Comments on: Zoem-zoem

By: KruidjieRoerMyNie
Kan nie wag om julle belly dancing outfits te sien nie!

By: bytjie
Ons was die naweek na by jou in Virgina by my dogter het net onder die komberse gesit en kuier, baie lekker

By: Jasper
Wiet nou gesê ‘n vrou kan nie ‘n maandag in die oë staar nie

By: Rustig
Julle moet nie so klae nie. Hier by my skyn die son net so paar dae in die maand. Winter of Somer! Res van die tyd bewolk en reen. Ek hoop die foto’s word nie eers gesensor deur die dominee voor dit hier verskyn nie. “We are looking for the naked truth!”

By: rosalindfranklin
Luidier was weer Lui, maar ek het ook bietjie gewerk.

Girls can do whatever they want!!

By: annedelicious
ek het heel naweeek op my playstation 3 gespeel en 50 crents gaan kyk,hy is so lekker!

By: neykie
Was lekker in richardsbaai en dit was een lekker week dalk die beste vakansie van my lewe

Moenie jouself doodwerk nie hoor

By: boendoe
Hmmmm…het julle bietjie manne gaan kyk?? Dis iets wat ek nog nie die nodige moed voor kon bymekaar skraap nie!

By: Pikkelik
BRRRRRRRRRRR-koud hier in die berge…..   Sit soos ‘n verkluimde voëltjie as die heel naweek voor die koolstoof en probeer ontdooi, wil nie eers kamer toe gaan nie, dis te bleddie koud.  Mynick het die verwarmer weg gesteek – om krag te spaar – ek sê se alie, ek kry koud, hy sê sit voor die stoof!!!!   ♥♥♥

By: Wipneus!
Soos Leon sê ons vries in Pretoria! Ons het net gesit en bewe die naweek.

By: Leon
Koelerig ook in Pretoria. Meer sports gehad die vorige lang naweek as wat ek gewens het. Dit gaan my nou geld kos.

By: Emil
Het julle bulle gery?

Dis ook maar koud in die Kaap! Ek was in die bed die meeste dae van die naweek – vrot siek van die verkoue.

By: meermin
Dellie dit is koel maar nie koud nie! Lekker reèn gehad die naweek. Ja ek voel lekker uitgerus na die af week en lekker stil naweek!