Ouens, ek gaan bietjie afskaal met die foto’s. Ek weet dit is baie pret, en ek gaan dit nie helemal stop nie. Maar my Ouma het altyd iets gesê in die lyn van: “Te veel van ‘n goeie ding is ook nie goed nie” en “Van lekker lag kom lekker huil”. En dit begin rerig inmeng met my werk en ander dinge ook. Liefie grom en mor as ek saans die punte wil doen, en ek kan dit rerig ook nie bekostig om swakker diens aan my studente te lewer nie. My diens was nog altyd my trots, en so sal dit bly. En dan is ek nog ‘n ernstig boer ook, moet dit nie vergeet nie! ![]()
Van nou af gaan ek net Maandae, Woensdae en Vrydae foto’s plaas. Vrydae kan ons dalk nog twee deurwerk, dan is dit gewoonlik stillerig by my. Maar dan moet julle ook nog bietjie foto’s instuur, asseblief. Dankie vir die wat gereeld stuur. Hulle sal nog almal ‘n beurt kry.
Julle is ook welkom om vir my ander goed te stuur, grappies of wat ookal jy gepost wil hê. Ek plaas dit met plesier.
Raait, hier is vandag s’n, van Koekie af:













E101 said,
Julie 1, 2009 @ 10:13 vm
een of ander mengsel met roseintjies in
E101 said,
Julie 1, 2009 @ 10:13 vm
appeltert
Ann123 said,
Julie 1, 2009 @ 10:17 vm
PAWPAW PITTE
Ann123 said,
Julie 1, 2009 @ 10:17 vm
PAW PAW VRUG
BB said,
Julie 1, 2009 @ 10:18 vm
Dit lyk grusome!!! Assit edible is…
BB said,
Julie 1, 2009 @ 10:18 vm
Druiwe??
E101 said,
Julie 1, 2009 @ 10:19 vm
lyk vir my ook soos ‘n paw paw……….
BB said,
Julie 1, 2009 @ 10:19 vm
Issit gelatine daaroor??
savanha said,
Julie 1, 2009 @ 10:23 vm
Druiwe
Olywe
Elsa Parkes said,
Julie 1, 2009 @ 10:26 vm
Dadels
Elsa Parkes said,
Julie 1, 2009 @ 10:26 vm
druiwe
Elsa Parkes said,
Julie 1, 2009 @ 10:26 vm
olywe
Elsa Parkes said,
Julie 1, 2009 @ 10:27 vm
appeltert
E101 said,
Julie 1, 2009 @ 10:28 vm
ingelegde vrugte konkoksie
E101 said,
Julie 1, 2009 @ 10:30 vm
druiwe dadels of olywe
E101 said,
Julie 1, 2009 @ 10:30 vm
ingelegde frugte
E101 said,
Julie 1, 2009 @ 10:31 vm
vrugte
Nella said,
Julie 1, 2009 @ 10:31 vm
Visoë?
savanha said,
Julie 1, 2009 @ 10:37 vm
Swart kersies
savanha said,
Julie 1, 2009 @ 10:40 vm
Dellie, ek stem saam en dink dit is ‘n goeie idee vir die foto’s 3 x ‘n week!
savanha said,
Julie 1, 2009 @ 10:42 vm
Bokdrolle
Elsa Parkes said,
Julie 1, 2009 @ 10:43 vm
rosyne
Sharpshoot said,
Julie 1, 2009 @ 10:44 vm
Ek fokken weet nie!
kadoes said,
Julie 1, 2009 @ 10:46 vm
Pawpaw met pitte.
Of anders is dit ‘n rot wat in jellie gekak het.
Twattie Se Maaikie said,
Julie 1, 2009 @ 10:49 vm
LMGA!
Twattie Se Maaikie said,
Julie 1, 2009 @ 10:49 vm
Papaja pitte
Twattie Se Maaikie said,
Julie 1, 2009 @ 10:58 vm
Oos-poolse uitvaloog moddervissie
kadoes said,
Julie 1, 2009 @ 10:58 vm
Padda eiers en jam op toast.
Pikkie said,
Julie 1, 2009 @ 11:09 vm
OMW!!!! Ek kan nie sê wat ek dink nie….
