Die vorige foto het gesorg vir baie vreemde raaiskote – wat van hierdie ene? Onthou, dit kan enigiets wees – kyk mooi, dink buite die boksie…

Dankie Chopper! Jou foto’s is amazing!
Junie 8, 2009 · Geliasseer in Ek Wonder, Foto's, Fotografie, Gaste, Sommer net
Die vorige foto het gesorg vir baie vreemde raaiskote – wat van hierdie ene? Onthou, dit kan enigiets wees – kyk mooi, dink buite die boksie…

Dankie Chopper! Jou foto’s is amazing!


Blog at WordPress.com. | Theme: Greenery by iLemoned.
parkes1 said,
Junie 8, 2009 @ 11:46 vm
Sjoe moet nog bietjie dink
kadoes said,
Junie 8, 2009 @ 12:03 nm
Ek kan dit nie uitmaak nie – dink nie eens ek kan raai nie. Iets wil my herinner aan sigaret ash. Ek gaan nou op my kop staan en die prentjie bekyk.
Suz said,
Junie 8, 2009 @ 12:04 nm
Kan nie sê nie, lyk vir na iets wat brand.
savanha said,
Junie 8, 2009 @ 12:42 nm
Sjoe ek mag nie sê wat my eerste indruk was nie, maar ek dink dit lyk soos ‘n sponsie, hierdie wat jy mee skottelgoed ens. was. Of staalwol.
Chopper said,
Junie 8, 2009 @ 1:12 nm
Die gedeelte wat in die foto vertoon word se ware grootte is omtrent 3mm x 4mm.
demoerin said,
Junie 8, 2009 @ 2:10 nm
3mm x 4mm – Goeie genugtig.
Gaan net gou-gou ‘n papiertjie hier by my lessenaar aan dei brand steek en kyk of dit so lyk.
demoerin said,
Junie 8, 2009 @ 2:22 nm
Dit lyk nie so nie
betsieboop said,
Junie 8, 2009 @ 3:34 nm
het jy INGEZOOM op die papiertjie DMI ?
kadoes said,
Junie 8, 2009 @ 2:21 nm
Ek dink Savanha is naby reg of hoe Chopper – sê ten minste warm of koud.
parkes1 said,
Junie 8, 2009 @ 2:21 nm
Hierdie lyk eerder soos n brandende sigaret
betsieboop said,
Junie 8, 2009 @ 2:30 nm
ek weet vir ‘n feit dit is nie myne nie – wat dit ookal is . . .
ek met kadoes op die ash!
Dellie said,
Junie 8, 2009 @ 2:37 nm
lol @ Betsie…
Nee wag, julle breins steek nou vas by ‘n sigaret – ek sal nie hierdie wil brand, rook of mee skottelgoed was nie…
Chopper said,
Junie 8, 2009 @ 2:37 nm
Almal nie naastenby reg nie.
savanha said,
Junie 8, 2009 @ 2:38 nm
Ag nee genugtig 3mm x 4mm ????!
Heiko said,
Junie 8, 2009 @ 2:46 nm
Ek dink dis een van daai “male pads” wat Mauritz altyd koop.
Dellie said,
Junie 8, 2009 @ 2:48 nm
Whahahaha!
savanha said,
Junie 8, 2009 @ 2:46 nm
Ok my laaste raai skoot ge “purmde” pie hare.
Chopper said,
Junie 8, 2009 @ 2:50 nm
Whahahahahaha!
tweelingkind said,
Junie 8, 2009 @ 3:00 nm
Lyk soos daai gedeeltetjie van my brein wat nou gemuf is van dink.
Rustig said,
Junie 8, 2009 @ 3:17 nm
Moesie of Swartkoppie op ‘n vark se hol!
betsieboop said,
Junie 8, 2009 @ 3:21 nm
ek HET dit !!! uitveër frummel.! maksimaal gezoom!
of stukkie droë snol wat herhaaldelik gerol is en nou verwese ONDER die lessenaar vasgeplak sit.
Koekie said,
Junie 8, 2009 @ 3:43 nm
Whahaha Betsie..
Dis ‘n klein stukkie muf op brood.
Chopper said,
Junie 8, 2009 @ 3:49 nm
Nie so heeltemal reg nie, Koekie.
betsieboop said,
Junie 8, 2009 @ 3:49 nm
en my snol en frummel teorie chopper??
as dit nie koekie se KLEIN stukkie muf op brood is nie. is dit seker beskuit wat 2maande 3weke 7dae 3ure en 44sekondes terug gedoop is in koffie en toe word jy bietjie besig ….
Chopper said,
Junie 8, 2009 @ 3:56 nm
Jou snol en frummel is nie reg nie, Betsie.
betsieboop said,
Junie 8, 2009 @ 3:58 nm
is nogal jammer …. my geld was nogal op die snol . . .
