Comments on: Kampvuur

By: knersis
Watter speelding?

Toe ek laas met ‘n speelding om ‘n kampvuur gespeel het, het ek amper my vingers afgesny!

By: GG - Uitgawe 3 « Gert Gariep
[...] 2. Dellie sit om ‘n kampvuur [...]

By: Eben
Ek kan natuurlik nie wag om te sien of jou nuwe speelding sy kant gebring het!! (gie gie bedoel kamera!!) Ek is natuurlik mal verslaaf na kamplewe …. en ek respekteer ander mense wat nie daarvan hou nie, maar di ekamplewe is net daardie iets anders …. die mense is anders, jou kerk se mense.

Vertelle bietjie hoe gaan dit daar met Seun in die verte. Geniet die man homself so deur die werkery?

Terloops waar het julle loop kamp, om Welkom is mos nie kampplekke nie … of misgis ek myself?

By: bytjie
Naansê Dellie, hoop jy het die uitkamp geniet, ons het ook altyd uitgekamp maar raak nou te oud vir dit, as ek lê kan ek nie weer op kom nie, nou kamp ons maar met karavaan uit, en as liefie saam met die manne gaan dan kamp hulle in tente uit.  Groete

By: Karl
Dellie

Julle is almal getag op my blog om julle kombinasies te kom wys.

By: TristonJ
Ek hoop julle geniet dit sommer baie! Niks so lekker as om n kamp vuur die aand verby te klets!

By: Wipneus!
Hi Dellie,

Jou vuurtjie en liedjie lyk vreeslik aanloklik maar….. ek is jammerlik ook ‘n stadsmeisie (en ha ha middelklas soos Adrie) ek soek baksteenmure en sagte matrassie onder die lyf!  En o ja!  niks goggas wat oral inkruip nie!

Geniet jou naweek!

By: Dellie
Adrie, jy is pedanties en middelklas… whahaha! Nee, ek trek jou been! Nie almal hou van kamp nie, ek weet, maar ons gaan darem ook nie heeltemal “boendoes” toe nie. Daar is kragpunte en ablusieblokke…en chalets, maar ons verkies ons tente, so dis so erens tussenin.

Maar die kampvuur kuier en slaap in die tent, is vir my heerlik. En met genoeg Peaceful Sleep, los die goggas mens ook nogal uit!

Carolina, klink vir my of jy ‘n plan daar beet het! Sal ‘n koue enetjie op jou drink!

Ek like jou avatar, Marina!

Nou ja, nog tien minute, dan moet ek eers gou die winkels invaar en klaar pak. Sien julle Maandag!

By: Marina
Geniet dit Dellie…..ons wag vir die foto’s!

By: Carolina
Dellie,

Geniet, want hier sit ek in nat ,koue Ierland. Dit reen aanmekaar! Die wind huil hier deur die skoorsteen!!

Wag jy gee my idee!! Ek het hoeka regte mieliemeel en “sweetcorn mielies” uit SA gebring. Vanaand kry manlief paptert!!

Braai ribbetjies (gekoop by TESCO) is die naaste wat ek aan braaaivleis gaan kom! En jy laat my sing:

“Nou’s ek bly, nou’s ek bly …………

ek kom terug (oor 4 weke) na my huis in sonskynland SA!”

GENIET JULLE KAMPVUUR EN SONNIGE SA!!!!

By: Adrie
Pikkie

Ek het ‘n vriendin wat alleen met 2 kleuters gaan kamp het en dit geniet.  Nee dankie.  Daarvoor is daar chalets en gastehuise.  Ek soek elektrisiteit en gemak.

By: Pikkelik
Dank vader Adie, ek haat ook kamp!  Maar vir jou Dellie, as dit jou ding is, enjoy…  Bring sommer baie-baie pics saam om te blog.

By: meermin
Julle moet hierdie naweek terdee geniet!

By: Adrie
Noem my middelklas en padanties, maar ek hou niks van kamp nie.

Dellie ek se dus net aan jou sterkte.

By: Dellie
Skoor, jy sal nie glo nie, maar ek het dieselle idee gehad! Wou dit mos gisteraand gemaak het, maar toe het ons vergader om vriendin se lasagne om die laaste reëlings te bespreek. (Dit was ook njammies!) Daar word anyway Sondag ‘n paar potjies gemaak, en ek weet die klomp lief almal bone. Sal kom verslag doen!