Hierdie is na aanleiding van Boendoe se possie. Wat sy daar bespreek het, is ‘n ernstige saak.
Wat ek nou hier gaan plaas, is half tong in die kies – maar ek dink tog daar steek baie waarheid in. Ek bedoel, dinge wat snaaks is, is op die waarheid gebasseer, nie waar nie? As ons nie kon identifiseer met iets nie, sou dit mos nie vir ons snaaks wees nie?
Ek verkies om na dinge te kyk van die snaakser kant van die lewe. En as dit kan help dat mans en vrouens mekaar beter verstaan, wonderlik!
Take notes, girls! En die manne kan sekerlik laat weet hoeveel hiervan waar is… anders verstaan ons mekaar nogsteeds mis! ![]()
- Express yourself. It makes us proud, even if someone thinks you’re wrong.
- You look hot in running shoes and shorts. And that top thingy with the stripes.
- If you’re truly interested in us, don’t play hard to get.
- Shopping is a chore, not an activity.
- When I screw up, go ahead and tell me – ONCE!
- My guy friends. Not only are they not negotiable, they’re your best sign that I’m not a whack job.
- Don’t be afraid to ditch the makeup. Natural is sexier.
- Leave the eyebrows alone. Plucked ain’t pretty.
- You can have sex with us anytime you want. Seriously.
- When we watch rugby, we will pay attention to you if you’re nice about it. Bark, and we shut down.
- I don’t ask for directions because I’m just happy to be driving. Anywhere.
- We crave hugs and hand-holding too. And no, it does not always have to lead to sex.
- But you can have sex with us anytime you want. Did we mention that?
- There is no better sound in the world, than you, having an orgasm.
- Though the exhaust note of a Porsche is pretty damn fine, too.
- I just may lie to make you feel good. Don’t be angry about this. you really weren’t looking for the truth anyway.
- When you get angry over some stupid little pointless thing, I question your intelligence.
- You’re really, really bad at faking it.
- If I offer my help while you’re getting ready, it means you’re late.
- Never ask me to pick out your outfit. (See above.) I will invariably get it wrong and make us even more late.
- Giving me 2 or 3 choices, however, can be fun. Assuming you will change outfits in front of me. Slowly…
- I love to show you off.
- Unless we’re meeting my parents.
- When you call us at work “just to chat”, we’re not listening; we’re checking our e-mail.
- Chicks who drink beer are hot. Better yet: chicks who drink beer and watch the game. Better still: chicks who buy us beer during the game.
- We don’t mind being told that we look good. Just don’t call it a “cute outfit.”
- We love long hair and ponytails.
- Being good in bed means a) enthusiasm; b) a sense of humor; and sometimes c) patience.
- The first time? We’re as nervous as you are.
- A random, unexpected grope is always welcome, even in public. Especially in public.
- Make us laugh, and we’ll want to hang around.
- Yes, I laugh really loud around the guys. And I always will. Deal with it.
- Sure, men stereotypically like to solve a woman’s problems. But a woman who solves her own while we watch? Instant erection.
- You can pick the movie, but have a reason.
- No, I don’t remember what he said next. Or she. Or anybody, for that matter. I’m a guy, not a tape recorder.
- Do not expect to have a conversation via sms unless you use the words “naked” and “waiting.”
- Anytime you cook for us, we’re happy.
- We love you even more because you know we need to go out with the guys once in a while.
- And we love it when you hang with us guys, too.
- We have a keen sense of imminent danger. It sounds like, “Do you think she’s pretty?”
- Never say, “I know you better than you know yourself.” Nobody does.
- But you can have sex with us anytime you want. Did we mention that?
- Sometimes we wonder why any woman would want to be with us, much less someone as amazing as you. So, thanks!
Ek dink nie ek het nodig om enige iets anders te sê nie. Maar Demoerin se Neutedop-wense pop onwillekeurig in my gedagtes op …
Geniet dit terwyl julle nog kan, mense! More is ons dalk nie meer hier nie. Ek bedoel, rerig, if you have to die, at least die happy?!
Uhm… NS… Met beskerming, natuurlik – Rosa watch julle!










boendoe said,
Maart 18, 2009 @ 10:16 nm
Ja, ons moet in ons pasoppens wees vir Rosa…
Wondernet said,
Maart 19, 2009 @ 6:32 vm
Dellie
môre
BB said,
Maart 19, 2009 @ 8:23 vm
I want to leave this earth like I came into it – with an orgasm… now, is thát too much too ask???
)
(En ekke belowe Rosietjie ek sallie wéér voorplant nie!!!
Dellie said,
Maart 19, 2009 @ 10:17 vm
Ek is seker dis nie te veel gevra nie, BB…
demoerin said,
Maart 19, 2009 @ 8:42 vm
Daar steek nogal baie waarheid in die stuk.
Koekie said,
Maart 19, 2009 @ 8:49 vm
Baie nice Dellie. Daar’s ‘n paar punte wat my tweekeer sal laat dink voor ek doen in die toekoms.
Dink jy savanna en bier val in dieselfde kategorie……whahaha!
@ BB
PleinKommin said,
Maart 19, 2009 @ 8:51 vm
Dellie, nou het ek ‘n check list, dankie
Emil said,
Maart 19, 2009 @ 8:56 vm
BB!!
Maar ja, what a way to go
Zefgat said,
Maart 19, 2009 @ 9:44 vm
Elke woord is waar! Girls, maak ‘n print-out en dra dit in julle handsakke, plak dit in die kombuis, en tattoo dit op julle handpalms – vir easy reference!
Pikkelik said,
Maart 19, 2009 @ 10:45 vm
Oi BB!!!! But I think I like your way of going!!!