Plein said,
Julie 1, 2009 @ 11:13 vm
Dis hoe die mediesefonds makelaar van ons gaan lyk as ek haar beet kry
Plein said,
Julie 1, 2009 @ 11:14 vm
Wel regte raaie:
Geglansde vrug
Appel tert
Sous kluitjies
Paw Paw
Sago poeding
Spanspek
Kaskar se voorwiel
parkes1 said,
Julie 1, 2009 @ 11:18 vm
koejavels
parkes1 said,
Julie 1, 2009 @ 11:19 vm
Plein as jy klaar is met die dame onthou om haar uit te spoeg
parkes1 said,
Julie 1, 2009 @ 11:20 vm
Dan lyk sy soos hierbo
parkes1 said,
Julie 1, 2009 @ 11:20 vm
Wat van n clue????
Dellie said,
Julie 1, 2009 @ 11:23 vm
Is julle seker dis nie dalk bosluise nie?
demoerin said,
Julie 1, 2009 @ 11:24 vm
Dit lyk soos poeding.
Blueberry, Blackberry, Ou cherry
demoerin said,
Julie 1, 2009 @ 11:26 vm
Ek dink hier is die eerste een wat weklik vir kots kan deurgaan.
parkes1 said,
Julie 1, 2009 @ 11:37 vm
Goeie middag het jy verslaap
demoerin said,
Julie 1, 2009 @ 12:03 nm
Ek het gewag dat julle almal eers borste ontbloot vir dia handtekening.
BB said,
Julie 1, 2009 @ 11:39 vm
Ek gaan die voorloper wees vir Julie se Celeb!!!!
Ekke weet tog!!!!
Waaaaaaaaaaahahaha!!!
Wonner of ek moet sê??
Dalk moet ek… laas toe ek so uitgestel het, het ieman dnet voor my ingeslip met die antwoord – en toe moes ek my bonuspunt opoffer
BB said,
Julie 1, 2009 @ 11:47 vm
Dis
BB said,
Julie 1, 2009 @ 11:47 vm
‘n
BB said,
Julie 1, 2009 @ 11:47 vm
P
BB said,
Julie 1, 2009 @ 11:48 vm
R
BB said,
Julie 1, 2009 @ 11:48 vm
A
BB said,
Julie 1, 2009 @ 11:48 vm
W
BB said,
Julie 1, 2009 @ 11:48 vm
N
BB said,
Julie 1, 2009 @ 11:49 vm
!!!
Twattie Se Maaikie said,
Julie 1, 2009 @ 11:57 vm
Seker ‘n skeel prawn…..
Dellie said,
Julie 1, 2009 @ 12:08 nm
Whahahaa Beeps
Chopper said,
Julie 1, 2009 @ 11:51 vm
Een van daai goed wat amper soos ‘n motorfiets lyk, maar dit het nie wiele nie en mens ry op die water daarmee.
Dellie said,
Julie 1, 2009 @ 12:17 nm
parkes1 said,
Julie 1, 2009 @ 11:56 vm
slakke
parkes1 said,
Julie 1, 2009 @ 12:01 nm
Raai weer later ek gaan nou eers gou my AARTO fine gaan baklei
demoerin said,
Julie 1, 2009 @ 12:10 nm
Vrugtemonster
Chopper said,
Julie 1, 2009 @ 12:13 nm
Toebroodjie
savanha said,
Julie 1, 2009 @ 12:19 nm
koek
tert
Twattie Se Maaikie said,
Julie 1, 2009 @ 12:33 nm
Het ons nou al ‘n clue gekry?
kadoes said,
Julie 1, 2009 @ 12:34 nm
BB jy kan dalk reg wees met daai prawn – daai oge wil vir my begin bekend lyk. Ek probeer altyd om nie vir hulle te kyk as hulle eet nie.
Dellie said,
Julie 1, 2009 @ 12:37 nm
Mens eet dit nie eintlik nie – dissie giftig nie, maar ek dink nie dis baie lekker nie.
kadoes said,
Julie 1, 2009 @ 12:45 nm
Dan stick ek by my eerste keuse – my papegaai like dit baie.
