Niks meer is nodig om te sê nie, behalwe BULLE BO!
Wassit nie GREAT NIE??? WHOOO-HOOO!!!
November 1, 2009 · Geliasseer in Liefde, Musiek, Onthou, Pret, Ry hom Bloots, Sommer net
Niks meer is nodig om te sê nie, behalwe BULLE BO!
Wassit nie GREAT NIE??? WHOOO-HOOO!!!


| rosalindfranklin on Don’t cry because it… | |
| Retha on Woord Speletjie | |
| Nikita on Don’t cry because it… | |
| Boernig on Don’t cry because it… | |
| koeksister on Woord Speletjie | |
| Dellie on Woord Speletjie | |
| koeksister on Woord Speletjie | |
| koeksister on Woord Speletjie | |
| Morticia on Woord Speletjie | |
| Morticia on Woord Speletjie | |
| Morticia on Woord Speletjie | |
| koeksister on Woord Speletjie |
Blog at WordPress.com. | Theme: Greenery by iLemoned.
Vlam said,
November 1, 2009 @ 8:08 nm
Ag ja. Oukei. Net vir hierdie jaar.
Well done, Bulle.
demoerin said,
November 2, 2009 @ 7:54 vm
HEEEEHAAAAAA…. Bulle Bo!! Die 2de, ja tweede, T-W-E-E-D-E keer hierdie jaar!!
Emil said,
November 2, 2009 @ 9:13 vm
Drie keer dié jaar, mense – 3 keer. Ek tel die 3 nasies ook LOL
demoerin said,
November 2, 2009 @ 12:01 nm
Toast said,
November 2, 2009 @ 4:32 nm
Dis nogal die rede hoekom ander nie die blou bulle like nie – goeie span maar dit is die ondersteuners wat pla.
demoerin said,
November 3, 2009 @ 6:45 vm
Sharpshoot said,
November 2, 2009 @ 11:32 vm
Emil – soos gewoonlik dink jy logies en verder as ons gewone sterflinge
Koekie said,
November 2, 2009 @ 3:28 nm
Tjorts Bulle! Dit was beautiful.
Alta said,
November 2, 2009 @ 6:38 nm
Staan op se jy??? Ok ek gaan maar weer lê!