Archive for Julie 10, 2009

Net die ding vir die naweek

Vergroot:

wdf issit 37

Onvergroot:

wdf issit antwoord 37

Geniet die rugby, bly warm, ry veilig en onthou om daai spesiale mens in jou lewe te wys hoe lief jy hom/haar het.

Comments (3) »

Willie werkie

Ek dink iemand het my in die nag uit die huis gesleep en ‘n paar keer oor my gery met ‘n taxi wat volgeprop was met 39 lywe. Dis seer as ek my oë knip. Ek klink soos ‘n mak makou, en my neus lyk soos Rudolf s’n. PMS luier ook in die agtergrond. Dit voel soos ‘n mengsel van varkgriep en malkoei siekte … Enigste ligpuntjie is dat dit Vrydag is.

Chopper het ‘n lekker chatroom in die Kroeg geskep – almal is welkom om daar te gaan strooi praat. Dis darem rerig lekkerder as om in comments te chat.

Hier is vandag se foto (dankie Sav!) – ek gaan nie belowe om nog ene op te sit nie – miskien floor ek binne ‘n paar uur. Kom ons kyk maar hoe draai die dag uit.

wdf issit 37

Comments (98) »