Archive for Julie 6, 2009

Bonus

Hier is ‘n bonus enetjie vir Maandag – net om so bietjie kleur in die dag te sit … thanx Beeps! :lol:

wdf issit 35

Comments (24) »

Groen

Dis Maandag. Ek hoef seker nie meer as dit te sê nie. Besig soos ‘n busstop by my. Dit voel asof die naweke al hoe korte word – hoop julle s’n was genotvol. Ek het ‘n naweek nodig om te herstel na myne …

Hier’s ‘n groene – want dis min of meer hoe EK voel vandag:

wdf issit 34


Comments (126) »