Laaste ene vir vandag – ek wonner waar is die ander mense? Vroeg naweek gevat?

Julie 3, 2009 · Geliasseer in Ek Wonder, Foto's, Fotografie, Gaste, Pret, Snaaks, Sommer net, WDF issit
Laaste ene vir vandag – ek wonner waar is die ander mense? Vroeg naweek gevat?



| demoerin on Etiket vir Kroegvlieë | |
| Dellie on Etiket vir Kroegvlieë | |
| Sharpshoot on Etiket vir Kroegvlieë | |
| Smurf on Etiket vir Kroegvlieë | |
| twattie on Etiket vir Kroegvlieë | |
| Plein on Etiket vir Kroegvlieë | |
| Plein on Etiket vir Kroegvlieë | |
| Chopper on Etiket vir Kroegvlieë | |
| Dellie on Etiket vir Kroegvlieë | |
| Plein on Etiket vir Kroegvlieë | |
| Plein on Etiket vir Kroegvlieë | |
| Phibbie on Etiket vir Kroegvlieë |
Blog at WordPress.com. | Theme: Greenery by iLemoned.
demoerin said,
Julie 3, 2009 @ 12:34 nm
Dit is koek!
Sjokolade koek met room filling en neute op!
demoerin said,
Julie 3, 2009 @ 12:41 nm
Black Forest
savanha said,
Julie 3, 2009 @ 12:35 nm
O fok dit is kots!
savanha said,
Julie 3, 2009 @ 12:35 nm
Sjokolade Koek
Sjokolade Brownie
savanha said,
Julie 3, 2009 @ 12:37 nm
Nou is ek lus vir koek! Ja nee lyk my almal het langnaweek gevat!
Twattie Se Maaikie said,
Julie 3, 2009 @ 12:39 nm
Ek stem saam met die koek of brownie idee!!
Twattie Se Maaikie said,
Julie 3, 2009 @ 12:42 nm
Ja dit lyk of die groter meerderheid vd mensies seker maar gaan bar lunch het sonner ons
demoerin said,
Julie 3, 2009 @ 12:42 nm
Choc Brownie sal nou ook lekker wees
demoerin said,
Julie 3, 2009 @ 12:43 nm
Ek sit nou lekker en eet aan verskillende soort baklava, reguit uit Athens… die heuning drup so daaruit.
savanha said,
Julie 3, 2009 @ 12:45 nm
Jy gaan vet word hoor!!
demoerin said,
Julie 3, 2009 @ 12:46 nm
Ek probeer hard.
savanha said,
Julie 3, 2009 @ 1:03 nm
Dit lyk nie so as ek na jou kop kyk nie!!?
Twattie Se Maaikie said,
Julie 3, 2009 @ 12:44 nm
Sjoe DMI!!
demoerin said,
Julie 3, 2009 @ 12:48 nm
En volgende week moan almal weer omdat hulle agter is in die punte!
savanha said,
Julie 3, 2009 @ 12:50 nm
Ek het so ‘n moer lekker sjokolade koek resep, jy kan dit voorsit as nagereg ook. My man eet nie eintlik koek nie ( ek bedoel sjokolade koek) maar hieraan vervreet hy hom. Ek dink ek moet vir jou stuur om by die reseppies te sit Dellie dis vreeeslik lekker.
savanha said,
Julie 3, 2009 @ 12:52 nm
Ek dink ons het ‘n clue nodig, want dai kan ook maklik ‘n hopie honde stront wees hoor!
Zee said,
Julie 3, 2009 @ 12:53 nm
Tsk, die enigste dag dat ek kan sien wat dit is, en julle het al klaar die antwoord gegee………
savanha said,
Julie 3, 2009 @ 1:01 nm
Dis dalk een van daai lekker koffies ook, ‘n Chocamokka of so iets.
savanha said,
Julie 3, 2009 @ 1:02 nm
OF ‘n lekker shooter!! chocholate cake shooter! Shit nou is ek lus!
demoerin said,
Julie 3, 2009 @ 1:18 nm
Of so ‘n lekker romerige choc poeding!
E101 said,
Julie 3, 2009 @ 1:57 nm
chocholate brownie
E101 said,
Julie 3, 2009 @ 2:01 nm
Sjokolade koek
Ann123 said,
Julie 3, 2009 @ 2:11 nm
dis n koek met neute in
Plein said,
Julie 3, 2009 @ 2:19 nm
Choclate koek
Brownie
Black forest koek
savanha said,
Julie 3, 2009 @ 2:35 nm
Sjokolade Milkshake
kadoes said,
Julie 3, 2009 @ 2:38 nm
Ek het wragtig gewerk ook.
Dis ‘n sjokolade brownie, koek, poeding of tert.
Mmmh nou is ‘n lus vir kfc se sjokolade brownie icecream. Daai een waar die girl op die advertensie so vertraagde dom etter uitdrukking op haar gesig kry en sê “i wan anothar one:
savanha said,
Julie 3, 2009 @ 2:45 nm
demoerin said,
Julie 3, 2009 @ 3:22 nm
Shit. Elke keer as ek die prentjie oopmaak water my mond…. eintlik sommer my tanne!
Dellie said,
Julie 3, 2009 @ 3:36 nm
Ek post die antwoorde