Alles is BLOU

Of julle nou van hulle hou of nie, hierdie naweek is Suid Afrika blou …

BLOU BUL BLOU!

Bulls respect 1

Bulls respect 2

Bulls respect 3

Geniet die naweek!


15 Responses sover »

  1. 1

    Zee said,

    Jannie is ‘n groot Bulls ondersteuner en gisteraand voor hy in die bed klim bid hy:
    “Liewe Jesus, mag die Bulle sommer baie punte kry en ver wen.”
    Jannie se ma hoor hom en se vir hom dat hy vir die Crusaders ook moet bid. Jannie bid verder:
    “Liewe Jesus, mag die Crusaders ook ‘n paar punte kry, nie omdat hulle dit verdien nie, maar enkel alleen uit genade.”

    GO BULLE GO……

  2. 3

    Pikkelik said,

    ♪♫♪♫♪♫Blou, Blou, Blou, blou, blou, blou, blou, blou, blou… Blou, Blou, Blou, Blou, blou, blou, blou, blou, blou, blou… Blou! ♪♫♪♫♪♫♪♫♪

  3. 4

    boendoe said,

    Ja, dis bitter. Drie naweke in ‘n ry moet ek vir die donnerse bulletjies skree. Maar nou ja. Ek was ‘n sterk baba… :mrgreen:

  4. 7

    Dellie said,

    Boends, ek is vreeeeeslik trots op jou! Dankie vir die ondersteuning… :lol:

  5. 8

    koeksister said,

    Ek gaan more ook iets doen wat ek nog nooit gedoen het nie, vir die Bulle skree, hoop hulle skop gat. :)

  6. 9

    Heiko said,

    Dankie tog ek woon nie meer in daai geweste nie. Dis skokkend, om die minste te sê. Wat word van die wereld?

  7. 10

    Emil said,

    Wie hou nou nie van Blou nie?

  8. 11

    boendoe said,

    Demmit!! NOG ‘n Blou naweek wat voorle… :shock:

  9. 12

    What a game! Dit was een van die beste vertonings wat ek in ‘n lang tyd gesien het! Morne Steyn het gekook en Spies was fantasties!

    Al wat gekort het was bietjie biltong hierdiekant, maar dit was sooooo lekker game!

  10. 13

    BB said,

    Ag, ok, so even ek was nogal half biiiiiietjie excited dat hulle gewen het – ek’t agtergekom dat ek omgee toe my linker wysvinger se nael net voor halftyd in die slag gebly het… :???: kan jy nou meer?? Blue is the new black!!! :mrgreen:

  11. 14

    demoerin said,

    HEEEEEHAAAAA!
    Ai die ou bulletjies darem maar! Nou vir die naweek, ek weetie of my senuwees dit hierdie keer gaan maak nie.

  12. 15

    [...] net omdat ek hard gedink het, en weet ek is reg, gaan hierdie naweek nie GRYS wees nie – Maar BLOU, in elke skakering wat jy kan [...]


Comment RSS · TrackBack URI

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.

Join 47 other followers