Archive for Mei 21, 2008

Age by music

Roer het my getag om ‘n video te plaas van ‘n song wat ‘n treffer was in die jaar waarin ek gebore is. Dis ‘n lekker ene die! Here goes:

Ja Baby, nie veel het verander nie, het dit? Dis nou EERS ‘n Wille Wêreld daar buite!

Ek tag vir BoendoeZee en Meermin. GO!

NS. As die video nie wil speel nie, maak die comments oop en probeer weer. Weet nie wat dit deesdae is nie, maar soms sukkel ek ook om ‘n video te sien.

Comments (24) »