By

Dit was ‘n by op die blom van ‘n Siberiese Ertjie boom …

wdf issit antwoord 22

En die punte …

wdf issit score board

Demoerin is amptelik die wenner van Internet Celeb Status vir die maand! Welgedaan, jy verdien dit beslis. Vanaand klink ons almal ‘n glasie op jou – dis nie verniet Woensdag nie! :wink:

10 Responses sover »

  1. 1

    BB said,

    Baie BAIE Geluk Demoerin!!! You rock!!
    /me hou haar bors virre signature :mrgreen:

  2. 2

    parkes1 said,

    Jou ou Doring Baie Geluk!

  3. 3

    kadoes said,

    Nou’s ek darem demoerin … grapnet.

    Geluk Demoerin – jy het blykbaar ‘n oog vir die fynere dinge van die lewe. Cheers!!

  4. 4

    savanha said,

    Geluk Demoerin!! Ek sal ook ietsie op jou klink, cheers!

  5. 5

    BB said,

    en dit was 10:00 en dit was 10:05 :???:

  6. 6

    Twattie Se Maaikie said,

    Baie geluk DMI – high 5!

  7. 7

    Twattie Se Maaikie said,

    Right, waars die nuwe pic vir die dag?
    *Staan reg om weg te spring*

  8. 8

    Elsa Parkes said,

    Nou waar is Demoerin????

  9. 9

    demoerin said,

    Ek wag vir al die borste om ontbloot te word vir die handtekeninge! :lol:
    Ek hardloop net gou vir my kamera.

  10. 10

    Alta said,

    Welgedaan Demoerin. Yippeeeee!Ek is darem ook al op die map.


Comment RSS · TrackBack URI

Say your words