Dis Vrydag mense! Sit ‘n grin op daai bakkies van jou – tyd vir relax en speel en pret …
Vandag se eerste ene – komaan, laat daai breinsel(le) vir oulaas die week bietjie werk – of laat die stemme in jou kop los …
wdf is die?

Raai daai vingers warm – die volgende ene kom 12 uur, en die antwoorde 4 uur.
Uhm, Emil – as jy vroeg kom saamspeel, is dit makliker … ![]()











kadoes said,
Julie 3, 2009 @ 8:15 vm
Pampoenpitte in die binnekant van ‘n pampoen. As ek verkeerde is – dan weet ek nie.
E101 said,
Julie 3, 2009 @ 8:19 vm
PAMPOEN
Ann123 said,
Julie 3, 2009 @ 8:20 vm
dis n soort pampoen
butternut
boer pampoen
jamsquash
of dis spanspek
savanha said,
Julie 3, 2009 @ 8:26 vm
Pampoen
savanha said,
Julie 3, 2009 @ 8:40 vm
Die binnekant van die pampoen vesel en pitte wat mens uithaal.
savanha said,
Julie 3, 2009 @ 8:27 vm
Butternut
savanha said,
Julie 3, 2009 @ 8:30 vm
Maar dit kan verseker kots ook wees?
BB said,
Julie 3, 2009 @ 8:45 vm
Dis wragtig die naaste daaraan wat ek nou ook al in allie foto’s gesien het SAV!!!
kadoes said,
Julie 3, 2009 @ 8:47 vm
Dit kan verseker dalk kots ook wees!
savanha said,
Julie 3, 2009 @ 8:52 vm
Ja en die dag as ons nou almal pampoen raai is dit wragtig net kots!
kadoes said,
Julie 3, 2009 @ 9:04 vm
Dan moet ons bevestig dat dit kots is, anders kry ons nie ‘n punt nie.
Dis kots.
savanha said,
Julie 3, 2009 @ 9:06 vm
Ok, dis Kots!
BB said,
Julie 3, 2009 @ 8:44 vm
Dan gaan ek ook nou maar sê pampoen – want tussen my prawn-eyes van laas en my hardegatgeit om nie oppie bandwagon met my raaiskote te klim, loose ek seriously ‘n klomp punte!!
kadoes said,
Julie 3, 2009 @ 8:50 vm
Jou idee van prawn eyes het my amper geconvert hoor!
kadoes said,
Julie 3, 2009 @ 8:49 vm
Moet sê my eerste indrukke van die phodie was :
‘n mikroskopiese klein mannetjie in ‘n mikroskopiese klein duikboot in ‘n vagiga agter ‘n spermsel aan.
Boek solank my plek in weskoppies – ek is oppad.
savanha said,
Julie 3, 2009 @ 8:51 vm
Daai een voorwerpie lyk ook nogal soos ‘n spermsel, maar dan is dit ‘n freekin siek baarmoeder wat hy in rondswem!
E101 said,
Julie 3, 2009 @ 10:59 vm
Dit was ook my eerste indruke
savanha said,
Julie 3, 2009 @ 9:06 vm
Ek hoor hulle sê, Micheal Jackson moet gesmelt word en karretjies van gemaak word dan kan seuntjies hom rondstoot.
Nella said,
Julie 3, 2009 @ 9:23 vm
Dis nartjiepitte. Dis te klein om pampoenpitte te wees. Of is dit?
savanha said,
Julie 3, 2009 @ 9:29 vm
Nella jy kan dalk ‘n punt daar hê, Nartjie of Lemoen pitte?
Twattie Se Maaikie said,
Julie 3, 2009 @ 9:48 vm
Dis so ingezoom, dit lyk soos iets uit ‘n CSI episode!
Twattie Se Maaikie said,
Julie 3, 2009 @ 9:49 vm
Naby pic van Fergie se original haarkleur!
Twattie Se Maaikie said,
Julie 3, 2009 @ 9:51 vm
As die bulls ondersteuners reken hulle bloed is blou, sal hierdie dan wees hoe die binnegoed van ‘n cheetah fan lyk?!
demoerin said,
Julie 3, 2009 @ 9:55 vm
Ek dink ook die sitrusvrug pit met vesel ding, naartjie, lemoen, pomelo of iets.
demoerin said,
Julie 3, 2009 @ 9:56 vm
Of ‘n pampoen se binnegoed met pitte en vesels, maar ek koop die pampoen klaar in stukkies – so ek sal nie eintlik weet nie
demoerin said,
Julie 3, 2009 @ 10:40 vm
Moet ons sê watter soort – Ek weet nie. Butternut, Skorsie, Boerpampoen, Herber Squash (so iets), Malema
Twattie Se Maaikie said,
Julie 3, 2009 @ 10:04 vm
Kaaskrul
demoerin said,
Julie 3, 2009 @ 10:38 vm
‘n Geliquidizede ene.
Twattie Se Maaikie said,
Julie 3, 2009 @ 10:05 vm
Garfield
savanha said,
Julie 3, 2009 @ 10:12 vm
Twattie Se Maaikie said,
Julie 3, 2009 @ 10:07 vm
Oros mannetjie
demoerin said,
Julie 3, 2009 @ 10:42 vm
Plein met die kaskar was seker weer vir hierdie roadkill verantwoordelik.
Twattie Se Maaikie said,
Julie 3, 2009 @ 11:04 vm
Waar is plein vandag?
Kokkewiet said,
Julie 3, 2009 @ 10:08 vm
Pampoen
kadoes said,
Julie 3, 2009 @ 10:18 vm
Dis beslis pampoenpitte – om presies te wees butternut. Ek weet want hierdie rooi voël van my se stapelvoedsel is rou pampoenpitte..
savanha said,
Julie 3, 2009 @ 10:26 vm
Jy het ‘n mooi rooi voël Kadoes!
kadoes said,
Julie 3, 2009 @ 10:45 vm
Thanx Savanha – sy’s my baby.
demoerin said,
Julie 3, 2009 @ 10:39 vm
Nuwe flavour Lucozase met pitte in.
demoerin said,
Julie 3, 2009 @ 10:41 vm
Tangy Cheese Flavour
Twattie Se Maaikie said,
Julie 3, 2009 @ 11:01 vm
Of pumpkin ‘ pips flavour
demoerin said,
Julie 3, 2009 @ 10:43 vm
Gesmelte hanswors.
Dellie said,
Julie 3, 2009 @ 11:00 vm
Whahaha! Lees ek “kaaswors” …
demoerin said,
Julie 3, 2009 @ 11:05 vm
Dit ook.
kadoes said,
Julie 3, 2009 @ 10:46 vm
Ek weet wat is dit !!!!! Die binnekant van my naaldwerkblik. Genuine.
Twattie Se Maaikie said,
Julie 3, 2009 @ 10:57 vm
Is jou blik vol tappeserie gare?
kadoes said,
Julie 3, 2009 @ 11:21 vm
Ja – en ander gare’s. Al wat ek met die blik doen is maak hom oop en toe want jy kry anyways niks tussen al die gare nie.
savanha said,
Julie 3, 2009 @ 11:02 vm
Kry ons niks clues vandag?
Dellie said,
Julie 3, 2009 @ 11:03 vm
Julle is te slim op hierdie koue Vrydag – ek post ‘n moeiliker ene …
Plein said,
Julie 3, 2009 @ 1:59 nm
Pampoen