Chopper said,
Junie 8, 2009 @ 3:57 nm
Ook nie die beskuit nie.
betsieboop said,
Junie 8, 2009 @ 3:59 nm
ek het al sulke beskuit gesien hoor.
ek sal dan nou maar verder kyk. hartlike dank chopper!
savanha said,
Junie 8, 2009 @ 4:04 nm
Alg?
Chopper said,
Junie 8, 2009 @ 4:07 nm
Nope. Koekie en Betsie was nie reg, maar die naaste.
Suz said,
Junie 8, 2009 @ 4:11 nm
wat van grys sand in die water?
betsieboop said,
Junie 8, 2009 @ 4:12 nm
oooooooooo naaste is mos amper soos eerste??
ok ok wag bietjie …
dit is nie brood nie … ook nie beskuit nie … dan moet dit mos uhmmm
3 dae terug se koffie wees??
Dellie said,
Junie 8, 2009 @ 4:14 nm
Whahaha! Laat jy gereeld goed muf? Solank dit nie halwe hamburgers is nie…
betsieboop said,
Junie 8, 2009 @ 4:16 nm
TE gereeld Delsch. hoeka gisteraand ‘n vreeslike eienaardige gereg ontdek in my yskas! dit het my op die naam gegroet! was nogal scary gewees!
tamatie wat BAIE lank in die yskas is lyk nogal bietjie soos die foto nou dat ek daaraan dink …..
betsieboop said,
Junie 8, 2009 @ 4:13 nm
kry mens grys melrose?
Sharpshoot said,
Junie 8, 2009 @ 4:14 nm
Dag.
Dellie said,
Junie 8, 2009 @ 4:20 nm
Welkom vreemdeling! Wat dink jy is dit?
savanha said,
Junie 8, 2009 @ 4:17 nm
Gebrande roosterbrood Chopper?
Sharpshoot said,
Junie 8, 2009 @ 4:24 nm
Ek stem vir een of ander fungus.
Chopper said,
Junie 8, 2009 @ 4:25 nm
Daar is geen agtergrond in die foto nie, net die voorwerp is in die foto, d.w.s. die wit links en bo en onder ook.
Chopper said,
Junie 8, 2009 @ 4:26 nm
Sharpshoot, jy is die regste sover.
Chopper said,
Junie 8, 2009 @ 4:27 nm
Ek het amper ‘n foto van roosterbrood gebruik, Savanha. LOL!
Sharpshoot said,
Junie 8, 2009 @ 4:28 nm
Dan is dit seker een of ander Bakterie of iets soortgelyks wat ge-culture word in ‘n petrie-bakkie…. of so iets.
betsieboop said,
Junie 8, 2009 @ 4:29 nm
vrotpootjie !!!!!
betsieboop said,
Junie 8, 2009 @ 4:30 nm
op die nael natuurlik !
Sharpshoot said,
Junie 8, 2009 @ 4:31 nm
Sup!
betsieboop said,
Junie 8, 2009 @ 4:33 nm
not guilty!
Sharpshoot said,
Junie 8, 2009 @ 4:34 nm
As you were…
Chopper said,
Junie 8, 2009 @ 4:34 nm
Hey nee, my voete is reg. Hande ook.
betsieboop said,
Junie 8, 2009 @ 4:37 nm
ek gaan my gedagtes nou bietjie laat stilstaan rondom hierdie ene.
dit is maw iets van JOU wat jy afgeneem het?? O MY HAT !!!!!!!
Dellie said,
Junie 8, 2009 @ 4:40 nm
Neee – spaar ons dit!
Chopper said,
Junie 8, 2009 @ 4:40 nm
LOL! Nee, dis nie iets van my nie. Ek het dit wel ingesluk toe ek dit klaar afgeneem het.
Sharpshoot said,
Junie 8, 2009 @ 4:41 nm
Really!?
betsieboop said,
Junie 8, 2009 @ 4:43 nm
O M F !!!
Sharpshoot said,
Junie 8, 2009 @ 4:44 nm
Dit moet dan Acid wees! Al wat ek kan dink!
Chopper said,
Junie 8, 2009 @ 4:43 nm
Really!
Chopper said,
Junie 8, 2009 @ 4:48 nm
Nope, nie acid nie.
betsieboop said,
Junie 8, 2009 @ 4:49 nm
sherbet?
Chopper said,
Junie 8, 2009 @ 4:49 nm
Die wat ek saam met daai ingesluk het was baie meer.
Sharpshoot said,
Junie 8, 2009 @ 4:50 nm
Is dit “lewendig”….? Of eerder, WAS dit lewendig?
Chopper said,
Junie 8, 2009 @ 4:50 nm
Ook nie sherbet nie.
Sharpshoot said,
Junie 8, 2009 @ 4:51 nm
Kaas met muf op?
Chopper said,
Junie 8, 2009 @ 4:51 nm
Die wat oor is, lewe nog, Sharpshoot.
betsieboop said,
Junie 8, 2009 @ 4:53 nm
ek is STOM ! dit lewe nog !!!!!!
