Archive for Mei 16, 2008

Mondeling

Mondeling opdrag vir Graad 1

Vertel in vyf sinne vir Juffrou en die maatjies van “Die dag toe ek amper dood was.”

WTF?? :shock:

Was daar regtig geen ander onderwerp beskikbaar nie? Hoe op aarde moet ‘n 7 jarige hierdie ene beantwoord? Of word daar maar aanvaar dat jy deesdae in Suid Afrika op die brose ouderdom van 7 jaar reeds blootgestel moes gewees het aan ‘n lewensgevaarlike situasie?

Comments (22) »