Een woord?

Ja-ja! Dis weer bietjie tag-tyd!

Tweelingkind het begin –  gaan lees gerus by haar ook. My EEN woord vir haar?

Borrelend!

Dis hoe dit werk: ek tag 3 bloggers om my in EEN woord te beskryf … en dan kan die res ook maar laat waai. Behoort baie interessant te wees … en as jy dink ek’s ‘n d@@s – sê dit ook maar! Die velletjie is mos nou al lekker dik.  :mrgreen:

OK, wie sal my slagoffers wees … mmmm …..

Brandnetel

Demoerin

Parkes

GO GO GO!

16 Responses sover »

  1. 1

    boendoe said,

    Bwhahahahaha!! Dellietjie, verstik ek amper aan hierdie lepel tamatiekonfyt!! ‘n Boks, jy? Never! :lol:

  2. 3

    [...] By boendoe Leave a Comment Categories: Tags Ek het nou so lekker by Dellie [...]

  3. 4

    Skapie said,

    Dellie: warmhartig

  4. 5

    [...] (1) e-e-n Woord Posted on September 8, 2009 by demoerin Tweeling het nou weer begin, en Dellie het op die bandwagon gespring, en nou gaan ek my huiswerk doen want ek soek ‘n [...]

  5. 6

    Savanha said,

    Sweet

  6. 7

    Koekie said,

    vriendin

  7. 9

    betsieboop said,

    dellie my een woord vir jou

    menslikheid

  8. 10

    Suz said,

    Ek het nie ‘n blog nie maar ek sal jou beskryf as dierbaar.

  9. 11

    Sharpshoot said,

    Delsch – jy is lojaal. So ja – lojaal – is die woord.

  10. 12

    parkes1 said,

    Al die kroeg bewoners gaan lewer bietjie kommentaar oop my blog ook en onthou ek WATCH JULLE!!

  11. 13

    muffia said,

    absefokkenluutfantastiesepersoonlikheidmensmens

  12. 14

    nee fokkit, julle is almal so nice met dellie, julle ken haar nie. troetel haar hier en vryf haar flippen koppie daar. LOL.

    Bokvirsports

  13. 15

    BB said,

    My woordjie vir jou gaan altyd ‘Cupcake’ bly. Dis die ultimate koekie!! :mrgreen: Soft on the inside. Beautifully and delicately decorated. Sit ‘n smile op my gesig any time of day as ek jou naam sien of van jou hoor. Geskik vir kiddiesparties tot damestees en ek het al selfs gesien hoe word hulle tydens ‘n ramparty verorber!
    Verstaan djy, Cupcake?? Jip, I think you do! ;) x

  14. 16

    [...] kan ek buite die boks dink.  Daarmee tag ek dus vir Dellie, Jo-Ann en [...]


Comment RSS · TrackBack URI

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.

Join 289 other followers