Ja Skoor, lyk dis oorals oor. Baie snaaks!! Daar was ook al ‘n klomp sulkes uit in China in voorbereiding vir die olimpiese spele. Ek dink daar’s ‘n geleentheid vir ons om Engels te gaan aanbied in hierdie lande!!
“Life is like a wild tiger. You can either lie down and let it lay its paw on your head, or sit on its back and ride it.” – Indian proverb
Of in Dellie terme: "Gryp dit aan die horings, en ry dit bloots!"
glitter-graphics.com
Skoor said,
Maart 14, 2008 @ 8:49 vm
Ai, ek het soveel van hierdie eienaardighede gehad, maar deur die jare verloor!
Dis net net ‘only in Africa nie!!!”
Emil said,
Maart 14, 2008 @ 9:38 vm
Ja Skoor, lyk dis oorals oor. Baie snaaks!! Daar was ook al ‘n klomp sulkes uit in China in voorbereiding vir die olimpiese spele. Ek dink daar’s ‘n geleentheid vir ons om Engels te gaan aanbied in hierdie lande!!
Zee said,
Maart 14, 2008 @ 11:23 vm
Ek wonner nou hoe word die refrigerator anxious.
rosalindfranklin said,
Maart 14, 2008 @ 12:17 nm
My eie motorkie se enjinkie raak soms angstig…..maar het het nog nie met my yskas oor syne gepraat nie.
boendoe said,
Maart 14, 2008 @ 12:52 nm
Hiehie, Dellie, jy het darem ‘n liefde vir die Chinamen se dinge!
Roer said,
Maart 14, 2008 @ 1:37 nm
En IS ek nie bly dis Vrydag nie! Phew!
Sammi said,
Maart 14, 2008 @ 4:32 nm
Hehe Dellie,
Hoe voel jou moederhart?
TristonJ said,
Maart 16, 2008 @ 9:44 nm
Carolina said,
Maart 16, 2008 @ 10:01 nm
Hallo Dellie,
Gegroet hieruit ‘n nat koue Ierland! Lekker om by manlief te wees! (hy was verras!)
platterfuss said,
Maart 16, 2008 @ 10:09 nm
Hehehehe!!!!!!
boendoe said,
Maart 17, 2008 @ 8:41 vm
Ai, Dellie, is dit nou vandag jou laaste dag met jou kuiken onder jou dak?