Ploeg en plant

As julle dalk agtergekom het ek is bietjie afwesig – hier is die rede:

My ou plasie - wat 'n lekker plek!

My ou plasie - wat 'n lekker plek!

Moenie sê ek het jou nie gewaarsku nie – dis nog meer verslawend as blogging! OK, verskoon my, ek moet gaan ploeg en druiwe plant…

15 Responses sover »

  1. 1

    boendoe said,

    Haai nee! :shock: Is DIT waarmee jy jou besig hou, boerin Dellie??? Ek sou dit nou nooit gedink het nie. :lol:

  2. 2

    RB said,

    Sjoe, jou plasie is netjies en ge-’organise’.
    Lekker boer!!!

  3. 3

    Emil said,

    Alles reglynig mooi in plek.

  4. 4

    Ek bly sommer ver weg van alle speletjies die laaste ruk. As ek eers begin het ek nie einde nie! Geniet die boerdery maar vir my part ook ;-)

  5. 5

    Dellie said,

    Johan en Pleindoos se storie is op! Gaan lees!

  6. 6

    Mauritz said,

    Eish??

  7. 7

    Emil said,

    Dellie, ek ploeg met ons storie. Miskien moet jy hoofstuk 2 begin?

  8. 9

    Ek ploeg en plant for real! Dis baie cool en hou my ook nogal besig.

  9. 10

    [...] As jou hande vuilmaak en in dei grond grou nou nie jou ding is nie, kan jy dit blykbaar deesdae virtueel doen… ek is net nie seker of die satisfaksie dieselfde is [...]

  10. 11

    Rustig said,

    Ek speel ook daardie een. Is op terapie vir week of twee, want ek was verslaaf. Hello! My naam is Rustig en ek is verslaaf aan Farm Town!

  11. 12

    boendoe said,

    Jimmel, mense, wat is Farm Town?? Julle weet mos ek’s die wannabe boerin hier rond! :lol:

  12. 13

    Ek stem heelhartig saam. Ek het net die gewone plaas ene gedoen en het naderhand my plasie toegemaak… Op ‘n tyd was die verslawing so erg dat ek eers moes ploeg en plant voor ek kon kuier… Ek is nou half bly ek het nie die ene begin doen nie….. Want dan het ek summier opgehou werk :)

  13. 14

    Ek stem heelhartig saam. Ek het net die gewone plaas ene gedoen (Myfarm) en het naderhand my plasie toegemaak… Op ‘n tyd was die verslawing so erg dat ek eers moes ploeg en plant voor ek kon kuier… Ek is nou half bly ek het nie die ene begin doen nie….. Want dan het ek summier opgehou werk :)

  14. 15

    neykie said,

    Dis die lekkerste game in n lang tyd wat ek gespeel het


Comment RSS · TrackBack URI

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.

Join 289 other followers