Baie goeie verwysingsraamwerk Mev Delsh…
Kokkewiet said,
Maart 19, 2009 @ 10:50 vm
Baie goed Dellie. ‘n Goeie verwysingsraamwerk is ook om ‘Die Grotman’ te kyk.
rosalindfranklin said,
Maart 19, 2009 @ 11:46 vm
hhehehehehe…..nou weet ons ook hoe hulle koppe werk.
Kendra said,
Maart 19, 2009 @ 5:44 nm
Eerste keer wat ek hier by jou inloer. Het jou raakgelees op DD. Jy het ‘n stunning blog!
Dellie said,
Maart 19, 2009 @ 6:03 nm
Hi Kendra! Dankie en welkom hier by my ou plekkie. En DD het nou mos verander na http://www.kommintaar.com – waar dit nog cool is om kommin te wees. Dis ‘n heerlike speelplek. Maar dit sal jy self agterkom hoe langer jy daar kuier. Die chatroom is net so
absoluut vet pret!
Sien jou daar!
Kendra said,
Maart 19, 2009 @ 6:07 nm
Ja, ek het gesien, het vandag so paar goedtjies gaan sê daar maar ek ken nog nie almal nie, voel ek nie lekker inpas nie, maar Shhhh, dit gaan seker so as jy nuut is…
Sal meer gereeld kom inloer. Lekker aand!
Dellie said,
Maart 19, 2009 @ 6:27 nm
Kom kuier op die chat bladsy – dis die vinnigste manier om almal te leer ken. En ook die beste plek om tyd te mors as jy nie lus is vir werk nie. En jy sal vinnig inpas, jy sal sien! Want anything goes – daar praat jy net soos jy voel.
Die Week in ‘n Neutedop…. « Demoerin se Wêreld said,
Maart 20, 2009 @ 7:10 vm
[...] die Piesang Republiek vir die naweek. As mamma dalk so bietjie kil was die afgelope rukkie, druk hierdie uit en gee haar studietyd vanaand, terwyl jy aan jou blogging skills werk. JY is dalk die [...]
Agnes said,
Maart 20, 2009 @ 10:52 vm
Hau Miesies
die computor deng, hy lyk baja mooi hierso. Mavis moet kom kyk. Ons moet Mavis en Agnes se computor deng ok so mak.
Die merrems maak hierso die base hy se harte baja bly.
Mavis said,
Maart 20, 2009 @ 10:53 vm
Eish waar is philemon nou merem kan jy ons nie help om ook die green colour te kry nie
Dellie said,
Maart 20, 2009 @ 11:09 vm
Hallo Agnes en Mavis,
Loop die paadjie so – Dashboard – Appearance – Themes, en dan soek jy daar ene waarvan jy hou. Hierdie groen ene van my se naam is Greenery. Lekker blog!
Mavis said,
Maart 20, 2009 @ 11:10 vm
Ag dankie mies jy is so goed vir ons
Dellie said,
Maart 20, 2009 @ 11:15 vm
Plesier Mavis, maar moenie vir my “mies” nie, asb! My naam is Dellie.
Agnes said,
Maart 20, 2009 @ 11:14 vm
Agnes vra die merrem Dellie help baja mooi.
Agnes soek ok ‘n blokkie. Soos die miesies se oog.
Dellie said,
Maart 20, 2009 @ 11:20 vm
Agnes, gaan na hierdie site: http://www.gravatar.com Daar kan jy ‘n foto of prentjie opsit vir jou naam. Gebruik dan net altyd dieselfde e-mail as wat jy daar geregistreer het wanneer jy erens comment. En dan moet jy ook dieselfde prentjie gaan opsit by Dashboard – Settings – General settings.
Agnes said,
Maart 20, 2009 @ 11:40 vm
Agnes se vir die miesies Ngiyabonga.
rosalindfranklin said,
Maart 20, 2009 @ 3:32 nm
nee hel mavis en agnes is een van die bekende bloggers wat ons vir ‘n ride vat…mavis was daar by my ook.
LOL
Dellie said,
Maart 20, 2009 @ 4:44 nm
Hulle was vandag soos armoede, Rosa – ORAL!
Ek het ook so ‘n feeling dis iemand wat ons ken, maar dit maak ook nie saak nie. Ek dink hulle gaan sorg vir groot pret.
Go Mavis en Agnes!
Paula said,
Maart 20, 2009 @ 4:05 nm
‘n Baie mooi pos hierdie! Gee vir ons elkeen iets om aan te gaan werk
Frank Botha said,
Maart 20, 2009 @ 4:15 nm
Hallo Dellie. Cool inskrywing.
Dellie said,
Maart 20, 2009 @ 4:32 nm
Hi Frank. Nice om jou weer hier te sien.
rosalindfranklin said,
Maart 20, 2009 @ 7:48 nm
Dellie, absolute pret. Ek lag so vir die “masiepa”, ek het die woord laas as kind gehoor.
Riaan Oosthuysen said,
Maart 21, 2009 @ 9:49 vm
Dit lyk na iets wat ‘n goeie boekmerk in vroulief se gunsteling boek kan maak
Mavis said,
Maart 23, 2009 @ 9:04 vm
More miesie dellie mavis verwonder nou miesie skryf nou hier van wat soek mannetjiegoet maar miesie ons vrouens soek ok mos dat die mannetjiesgoet onse harte se klop geluide moet verstaan
nou mavis het nou so gedenk ek sal mies dielie vra om hier te skryf oor ons vrouens wat ons ons soek
dat myse sipho bitjie hier kan kom tips kry die man is soos ‘n kadawer mies