Julle was weer slimmer as mense vandag – ek sal ‘n haas uit ‘n hoed uit moet trek vir Maandag. Die antwoorde is bietjie vroeg, maar dit lyk of almal al naweek hou anyway. En my plasie en ‘n koue Savanna roep my – daar moet geploeg en geplant word. ![]()
Eerste ene:


Tweede ene:


En die derde ene is beslis op my spyskaart vir more – of iets in daai lyn. Met kersies op … of ten minste alkohol in …


Lekker naweek, maters! Gaan groot, of gaan huistoe. Sien julle weer Maandag.












savanha said,
Julie 3, 2009 @ 3:47 nm
Lekker naweek. Dankie Dellie!
demoerin said,
Julie 3, 2009 @ 3:59 nm
Ek gaan myself te buite gaan vanaand…. so ek gaan nie onthou nie.
Maar hêppy hêppy vir more. Mag jy opgespoil word! Lekker partiekie naweek hou.
Dellie said,
Julie 3, 2009 @ 4:32 nm
Thanx! Ek hoop iemand neem foto’s, want ek gaan nie veel kan onthou nie … as ek hoor wat beplan word!
Twattie Se Maaikie said,
Julie 3, 2009 @ 4:05 nm
JEEEEEEHAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAA!
Dis amper tjailatyd!
Geniet julle naweek julle outjies en vroutjies!
onthou: Behave – even if it’s badly!!
Adrie said,
Julie 3, 2009 @ 5:03 nm
Ag nee!!!!
Ek wou dit bloots gery het.
Alta said,
Julie 3, 2009 @ 8:26 nm
Lekker naweek.
savanha said,
Julie 4, 2009 @ 11:53 vm
Dellie, ek hoop ek het tussen die lyne reg gelees dat dit jou verjaarsdag is vandag? As dit so is hoop ek jy het ‘n wonderlike dag, Happy Birthday!