Men ARE from Mars…

Die tandem stories is toe ‘n langer projek as wat ek gereken het dit gaan wees. Maar moenie dat ek julle aanjaag nie, dis lekker om iets te hê om na uit te sien.

BB vir ons ‘n liedjie geskryf en opgeneem – toe sy gedink het Kobus antwoord nie haar storie nie! Dit blyk intussen dat “iets” hulle e-mails opgevreet het…. maar moenie panic nie, hulle storie sal eventually klaar kom en geplaas word.

Dankie vir jou moeite BB, jy het voorwaar groot talent. Wipneus was verantwoordelik vir die video en plasing op YouTube. Baie oulik, julle twee!



6 Responses sover »

  1. 1

    angrymedusa said,

    Mooi! :wink:

  2. 2

    OMW!! BB, het jy rerig die liedjie geskryf?? En opgeneem?? Wie’s die sanger/es??

    “He’s still wearing the same mask, of long ago” – die visual daar – HAHA!! Die alien met die masker.. ek het my hol geskeer…
    Weet nie of dit dalk die reaksie was wat julle gesoek het nie, maar ek het gelag.. Snaaks… die prentjies..hehe..

  3. 4

    demoerin said,

    Wel gedaan aan BB en Wippie!
    Ja-nee – maybe we just dance to the beat of a different drum?

  4. 5

    [...] ‘n drankie en gaan lees die tandem stories as jy nog nie begin het nie – En moenie vergeet om BB se song te gaan luister oor Die Marsmanne [...]

  5. 6

    Wipneus! said,

    Good morning sunshine, :lol:

    Ja hierdie Beeps sing ‘n hond uit ‘n oerwoud uit!! :lol:

    Manne is van Mars, linkerbrein denkers, moeilik vertel ek julle, stuff waarvan nagmerries gemaak word :roll: Dis hoekom dit so lekker was om die video te maak!! wahahahahaha

    grappieeeee Ek luv mansmense, mens moet net eers elkeen se kop verstaan. Hulle werk elkeen op ‘n ander of hulle eie Mars frekwensie…. Mens moet in Universe mode ingaan… dan sal jy liggies in jou brein sien en voel aangaan… en They live happily ever after!! whahahaaha :lol: ek is serious!


Comment RSS · TrackBack URI

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.

Join 289 other followers