Hier is ‘n bonus enetjie vir Maandag – net om so bietjie kleur in die dag te sit … thanx Beeps!

Julie 6, 2009 · Geliasseer in Ek Wonder, Foto's, Fotografie, Gaste, Pret, Snaaks, Sommer net, WDF issit
Hier is ‘n bonus enetjie vir Maandag – net om so bietjie kleur in die dag te sit … thanx Beeps!


| demoerin on Raai raai riepa | |
| koeksister on Raai raai riepa | |
| Smurf on Raai raai riepa | |
| Smurf on Raai raai riepa | |
| Mari on Phakisa | |
| Vlam on Raai raai riepa | |
| Dellie on Raai raai riepa | |
| demoerin on Raai raai riepa | |
| Alta on Raai raai riepa | |
| Dellie on Raai raai riepa | |
| Dellie on Raai raai riepa | |
| Dellie on Raai raai riepa |
Blog at WordPress.com. | Theme: Greenery by iLemoned.
Sharpshoot said,
Julie 6, 2009 @ 1:44 nm
Iets met 100’s and 1000’s op
Sharpshoot said,
Julie 6, 2009 @ 1:45 nm
Dalk roomys…
Of cupcakes…
of ek weet nie’s….
parkes1 said,
Julie 6, 2009 @ 1:48 nm
Cupcakes sjokolade
parkes1 said,
Julie 6, 2009 @ 1:50 nm
sjokolade koek met versiering
parkes1 said,
Julie 6, 2009 @ 1:51 nm
muffins
savanha said,
Julie 6, 2009 @ 1:52 nm
‘n Drol met sweeties op.
parkes1 said,
Julie 6, 2009 @ 1:53 nm
Ek groet nou chat weer more laat ek maar gou lisensie kantore toe.
Lekker aand vir julle
savanha said,
Julie 6, 2009 @ 1:54 nm
Bye Parkes
savanha said,
Julie 6, 2009 @ 1:53 nm
Chocholate Roomys
Chocholate Mouse
parkes1 said,
Julie 6, 2009 @ 1:54 nm
cupcake
parkes1 said,
Julie 6, 2009 @ 1:55 nm
Interessante drol daai Savanha
Plein said,
Julie 6, 2009 @ 2:05 nm
Cupcakes
Roomys
Muffins
lanaba said,
Julie 6, 2009 @ 2:21 nm
Ek dink dis akkies aka poefies hahahahahhahahahaha ek het dit eendag in my spoedposblikkie gekry…….
Koekie said,
Julie 6, 2009 @ 2:48 nm
Dis kleurvolle poef! (hahaha…. het daai mail gesien)
Dellie – hoe was jou party?? Ek hoop jy’t my boodskap op FB gekry.
Lekker middag.
kadoes said,
Julie 6, 2009 @ 2:53 nm
Daar verklap jy als koekie. EK stem saam – dis poef.
Dellie said,
Julie 6, 2009 @ 2:58 nm
Ek het jou boodskap gekry, thanx Koekie! En jip-ja, dit was lekker – maar ek voel die gevolge vandag nog …
kadoes said,
Julie 6, 2009 @ 2:52 nm
Lyk soos chocolate roomys of koek met hundreds and thousands oor (of was dit die ronde bolletjies). Anyways cake decorations oor. Maar dit lyk baie soos ‘n GSD drol met cake decorations op na aanleiding van my alsation se massive poef wat hy op een slag kan skyt.
Dellie said,
Julie 6, 2009 @ 2:57 nm
hahaha, daar het julle dit! Maar dis nogsteeds prettig – moes dit net deel!
demoerin said,
Julie 6, 2009 @ 3:14 nm
Ek het ook daai kleurvolle kak hier iewers…. lyk lekker nê!
Dellie said,
Julie 6, 2009 @ 3:21 nm
Lekker?
demoerin said,
Julie 6, 2009 @ 3:26 nm
Beggars can not be choosers
rosalindfranklin said,
Julie 6, 2009 @ 5:35 nm
As BB die foto gegee het dan kan dit net Pretoria op die foto wees….
pluim said,
Julie 6, 2009 @ 7:06 nm
Sjokolade roomys met thousands/firmisielie
E101 said,
Julie 6, 2009 @ 8:21 nm
Sjokolade roomys
Sjokolade mouse