Ongelukkig sal bogenoemde nie lekker werk nie, want ek is die baas. Maar julle kry die idee! Sal more weer ietsie nuuts opsit.
Lekker Maandag, ek is besig om hom bloots te ry!
Junie 23, 2008 · Geliasseer in Snaaks
Ongelukkig sal bogenoemde nie lekker werk nie, want ek is die baas. Maar julle kry die idee! Sal more weer ietsie nuuts opsit.
Lekker Maandag, ek is besig om hom bloots te ry!


Blog at WordPress.com. | Theme: Greenery by iLemoned.

Paula said,
Junie 23, 2008 @ 11:55 vm
Cute!
Geniet jou dag! ☺
Pikkelik said,
Junie 23, 2008 @ 12:25 nm
Whahahaha, nou verstaan ek ook my gewigsprobleem!
Eben said,
Junie 23, 2008 @ 12:59 nm
Ai ai ai nou wat nou!!!! Lekker rus!!
boendoe said,
Junie 23, 2008 @ 1:02 nm
Ai, Dellie, hoe KON jy my briefie steel?? Nou sal ek maar my een breinsel moet warm kry om ‘n posting uit te dink! Maar ek is bevrees, ek is nog steeds nie baie positief en happy nie. Dan is dit beter om eerder bek toe te hou en te simmer in stilte, of hoe?
Dellie said,
Junie 23, 2008 @ 1:54 nm
Uhm Ebie? RUS?
Gmpf, jy speel seker! Ek hol rond soos ‘n afkop hoender vandag. Ek tik met een hand terwyl ek gou ‘n broodjie in my keel afdruk, sodat ek kan krag hê vir die tweede sessie!
Ek kon nog nie ander blogs lees nie!
Boendoe, ja ek reken so. Shhh, more is ons beter!
meermin said,
Junie 23, 2008 @ 2:04 nm
So bly ek is nie die enigste een wat so voel vandag nie!!
Wipneus! said,
Junie 23, 2008 @ 2:14 nm
he he
dit lyk sowaar of ek die ding kon skryf.
demoerin said,
Junie 23, 2008 @ 4:13 nm
Jaaaa, ons watch vir jou!
alta said,
Junie 23, 2008 @ 4:49 nm
Ja die blog ding.
annedelicious said,
Junie 23, 2008 @ 5:21 nm
ek se^,as a lady which i am,blog op die kombuis tafel!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Arabier said,
Junie 23, 2008 @ 9:10 nm
Ja, dit is omtrent ‘n bose kringloop!
Maar baie ougat
Grootneus
sonneblomseplekkie said,
Junie 24, 2008 @ 7:50 vm
Hehehe…ons moet maar aanhou blog….goeie dieet wenk
Roer said,
Junie 24, 2008 @ 12:29 nm
Emil said,
Junie 26, 2008 @ 6:34 nm
Dis ‘n nice stad – my skoonsuster en man is ook daar