If

Hierdie liedjie draai nou al in my kop vir dae…

As jy sukkel om die video te sien, maak eers die comments oop en probeer dan weer.

IF

 

If a picture paints a thousand words

Then why can’t I paint you

The words will never show

The you I’ve come to know

 

If a face could launch a thousand ships

Then where am I to go

There’s no one home but you

You’re all that’s left, me too

 

And when my love for life is running dry

You come and pour yourself on me

 

If a man could be two places at one time

I’d be with you

Tomorrow and today

Beside you all the way

 

If the world should stop revolving

Spinning slowly down to die

I’d spend the end with you

 

And when the world was through

Then one by one the stars would all go out

Then you and I would simply fly away

Is dit nie die mooiste woorde ooit nie? Verbeel jou dat die liefde van jou lewe jou diep in die oë kyk en hierdie woorde vir jou sê… wow!

12 Responses sover »

  1. 1

    BB said,

    Een van my alltime favorites!! Whittaker het vreeslik baie stunning songs opgeneem – een van daardie songwriters wat so ‘n ongelooflike respek afdwing omdat hy daarin geslaag het om evergreens te skryf – almal ken die songs, maar meeste mense weet nooit wie dit geskryf het nie – en ‘n amazing soothing stem daarby! (Terloops het hy ook in Duitsland ‘n massive fan base – hy het oor die 50 duitse hits gehad die afgelope 30 jaar – dis hoe ek hom oorspronklik leer ‘ken’ het – sy duitse songs).

  2. 2

    BB said,

    WAAAAHAHAHA!! en na daardie lang relaas – net toe ek ’submit’ click besef ek, ek het die verkeerde IF song beet!! BREAD!! OMW!! :shock: – skuus! maar nou’t jy darem ook ‘n klein bietjie info oor Whittaker gekry :mrgreen: – Bread is OOK van my alltime favorites :grin: – en so sê ek oor baie performers en veral writers… punt is: meeste van hulle songs is ook evergreens – almal ken dit. As jy dit hoor, voel jy half “i’ve come home”…
    Lekker daggie daar! x

  3. 3

    meermin said,

    Baie mooi woorde!

  4. 4

    Wipneus! said,

    Ek hou ook van hierdie liedjie Del! :)

  5. 5

    Eben said,

    Pragtig vriendin … pragtig!!!

  6. 6

    Dellie said,

    BB, ja, ek ken daai ander If ook, en dis ‘n stunning song. Dankie vir die info! :wink:

  7. 7

    Pikkelik said,

    Ag koek, ek kan vandag nou weer om die dood nie’n enkele video sien nie – We’re sorry, the video is no longer available… Maar die woorde is breathtaking. Lekke dag. :-)

  8. 9

    Anoniem said,

    Dit is een van die mooiste songs Dellie. Is dit nie eienaardig hoe ‘n liedjie of wysie soms so vir dae sonder tal so ongenooid in jou kop kan draai nie. Dalk kan die slim ouens ons vertel waarom dit so is.☺

  9. 10

    Sabrina said,

    If the world should stop revolving

    Spinning slowly down to die

    I’d spend the end with you

    And when the world was through

    Then one by one the stars would all go out

    Then you and I would simply fly away

    Die lirieke het my heeltemal oorrompel ek is totaal verslaaf!

  10. 11

    Marina said,

    PRAGTIG…….altyd!!!!!

  11. 12

    mykopop said,

    Ek het dit eintlik eers leer ken as net die woorde: Ou Telly Savallas (Kojak) wat die woorde saam met die musiek resiteer.

    BB, “I don’t believe in if” van Roger Whittaker is darem net so mooi, Mathys Roets sing dit ook mooi… If you load your rifle lad and if you do it right, you’ll be a hero overnight…


Comment RSS · TrackBack URI

Say your words