Willie werkie

Ek dink iemand het my in die nag uit die huis gesleep en ‘n paar keer oor my gery met ‘n taxi wat volgeprop was met 39 lywe. Dis seer as ek my oë knip. Ek klink soos ‘n mak makou, en my neus lyk soos Rudolf s’n. PMS luier ook in die agtergrond. Dit voel soos ‘n mengsel van varkgriep en malkoei siekte … Enigste ligpuntjie is dat dit Vrydag is.

Chopper het ‘n lekker chatroom in die Kroeg geskep – almal is welkom om daar te gaan strooi praat. Dis darem rerig lekkerder as om in comments te chat.

Hier is vandag se foto (dankie Sav!) – ek gaan nie belowe om nog ene op te sit nie – miskien floor ek binne ‘n paar uur. Kom ons kyk maar hoe draai die dag uit.

wdf issit 37

98 Responses sover »

  1. 1

    savanha said,

    Shame Dellie, drink ietsie en gaan kruip in die bed en slaap, dit is ‘n slegte tyd van die jaar mens moet maar na jouself kyk.

  2. 2

    demoerin said,

    Bokant van ‘n bierbottel.

  3. 5

    parkes1 said,

    avo
    bierbottel
    bottel
    blaar
    iets groen

  4. 6

    Twattie Se Maaikie said,

    Glas
    bottel

  5. 7

    Twattie Se Maaikie said,

    Mre almal!
    Sterkte Dellie!

  6. 8

    Twattie Se Maaikie said,

    Sun visor
    Donkerbril

  7. 9

    Twattie Se Maaikie said,

    Marsman se oog

  8. 11

    parkes1 said,

    spinasie blaar

  9. 13

    DrPhilamon said,

    Daardie een ek ken hom goed. As ek van die sjebeen by die huis kom en ek vra my Maria vir so bietjie aksie. Dan sy se nei dankie sy is shap. Dan die volgende oggend ek sien daar by die fridge al die komkommers hy blink so mooi.

  10. 15

    E101 said,

    groen bier bottel se bokant

  11. 16

    parkes1 said,

    Hopelik sal ek vandag meer kan raai, het uiteindelik gister reggekom by lisensie kantore behalwe een van die voertuie het fines en dit moet eers betaal word voor ek die lisensieskuif kan gaan haal.
    Maar dit moet nou maar wag vir volgende week

  12. 18

    parkes1 said,

    Savanha jy het mos foto gestuur so asb man clue

  13. 19

    demoerin said,

    :lol: Sav…. na gisteraand wil ek eintlik nie die woord bierbottel tik nie…. eish

  14. 24

    DrPhilamon said,

    Eish nou ek wonder. Miskien daai is die ballbering van die ossewa se wiel, nadat die boertjies deur die hartebeepoort dam gery het met die groot trek.

  15. 26

    demoerin said,

    Plein se kaskar se tyre

  16. 28

    parkes1 said,

    Ek kort baie punte so slimmes raai dat ek julle kan volg

  17. 29

    demoerin said,

    Sav, jy gaan moet help!

  18. 30

    savanha said,

    Dit is baie populêr – jy kan dit enige plek gebruik.

  19. 35

    demoerin said,

    Eish, my brein hy willie werkie….

  20. 36

    demoerin said,

    Emmer
    Skottel
    Braai
    Kamerpot

  21. 43

    parkes1 said,

    Ek het tot my foon uitgetrek, wil met niemand praat vandag nie

  22. 44

    demoerin said,

    Ek sal ook met die bottel wyn gaan…. sjoe, al die praat van alkohol laat my glad nie beter voel nie.

  23. 45

    parkes1 said,

    Is dit iets wat jy eet of drink

  24. 52

    demoerin said,

    Ooooh, hoe meer ek kyk hoe meer dink ek dit is die bokant van ‘n JC le Roux bottel.

  25. 54

    Adrie said,

    Onderkant van ‘n vonkelwynbottel.

    Hoop jy voel gou beter, Dellie.

  26. 55

    Sharpshoot said,

    Jip, groen glasbottel – Bier/ wyn etc

  27. 56

    demoerin said,

    Ek is taamlik seker dit is iets wat jou wingerdgriep kan gee.

  28. 57

    demoerin said,

    Sometimes when I reflect back on all the wine I drink I feel ashamed.
    Then I look into the glass and think about the workers on the wine farms
    and all of their hopes and dreams.

    If I didn’t drink their wine, they might be out of work and their dreams would be shattered. Then I say to myself, “It is better that I drink and Let their dreams come true than be selfish and worry about my liver.”

  29. 59

    parkes1 said,

    demoerin chat jy nie saam nie

  30. 61

    parkes1 said,

    Groen wyn bottel se onderkant

  31. 62

    parkes1 said,

    Groen vonkelwyn bottel se onder kant

  32. 63

    demoerin said,

    Ek moet werk ook….. in my toestand, dit gaan moeilik…..

  33. 65

    savanha said,

    Waar is almal nou weer vandag, alweer langnaweek?

  34. 66

    parkes1 said,

    Nee Savanha kan nie wag vir die naweek van die 8ste Aug nie.
    10 de is vakansiedag

  35. 67

    parkes1 said,

    Dan gaan ek weer see toe

  36. 69

    parkes1 said,

    Ons HR meisie het probleme met haar rekenaar en die IT outjie werk aan haar rekenaar van sy huis af jy sien net hoe werk hy daaraan dit lyk snaaks lyk of n spook hier is. Ons sien hoe click hy met sy muis op sekere dokumente weird!

  37. 71

    parkes1 said,

    Savanha ons het mos n woonstel daar in Amanzimtoti en as ons n kansie kry gaan ons. Iemand het my so 2 weke terug mal gebel om die plek te huur in Desember maar ons gaan self af die tyd wat hulle wil gaan

    • 72

      savanha said,

      Ek is mal oor Amanzimtoti het lank daar gebly en selfs skool gegaan, maar dit is ‘n hele paar jaar terug :lol: Jy moet bietjie vie my info mail as julle die plekkie uitverhuur. Die laaste 2 keer wat ons daar was het ons in Doonside gebly.

  38. 73

    parkes1 said,

    Gaan eers gou ietsie maak om te drink

  39. 74

    savanha said,

    Dis so stil hier! ek gaan ook nou iets soek om te eet!

  40. 75

    savanha said,

    DMI het jy jou las gaan afslaap???

  41. 77

    Dellie said,

    Dis nie ‘n bierbottel nie … :mrgreen:

  42. 83

    E101 said,

    whiskey bottel – J&B

  43. 84

    demoerin said,

    Whiskey bottel of…. Jagermeister – dit proe soos medisyne. YIK.

  44. 86

    parkes1 said,

    wyn
    bier
    gif
    vonkelwyn
    brandy
    whisky
    tequilla
    liqeur
    vodka
    sherry
    swembad water
    toilet water

  45. 92

    Dellie said,

    Kom chat saam ons inni kroeg! Die link is bo inni possie.

    Twattie is daar, maar willie met ons praat nie? :shock:

  46. 93

    Koekie said,

    Wynbottel
    Bier bottel

  47. 94

    Paula said,

    Hoop jy voel somer gou weer beter!

  48. 98

    demoerin said,

    Sherry Bottel
    Vodka Bottel
    Tequila Bottel
    :lol:
    Ek kan nie meer nie….


Comment RSS · TrackBack URI

Say your words