Twattie Se Maaikie said,
Julie 1, 2009 @ 12:39 nm
Siamese tweeling
Chopper said,
Julie 1, 2009 @ 12:42 nm
koppie en piering
savanha said,
Julie 1, 2009 @ 12:52 nm
Een of ander vrugte of groente pitte
BB said,
Julie 1, 2009 @ 12:53 nm
Kan mens dit eet Cupcake??
BB said,
Julie 1, 2009 @ 12:55 nm
Is dit ‘n lewendige ding??
savanha said,
Julie 1, 2009 @ 12:56 nm
Skorsie of pampoen pitte
demoerin said,
Julie 1, 2009 @ 1:28 nm
Pampoenpitte, Paw-Paw Pitte, Een of ander boom of blomsaad.
BB said,
Julie 1, 2009 @ 1:32 nm
Dis nie dalk viseiers nie?? Kaviar??
parkes1 said,
Julie 1, 2009 @ 1:41 nm
gif dadels
parkes1 said,
Julie 1, 2009 @ 1:42 nm
swart bessies
parkes1 said,
Julie 1, 2009 @ 1:43 nm
gif appel
Twattie Se Maaikie said,
Julie 1, 2009 @ 1:43 nm
Iets wat te vroeg uitgebroei het
demoerin said,
Julie 1, 2009 @ 1:43 nm
Miskien is dit ‘n fake vrug. Plastiek bessies of druiwe of iets.
demoerin said,
Julie 1, 2009 @ 1:44 nm
Maar hoekom blink dit so. So asof dit opgekots of uitgekak is?
savanha said,
Julie 1, 2009 @ 1:49 nm
Dit is wat ek ook wil weet, of dis op gespoeg?
savanha said,
Julie 1, 2009 @ 1:50 nm
voëltjiekak
E101 said,
Julie 1, 2009 @ 1:54 nm
PAWPAW PITTE
Twattie Se Maaikie said,
Julie 1, 2009 @ 1:55 nm
Lyk soos iets wat uitgesnot is….yuk
savanha said,
Julie 1, 2009 @ 1:57 nm
Peer pitte
parkes1 said,
Julie 1, 2009 @ 2:25 nm
bosluis
parkes1 said,
Julie 1, 2009 @ 2:26 nm
paw paw pitte
parkes1 said,
Julie 1, 2009 @ 2:27 nm
litchie pit
Plein said,
Julie 1, 2009 @ 2:36 nm
Een of ander pit
demoerin said,
Julie 1, 2009 @ 2:42 nm
Wat van ‘n pitsweer?
savanha said,
Julie 1, 2009 @ 2:45 nm
Het ons nou net een leidraad vir die dag??
Twattie Se Maaikie said,
Julie 1, 2009 @ 2:45 nm
ahhhhhh siiiiieeeesss
Twattie Se Maaikie said,
Julie 1, 2009 @ 2:46 nm
Dit lyk so Sav
Twattie Se Maaikie said,
Julie 1, 2009 @ 2:48 nm
What do you get when you cross PMS and GPS?
A crazy bitch that will find you!!
Dellie said,
Julie 1, 2009 @ 3:04 nm
OliveOyl said,
Julie 2, 2009 @ 8:46 vm
LOL!!!
Twattie Se Maaikie said,
Julie 1, 2009 @ 3:00 nm
Gorilla balls
Dellie said,
Julie 1, 2009 @ 3:04 nm
Dis deel van iets anders – en op sy eie word dit weer iets anders …
parkes1 said,
Julie 1, 2009 @ 3:10 nm
eiers
parkes1 said,
Julie 1, 2009 @ 3:10 nm
spinnekop eiers
Twattie Se Maaikie said,
Julie 1, 2009 @ 3:10 nm
en daar val die tor af……
parkes1 said,
Julie 1, 2009 @ 3:12 nm
pitte
parkes1 said,
Julie 1, 2009 @ 3:13 nm
sywurm eiers
savanha said,
Julie 1, 2009 @ 3:14 nm
saad / pitte van wat ookal?
