Wat ‘n pragtige oggend in die Vrystaat! Koud, maar windstil en sonnig. Naweek was rustig, bietjie opgevang met my slaap, heerlik geboer en is nogal lus vir die week wat voorlê.
Ek kan nog nie glo die Stormers het die Sharks pakgegee nie! Shame, jammer Chopper – dit was seker weer die “Shacks” wat gespeel het …. whahahaha! Wélglik!
Die Bulle se oorwinning was nou nie skouspelagtig nie, maar ‘n wen is ‘n wen. GO BULLS!
Die Cheetahs lyk ook nie na die span wat die ding gaan doen hierdie jaar nie – maar aangesien ek nou in die Vrystaat woon, sal ek vandag aan hulle afstaan – suiwer uit simpatie natuurlik …

Die foto is met komplimente van E101. Thanx!
En moenie vergeet om te kom hallo sê inni Kroeg nie – en nee, jy kan nie rooflees nie, ons sal sien as jy agter die toonbank of onner die tafel wegkruip en jou uithaal … ![]()












Sharpshoot said,
Julie 13, 2009 @ 9:32 vm
HA – Oranje Crayola Vetkreit…. hoop ek!
Sharpshoot said,
Julie 13, 2009 @ 9:37 vm
E101 ek wag nog vir mail re die hondjies…
gsdpuppies123@gmail.com
Twattie Se Maaikie said,
Julie 13, 2009 @ 9:41 vm
More more!
Twattie Se Maaikie said,
Julie 13, 2009 @ 9:42 vm
Jinne, ja dit lyk nogals soos ‘n oranje vetkryt!
Twattie Se Maaikie said,
Julie 13, 2009 @ 9:43 vm
Oros mannetjie se sigaar
Twattie Se Maaikie said,
Julie 13, 2009 @ 9:44 vm
Waar’s almal?!
parkes1 said,
Julie 13, 2009 @ 10:00 vm
Hallo almal, en nee wat weet nie wat dit is nie.
Chopper said,
Julie 13, 2009 @ 10:02 vm
Dit lyk vir my ook soos ‘n vetkryt.
savanha said,
Julie 13, 2009 @ 10:09 vm
Môre almal. Dit lyk soos vetkryt moet ek ook sê.
savanha said,
Julie 13, 2009 @ 10:10 vm
Shampoo bottel
demoerin said,
Julie 13, 2009 @ 10:22 vm
Ek dink julle is baie slim vanoggend.
Vetkryt.
Maar nou ja, miskien is dit net omdat ek julle antwoorde gelees het.
demoerin said,
Julie 13, 2009 @ 10:27 vm
Nee, defninslis – Crayola oranje verkryt…. those were the days.
parkes1 said,
Julie 13, 2009 @ 10:41 vm
Oranje vetkryt,
Met die gleufie daarbo lyk dit so, maar clues sal welkom wees.
parkes1 said,
Julie 13, 2009 @ 10:42 vm
Maar daai swart ????
parkes1 said,
Julie 13, 2009 @ 10:43 vm
kers
Dellie said,
Julie 13, 2009 @ 10:52 vm
Moenie doodstaar teen “oranje” nie – dit kom in verskeie kleure
word gebruik vir decoration
mens vind dit baie keer in kids se monde
parkes1 said,
Julie 13, 2009 @ 10:57 vm
rattle
parkes1 said,
Julie 13, 2009 @ 10:58 vm
Dummy
parkes1 said,
Julie 13, 2009 @ 10:58 vm
Tietiebottel
parkes1 said,
Julie 13, 2009 @ 10:59 vm
Alweer decoration
parkes1 said,
Julie 13, 2009 @ 11:00 vm
Kan mens die decoration eet??
parkes1 said,
Julie 13, 2009 @ 11:00 vm
of drink??
Dellie said,
Julie 13, 2009 @ 11:06 vm
Dis nie giftig nie – maar grootmense kou nie graag daaraan nie
parkes1 said,
Julie 13, 2009 @ 11:09 vm
bubblegum
parkes1 said,
Julie 13, 2009 @ 11:12 vm
kombersie
savanha said,
Julie 13, 2009 @ 11:14 vm
Dit moet vetkryt wees
DJ-Krummelpap said,
Julie 13, 2009 @ 11:45 vm
Crayola vetkryt
Plein said,
Julie 13, 2009 @ 12:01 nm
Oranje Kryt!!!!!!!!!!!!
Me said,
Julie 13, 2009 @ 12:18 nm
Hi Dellie!
Ek het vir jou ‘n messg gelos in ‘n comment op boskakkkersc.wordpress.com
Mooi dag vir almal!
Ann123 said,
Julie 13, 2009 @ 12:18 nm
onranje vetkryt
Twattie Se Maaikie said,
Julie 13, 2009 @ 12:26 nm
Speelklei
Kokkewiet said,
Julie 13, 2009 @ 12:59 nm
Vetkryt
RickyLouw said,
Julie 13, 2009 @ 2:06 nm
Dit lyk vir my soos ‘n kers met ‘n papiertjie om. Die swart op die papiertjie kan miskien ‘n g-string wees.
savanha said,
Julie 13, 2009 @ 3:20 nm
Koekie said,
Julie 13, 2009 @ 3:23 nm
Vetkryt
parkes1 said,
Julie 13, 2009 @ 3:58 nm
Plastiese bottel waaruit jy koeldrank ens drink
parkes1 said,
Julie 13, 2009 @ 3:59 nm
Waterbottel
pluim said,
Julie 14, 2009 @ 12:23 vm
Vetkryt
Alta said,
Julie 14, 2009 @ 1:05 vm
Okay, dit lyk nie soos kots nie, Seker maar vetkryt.
demoerin said,
Julie 14, 2009 @ 7:41 vm
Stuurstang van Plein se “Cheetah” kaskar…