Nommer 2

Hierdie ene MOET bietjie moeiliker wees om te raai …

wdf issit 33

85 Responses sover »

  1. 1

    demoerin said,

    Dit lyk soos ‘n rotstekening.

  2. 4

    Twattie Se Maaikie said,

    WTF????

  3. 5

    Twattie Se Maaikie said,

    Plein se oer-kaskar

  4. 7

    demoerin said,

    Een of ander diervel of ding.

  5. 9

    demoerin said,

    Dit laat my dink aan die Flintstones. Fof weet hoekom.

  6. 12

    Twattie Se Maaikie said,

    Baie lelike blompot met ‘n vetkraak

  7. 13

    savanha said,

    Kalbas

  8. 16

    Twattie Se Maaikie said,

    Julius nadat hy op sy kop laat val is

  9. 18

    savanha said,

    Saad Peul

  10. 19

    demoerin said,

    Neutdop.
    Stuk houwerk.
    Stuk pottery of klip, gebreek en toe kak aanmekaargesit.

  11. 21

    Twattie Se Maaikie said,

    Die besigheid lyk maar na iets in die lyn van pottery

  12. 22

    Twattie Se Maaikie said,

    Dellie, as jy vir ons ‘n clue gee, gaan dit BAIE sexy wees!!

  13. 23

    demoerin said,

    Miskien is dit boombas, wat iemand met ‘n mes bygekom het. Een of ander oertaalboodskap van liefde ingekerf.

  14. 25

    demoerin said,

    Hout wat plek-plek bietjie gebrand is.

  15. 26

    savanha said,

    Hout ornament

  16. 28

    Twattie Se Maaikie said,

    Sateliet foto (uit die toekoms) vd aarde

  17. 29

    Dellie said,

    Dis nie eetbaar nie

    Dit neem baie lank voordat dit lyk soos hierdie nou lyk

    Sommige mense gebruik dit as ornamente – of trofee’s – maar dis nie wat dit eintlik is nie

  18. 32

    savanha said,

    ‘n Horing?

  19. 34

    Twattie Se Maaikie said,

    Fossielerige iets, soos my gr1 juffrou

  20. 35

    demoerin said,

    Miskien ‘n skedel…
    Dalk van ‘n Suid-Siberiese Slet.

  21. 36

    savanha said,

    Bokvel

  22. 37

    savanha said,

    Die Suid Siberiese slet se linker wang nadat sy gepanelbeat is.

  23. 38

    Twattie Se Maaikie said,

    LMGA!

  24. 39

    demoerin said,

    Sommige mense se ore is ook maar net ornamente….

  25. 40

    Twattie Se Maaikie said,

    En daar gaan die liggie aan!!!

    Dis die temporale aansig van Mev Ples – daai skedel-thingy wat in die Sterkfontein grotte opgetel is deur dr Robert Broom!!

  26. 44

    savanha said,

    Dit kan die SS slet se tong ook wees!

  27. 45

    Twattie Se Maaikie said,

    Fossielerige skedelrige houterige iets

  28. 46

    savanha said,

    ‘n dier se skedel of kaak.

  29. 47

    demoerin said,

    Dit lyk nogal benerig… miskien is dit deel van ‘n geraamte.

  30. 48

    Twattie Se Maaikie said,

    Voel dit so in die gebeentes dat ons dalk reg is!

  31. 49

    demoerin said,

    Ek dink dit is wel tog daardie bokant van die skedel van ‘n bok of ding waar die horings aan vas is.

  32. 52

    Twattie Se Maaikie said,

    Kry ons 12h00 nog ‘n nuwe prentjie?

  33. 57

    demoerin said,

    Lugfoto van die woestyn.

  34. 58

    savanha said,

    Olifant tand, ‘n oeroue?

  35. 60

    demoerin said,

    Ek weet nie, daardie swart kolletjie links bo pla my.

  36. 65

    savanha said,

    Waar is Parkes? Ek hoop nie hulle het haar kom haal vir daai fine nie! :lol:

  37. 66

    demoerin said,

    Miskien is dit tog maar net ‘n ou mensskedel…. maar die ornament en/of trofee ding pla so bietjie. Maar nou ja…..

  38. 70

    savanha said,

    Volstruis eier

  39. 75

    kadoes said,

    Lyk vir my ook soos ‘n stuk kopbeen van ‘n oeroue geraamte. Dis net die zigzags en kolletjies wat my bietjie confuss.

  40. 78

    demoerin said,

    Waar is Dellie nou? Boer sy al weer?
    Nog 1 clue asseblief….

  41. 79

    Twattie Se Maaikie said,

    clue!clue!clue!

  42. 80

    demoerin said,

    Things you would not like to see on your performance appraisel:

    I would not allow this employee to breed.
    Works well under constant supervision and cornered like a rat in a trap.
    This employee should go far, the sooner the better.
    She’s been working with glue too much.
    Some drinks from the foutain of knowledge, she only gargled.
    It’s hard to believe he beat 1,000,000 other sperm.
    If you stand close enough to him, you cab hear the ocean.
    A prime candidate for natural de-selection.
    She brings a lot of joy whenever she leaves the room.

  43. 81

    Twattie Se Maaikie said,

    LOL!

  44. 82

    Dellie said,

    Whahaha Demoerin! :lol:

    Ek post vir julle nog ene …

  45. 83

    E101 said,

    Die volstruiseier se dop met een of ander art daar op

  46. 84

    Ann123 said,

    treasure map

  47. 85

    Plein said,

    Volstruis eier dop
    Skedel
    Boom bas
    Skedel van ‘n dier
    Horings
    My kaskar as ‘n bus my getrap het


Comment RSS · TrackBack URI

Say your words