulle is:  Kapt. Jan Combrinck op 072 237 5537 en Rudi (ek ken nie sy van of rang nie) op 072 282 9207.

Ek het hulle hele Powerpoint presentation op my skoot-komper, maar kan hom nie e-mail nie a.g.v. sy grootte (132mb).  Ek kan dit moontlik op disket brand en vir iemand aanstuur.  Julle kan dan julle eie cd’s brand.  Dit kan moontlik help dat iemand die tekens betyds herken.  Dit kan ook voornemende dwelm-gebruikers (tieners ens.) afskrik.  Terloops…statistiek toon dat meer as 50% van Laerskool leerlinge reeds met dwelms ge-eksperimenteer het!

Skakel gerus die bg. SAPS lede.  Ek is seker hulle sal meer as bereid wees om te help.

By: karoles
Dit is enige ouer se nagmerrie.  In Holland is daar baie kinders wat dagga gebruik, daar is mos winkeltjies waar hulle dit kan koop, daar word gedeal op die skoolplein.  Ek vind dit dapper dat ‘n ma so ‘n stap neem, dis seker nie maklik nie