Twattie Se Maaikie said,
Julie 1, 2009 @ 3:15 nm
Konserwatiewe boeremeise toer deur Skotland. Sy bevind haar een aand in ‘n village pub waar sy met mening vasgedruk word deur ‘n groot, growwe, rowwe skot.Sy skree:”Moenie, moenie!” Hy sê:”Och, I’ll give your money laterrr!”
savanha said,
Julie 1, 2009 @ 3:29 nm
parkes1 said,
Julie 1, 2009 @ 3:18 nm
Twattie goeie een
parkes1 said,
Julie 1, 2009 @ 3:19 nm
vis eiers sluimerig
parkes1 said,
Julie 1, 2009 @ 3:20 nm
wurm eiers
E101 said,
Julie 1, 2009 @ 3:22 nm
tipe saad can ‘n boom of blom
parkes1 said,
Julie 1, 2009 @ 3:29 nm
Op n dag loop Jannie in die straat af en sien sy vriend, Piet ry n nuwe bakkie.
Piet hou met n groot glimlag langs hom stil
Waar kry jy die bakkie vra Jannie
Marietjie het dit vir my gegee antwoord Piet
Vir jou gegee? Ek het geweet sy hou van jou maar n splinter nuwe bakkie?
Wel, Jannie laat ek jou vertel wat gebeur het. Ons het op die plaaspad uitgery tot in die middel van nerens. Toe trek Marietjie van die pad af, ry met die 4×4 die tussen die bome in, hou stil trek al haar klere uit se: Piet, vat vir jou wat jy wil he!
Toe vat ek die bakkie
Piet, donner jy’s n slim ou. Marietjie se klere sou nooit vir jou gepas het nie
Twattie Se Maaikie said,
Julie 1, 2009 @ 4:10 nm
LOL!!!
parkes1 said,
Julie 1, 2009 @ 3:32 nm
Nou ja dis nou tyd om huistoe te gaan, lekker bly almal
savanha said,
Julie 1, 2009 @ 3:38 nm
Lekker aand!
Twattie Se Maaikie said,
Julie 1, 2009 @ 4:07 nm
Gonnas…die dag raak nou lank…..
demoerin said,
Julie 1, 2009 @ 4:27 nm
Viseiers, paddaeiers, Wurmeiers, Dooie Eiers… fokkit – Dinosaur eiers
Chopper said,
Julie 1, 2009 @ 4:40 nm
‘n Toaster
kadoes said,
Julie 2, 2009 @ 8:42 vm
?????
savanha said,
Julie 2, 2009 @ 9:08 vm
Chopper is jy lekker 10/4??
Alta said,
Julie 1, 2009 @ 6:22 nm
Grenadella pitte of gwavadilla pitte, the insides.
Alta said,
Julie 1, 2009 @ 6:25 nm
Fok, ek weet dis een of ander ding se binneste die.
pluim said,
Julie 1, 2009 @ 9:31 nm
papajapitte op papaja
demoerin said,
Julie 2, 2009 @ 7:34 vm
Mmmm. grenedella pitte klink ook nogal na ‘n oulike idee. Dit is dalk bo-op een of ander poeding! Kaaskoek!
BB said,
Julie 2, 2009 @ 9:20 vm
Moteiers?? Skoenlappereiers??
BB said,
Julie 2, 2009 @ 9:26 vm
As “Dis deel van iets anders – en op sy eie word dit weer iets anders ” – kannit seker nie ‘n pit of ‘n eier wees nie, behalwe assit ‘n insekeier is, waarvan die eier ‘n larwe uitbroei en nie dadelik ‘n ding wat vlieg nie?? Of dink ek nou te diep hieroor?? Of is “iets anders” nie iets heeltemal anders nie?? ‘n Papayapit kan tog nie ‘n ‘iets anders’ as ‘n papaya voortbring nie???
Oooooeeeeeee hel ek’s deurmekaar nou!!!
Adrie said,
Julie 2, 2009 @ 9:31 vm
Appeltert vulsel met rosyne
parkes1 said,
Julie 2, 2009 @ 10:07 vm
Adrie dan word dit ?????
rosalindfranklin said,
Julie 2, 2009 @ 5:33 nm
Hey dellie, speel julle sowaar nog steeds raai-wat-sien-ek?
Ek dag toe ek weg was en nou weer terug is het julle/jy al moeg geword.
Is jy al ‘n “vooruitstrewende boer” ?
Dellie said,
Julie 3, 2009 @ 8:11 vm
Welkom terug Rosa! Jip, ons giggel nogsteeds. En jy moet daai plaas van my sien! Vooruitstrewend issie die woord nie!