Comments on: Duidelik genoeg?
By: Die week in ‘n neutedop….. « Demoerin’s Klasak
[...] Toys, en dan natuurlik zoo toe gaan. Wat my hier bekommer is die waarskuwing om nie die diere te molesteer nie! Ek tog alle zoo-gangers is [...]
By: rosalindfranklin
Dellie, Adrie ek glad nie so serious nie, ek het ‘n weird sin vir humor (en ‘n plathand   …..)
Regtig julle.
By: Adrie
Dellie en Zee
Daardie oulike babas gaan groot word.  En dan gaan hulle julle mishandel, ek sal hulle mooi leer.
By: Zee
Adrie, jy moet darem saamstem dat Dellie vir my die oulikste baby gekry het om rond te sleep!!!
By: Dellie
Adrie, Zee het daai baba al laasweek hier op my blog beginne rondsleep, EN aan sy doek opgehang. Toe sien sy hom raak en neem hom aan. Ek het nog net nie ‘n gap gekry om die arme baba af te haal van waar hy hang nie… maar intussen hug ek solank ‘n boom!
By: Adrie
DMI
Kan jou met die hand groet, ek is gek oor die dieretuin.
Dellie
Watse babamishandeling gaan op jou blog aan?  Eers sleep Zee die baba van hier tot op haar blog.  Toe gaan kry jy die tweeling boetie en hang hom aan sy magic doek op.
By: demoerin
Dit is een van die areas waar ke nooit sal grootword nie. Ek is nou nog die seuntjie wat gereeld moet dieretuin toe gaan!
By: Dellie
Ebie, ek weet nie – dit was baie lank terug, en ek het vir Boendoe belowe ek sal nie weer plante steel nie!
Adrie, ek sal jou eerder nie weer uitdaag om die beans te spill nie – netnou moet ons dalk vir jou erens peanuts gaan voer!
By: Adrie
Hmmmm
Laat ek net gou rondloer of ek Rosa sien.  Ek hou nie van haar plathand stories nie.
Dellie,    van plante steel, veral die in staatstuine waar daar duidelik staan jy mag nie, kan jy my niks leer nie.
As ek die dag moet gaan bieg gaan die arme predikant vir ten minste 72 uur moet luister.
By: Eben
Dellie groei hulle steeds ….. ek bedoel die plante??
By: alta
By: Dellie
Adrie, I think you’re off the hook!
Ek wou jou nie regtig “on the spot” plaas nie, maar jy het dit goed hanteer. Dit was mos onskuldige studente pret? Julle het mos nie rerig die tier getraumatiseer nie, of hoe? Ek dink eerder JULLE het amper terapie benodig!
BTW, ek het al plante gesteel, as dit jou beter sal laat voel!
By: rosalindfranklin
Nee geen moeilikheid nie, als reg. Ek sou die sure gewees het wat gese het: Wat doen jy, sies, maakie mooi nie!
Wees bly Rosa was nie daar nie.
Ek het ook van plathand-inle geleer by my ma.
Ek was al by toe iemand met aap-poef gegooi is en hy het daarvoor gesoek. Dit was vreeslik snaaks.
By: Adrie
Rosa
Ek gee toe die watergooiery was te erg, maar ek het darem nie bedoel om ‘n dier seer of kwaad te maak nie.  Nie eers op daardie dag nie.  Ek gaan myself nie vryskeld nie en ek is ook nie regtig spyt nie.  Maar dit is iets wat ek nie gaan herhaal nie of toelaat dat iemand anders dit doen nie.
By: Eben
Ek was jare gelede by Pta dieretuin …. ook maar goed so
Sienend dat ek in die omgewing in Brits groot geword het, was dit ook so dat ek op Sondae bietjie na die Harties Slangpark toe gegaan het, net om iets te doen.
Kan julle onthou, jare gelede was daar van die Simps wat hulle gebruik het in advertensies, en voor die hok was juis ‘n waarskuwing om nie te naby die hokke te kom, want die outjies gooi jou met pie-pie en Bolla!!! Gelukkig het dit nie met my al gebeur nie!!