Chopper said,
Junie 8, 2009 @ 4:53 nm
“Kaas met muf op” Ja, seker maar reg. Maar dit moet fungus in hê. Ek is mal oor bloukaas.
betsieboop said,
Junie 8, 2009 @ 4:54 nm
seker cheap bloukaas ….. of jy’t in gezoom in jou maai in !!!!!
Sharpshoot said,
Junie 8, 2009 @ 4:56 nm
BWAHAHAHA!
betsieboop said,
Junie 8, 2009 @ 4:56 nm
ai dit was nou prettig !!!
dankie delsch & chopper !!!
Chopper said,
Junie 8, 2009 @ 4:57 nm
Hey, dis duur ingevoerde bloukaas! Gezoom in my maai in, ja. LOL!
betsieboop said,
Junie 8, 2009 @ 4:58 nm
bull man !!! lyk soos woolies se driehoekie bloukaas. ek KEN kaas !
Dellie said,
Junie 8, 2009 @ 5:01 nm
Whahaha! Kaas dit en geniet dit!
Dit was ‘n lekker ene – thanx Chopper!
Chopper said,
Junie 8, 2009 @ 5:02 nm
Natuurlik ken jy kaas, Betsie. Frummels, snot, brood, vrot tamatie…
betsieboop said,
Junie 8, 2009 @ 5:03 nm
vrotpootjie, koffie ens !!
ek druk gewoonlik nie my neus in die kaas nie Chopper! sit net agteroor en geniet dit saam met goeie geselskap en wyn !
savanha said,
Junie 8, 2009 @ 5:08 nm
Ag nee shit Chopper is dit nodig om so in te zoom!
Chopper said,
Junie 8, 2009 @ 5:08 nm
Miskien sneeu dit vanaand, dan ek die ys afneem.
Chopper said,
Junie 8, 2009 @ 5:09 nm
Sav, dan jy jy die fungus beter sien.
Koekie said,
Junie 8, 2009 @ 5:10 nm
Eish – bloukaas!! Dis flippen lekker.
Ek stem, dit was baie nice.
Dellie – ek dink jy moet hierdie foto-ding elke week hou, dis flippen lekker.
Die Brein said,
Junie 8, 2009 @ 7:22 nm
Fokkit hoekom moes ek dit nou eers sien , gister sin het ek met die eerste oogopslag geweet dis `n gwai, vandag se foto het ek gehuiwer tussen gorgonzola kaas en `n sponsie.Aaaaaahhhh!!!!!!!
Dellie said,
Junie 8, 2009 @ 7:34 nm
Hey jong, jy moet wakker slaap! Dinge gebeur hier – soms glad nie, soms laat, en soms vroeg en onverwags!
Ek dink ons moet ‘n plan maak en dit so ‘n weeklikse foto storie maak soos wat Koekie voorgestel het. Ek dink dis vet pret.
So wat seg jy Chopper? Is jy in?
Chopper said,
Junie 8, 2009 @ 9:29 nm
Chopper seg hy is in.
Dellie said,
Junie 8, 2009 @ 9:56 nm
Cool!
Dan maak ons so op Vrydae.
Sodat ons almal kan laat suffer tot Maandag…
as hulle nie vinnig reg raai nie.
Chopper said,
Junie 8, 2009 @ 9:38 nm
Hei Brein, ek dink as ek weer pay moet ek en vrou daar by Die Werf gaan draai. Lyk baie lekker!
Amper maak ek kak. Sien julle het darem Beyerskloof.
Moenie dat ek regtig kak maak omdat julle nie Zamalek het nie…
Alta said,
Junie 9, 2009 @ 6:34 vm
Mis ek dit ook! Dis die plaas se skuld Dellie, sorry.
betsieboop said,
Junie 9, 2009 @ 8:08 vm
we want more we want more
toe toe dellie & chopper. hit ons met nog fungus kosse. ek het ‘n eindlose lysie wat ek instuur!
kadoes said,
Junie 9, 2009 @ 9:23 vm
Nee – nie vrydae nie Dellie want dan ek nie saam raai nie. Het nie internet oor naweke. Wat van Maandae – net om die bloumaandag bietjie LIGTERBLOU te maak.
demoerin said,
Junie 9, 2009 @ 10:44 vm
Sjoe….. ok. Kaas.
Ja-nee, ek dink ten minste een per week…. regular feature!
BB said,
Junie 9, 2009 @ 12:22 nm
Ek looooooooooooove kaas – en ekke gee nie om hoe dit lyk nie – ogies toe, bid, hap!! *yum-yum*
Ek wil net een ietsietjie vra – as die foto sooooooo close-up is, soos hierdie, kan jy nie die ‘groter’ picture plaas as die antwoord daar is nie?? ‘coz I for the life of me kannie daai sneeulagie in die prentjie plaas nie – ek het die ’skuim’ onderaan gesien en gedink daai was dalk deel van daai skaapkop binneste wat jy gebak het anderdag lank gelede *bleeeeggghhh*