Nee, Boendoe, ek het nie vergeet nie! Maar jammer dit verskyn nou eers hier. Almal weet seker nou al waaroor dit gaan, maar vir die wat nie weet nie:
Tydskrif is ‘n blogtydskrif wat sommige inskrywings wat deur bloggers gemaak word, bietjie langer laat leef. Daar is mos sekere inskrywings wat mens oor en oor wil lees. Bloggers nomineer drie gunstelinge sedert 1 Desember 2007, en vra iemand anders om weer dieselfde te doen. Jy word ook aangemoedig om jou eie inskrywings te nomineer.
Hier is my nominasies:
Trots Suid Afrikaans GertGariep
Wat is in ‘n naam Voetjies
Good luck bad luck Ding se dinge
As jy hier lees en nog nie getag is nie, speel asseblief saam? Stuur ook ‘n e-pos met jou nominasies na tydskrif@gmail.com












boendoe said,
Maart 25, 2008 @ 4:36 nm
Dankie, Dellie, vir die huiswerkies, al is dit so laat ingehandig!
Dellie said,
Maart 25, 2008 @ 4:57 nm
Plesier Juffrou Boendoe!
meermin said,
Maart 26, 2008 @ 8:37 vm
Lekker dag ons is toe onder die werk, sal later blog