Archive for Julie 7, 2009

Mint tea en stront

Vergroot:

wdf issit 34

Onvergroot:

wdf issit antwoord 34

Vergroot:

wdf issit 35

Onvergroot:

wdf issit antwoord 35

Vergewe my asseblief – die scoreboard skitter nog in sy afwesigheid. Ek is toe onder die werk – dis mos al weer daaaai tyd van die jaar, en ek het 3 besighede se boeke wat gereed moet kom. En boonop het een of ander virus my ook stilletjies bekruip. Ek sou baie eerder in die bed wou wees met my kop onder die komberse. Hopelik is dit alles onder beheer teen Vrydag. :wink:

Lekker dag!

Comments (7) »