Archive for Julie 8, 2009

Punte – uiteindelik!

Ek dink van nou af gaan ek die punte net op Woensdae post – dit gee my kans om alles op datum te kry, en julle kan so bietjie wonder oor wie die voorloper is.

Wel, weereens is Demoerin voor – maar hy is nie alleen die keer nie! Savanha is saam met hom op 7 punte, en Kadoes kort op hulle hakke met 6. Sit, julle slim kinners! :lol:   (ek wil nou nie snaaks wees nie, maar die nuwe emoticons lyk vir my weird … ) Veral die ene – :mrgreen:

Onthou, net die regte antwoord tel – nie “een of ander vrug se pitte” of “iets met mintblare” nie – hahahaha!

wdf issit scoreboard 07-07-09

En hier is vandag se foto

wdf issit 36

Hey, dis Woensdag! Ons kan vanaand ‘n dop drink! :lol:

Comments (215) »