Moenie jou bike by Ouma los nie…

bike 1

Bike 2

Bike 3

Bike 5

Bike 6

Bike 7

11 Responses sover »

  1. 1

    Carolina said,

    Lag ek nou lekker!! Dink ek moet my seun se “bike” na Ouma toe stuur!! Ekke hou niks van motorfietse!! Dis so gevaarlik!!

  2. 2

    meermin said,

    Dit is duidelik ‘n meisies fiets maar met ‘n seuntjie naam :?:

  3. 3

    Ek kraam ‘n krimpvarkie as my bike so moet lyk na hy by ouma se huis was!

  4. 4

    BB said,

    Waaaaaaaahahaha!!! Ek’t nou al alles gesien!! Ek dink my seun wip hom iets viesliks as sy ouma hom se bike met so ‘n truitjie bless… :razz:

  5. 5

    demoerin said,

    O genugtig NEEEEEEE!

  6. 6

    boendoe said,

    Siestog. Weet julle watse effort en liefde het daar ingegaan? :mrgreen:

  7. 7

    boendoe said,

    BTW, ek hoop nie daar wag nog ‘n BLOU posting op ons more nie? Ek sal dan geen keuse he as om te retaliate nie… :evil:

  8. 8

    Ek wil graag so kar he. Dit is baie nice, dink ek.

  9. 9

    [...] wenke wat handig te pas sal kom (en dalk jou oë sal laat rek in ongeloof), veral as jy sien wat ouma kan aanvang met te veel tyd op haar hande (dit seker nou nadat al SABC se sepies van die kassie [...]

  10. 10

    demoerin said,

    :lol: Dink nou net, die bike sal ten minste nie sukkel om aan die gang te kom weens winterkoue nie.

  11. 11

    Die Brein said,

    Geen wonder die oumense het so baie kinders gehad nie, hulle het gehekelde kondome gehad.

    Nou wat sal die doel van die goeters wees, …… seker maar kuns.

    Hastilla Vista.


Comment RSS · TrackBack URI

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.

Join 47 other followers