*sug* Einde van die jaar amper … almal is moeg, almal is fyngevoelig en liggeraak … jy ken die feeling né? Daai ene waar jy onwillekeurig jou moer strip en iets sê wat jy nie rerig wou of bedoel het nie …. ? Of drome het van hoe jy iemand deur ‘n venster gooi en staan en lag terwyl hulle bloei? Jip, ek’s seker julle doen.
Toe reken ek … dis weer tyd dat die creative juices bietjie vloei … net om so effens te fokus op iets anders? En toe kry ek die idee … ons moet weer ‘n storie skryf! Maar so bietjie anders as met die tandem stories – ons gaan dit sommer hier in die comments doen in plaas van ‘n oor en weer gemailery. Want dan vergeet mens daarvan, né Emil?
Reëls is baie eenvoudig – iemand begin met ‘n storie, en almal las by – maar nou ook nie paragrawe nie. Kom ons beperk dit tot net 10 woorde wat jy mag bylas. Maar dit MOET presies 10 woorde wees ….
En niks anner geselsies inni comments nie – net die storie, né? Ek weet laaaaank terug het iemand anders ook die game gespeel, met 5 woorde, en dit was vreeslik prettig. Jou bydrae mag heel moontlik eindig in die middel van ‘n sin – en dis juis daar waar die pret inkom. Dink mooi oor jou 10 woordjies … en jy mag bylas soveel kere as wat jy wil, maar nie twee keer na mekaar nie. Op die ou end sal ek die hele storie saamvat in een post. En dan kan ons giggel en gesels daaroor.
En soos gewoonlik – julle weet mos, anything goes.
Maak oop die koppies, dink buite die boksie, sit op die brilletjie, … and have fun!!
Uhm, daai is nie die begin van die storie nie.
Koekie gaan vir ons die storie begin, aangesien sy nie vroeg deur die dag hier kan wees nie. Thanx Koekie! En ek mag ook saamspeel. ![]()
“Ek sal dit nooit, nooit weer doen nie!” skree Frederik, terwyl hy vir die oop venster snol….













Phibbie said,
November 13, 2009 @ 8:06 vm
en struikel oor die bank waaroor hy probeer spring. Jy …….
Dellie said,
November 13, 2009 @ 8:31 vm
sien net hare en tanne spat toe sy kakebeen die
Plein said,
November 13, 2009 @ 8:32 vm
die hond se agterpoot vang. Die hond spring op en
Pikkie said,
November 13, 2009 @ 8:37 vm
met ‘n hengse getjank stamp hy die tafel waarop die visbak staan
parkes1 said,
November 13, 2009 @ 8:42 vm
ag my fok dit ook nog
Morticia said,
November 13, 2009 @ 8:58 vm
…dink Frederik toe hy die goudvis op die vloer sien spartel
Dellie said,
November 13, 2009 @ 9:15 vm
Terwyl hy tandloos op een been rondspring en probeer om
parkes1 said,
November 13, 2009 @ 9:16 vm
die goudvis te red
parkes1 said,
November 13, 2009 @ 9:17 vm
gly hy en daar val hy teen die tv
parkes1 said,
November 13, 2009 @ 9:20 vm
agge nee dit ook nog
Morticia said,
November 13, 2009 @ 9:24 vm
net toe lui die deuklokkie en Frederik dink by homself
Savanha said,
November 13, 2009 @ 9:25 vm
staan op en kots in die lampskerm in die hoek
Anoniem said,
November 13, 2009 @ 9:27 vm
… dis mos hoeka vrydag die 13de … wat nog..
Kadoes said,
November 13, 2009 @ 9:29 vm
… wie de fok is nou hier ..
Dellie said,
November 13, 2009 @ 9:30 vm
wonder Frederik terwyl hy spring deur toe met ‘n kotsstreep
Savanha said,
November 13, 2009 @ 9:31 vm
Net nie nog ‘n Suid Siberiese berg slet nie…… kots
Botterbytjie said,
November 13, 2009 @ 9:44 vm
Hy pluk die deur oop, en kots opnuut toe hy
BOSVARK said,
November 13, 2009 @ 9:47 vm
min wetende dat kersvader deur die venster loer
Harry said,
November 13, 2009 @ 9:49 vm
En so loop ‘n kort, hartseer storie dan ten einde
Xena Phoenix said,
November 13, 2009 @ 9:49 vm
sy eksvrou op die stoep gewaar.
Nuusbrokkies « Herriemerrie said,
November 13, 2009 @ 9:50 vm
[...] besig met ‘n ketting storie, waarby hulle graag soveel as moontlik mense wil betrek. Kliek hier om te gaan [...]
Dellie said,
November 13, 2009 @ 9:57 vm
Hokaai stop die lorrie!
Refresh voor jy comment sodat dit darem effens sin kan maak!
Kom ons gaan aan van hier af:
Hy pluk die deur oop, en kots opnuut toe hy
sy eksvrou op die stoep gewaar.
parkes1 said,
November 13, 2009 @ 10:03 vm
nou wat soek sy hier
Plein said,
November 13, 2009 @ 10:05 vm
wonder Frederik toe hy vir die sesde keer sy maag
parkes1 said,
November 13, 2009 @ 10:06 vm
leeg kots
Plein said,
November 13, 2009 @ 10:08 vm
voordat hy vir Parkes moer oor sy nie 10 woorde
Savanha said,
November 13, 2009 @ 10:09 vm
toe hy sien hoe lekker sy eks vroutjie lyk wonder hy…..
parkes1 said,
November 13, 2009 @ 10:10 vm
dink hy en besluit om maar eerder te kalmeer of
Plein said,
November 13, 2009 @ 10:12 vm
haar dalk aan die hare in te sleep en die
parkes1 said,
November 13, 2009 @ 10:12 vm
kak uit haar te moer voordat sy haar bek oopmaak
Dellie said,
November 13, 2009 @ 10:13 vm
en hom dalk weer vra vir geld om haar linkertoon
Wille Kjind Q said,
November 13, 2009 @ 10:15 vm
Te kielie met ‘n mielie tot sy lekker kry
parkes1 said,
November 13, 2009 @ 10:15 vm
se ingroei nael wat nou al die 13de keer ingroei
Plein said,
November 13, 2009 @ 10:15 vm
se neal te laat verwyder wat mos ondergroeisels laat verander
parkes1 said,
November 13, 2009 @ 10:16 vm
Shit dink sy ek praat mos nou in verskillende rigtings
Wille Kjind Q said,
November 13, 2009 @ 10:16 vm
Terwyl die buurman staan en kyk hoe kersvader die vis
Plein said,
November 13, 2009 @ 10:17 vm
en dit kan net haar kans op die miljoen erfgeld
parkes1 said,
November 13, 2009 @ 10:17 vm
versigtig optel en terug plaas in die water en siedaar
Wille Kjind Q said,
November 13, 2009 @ 10:21 vm
Daar gaan die buurman se vrou terug in die klas
parkes1 said,
November 13, 2009 @ 10:25 vm
en ja erfgeld kan sy nie verloor nie dis te kosbaar
Dellie said,
November 13, 2009 @ 10:40 vm
Ag Frederik my liewe ex, wil jy nie asb hierdie
Plein said,
November 13, 2009 @ 10:49 vm
zip help loskry nie, ek kannie so lekker bykom nie
Morticia said,
November 13, 2009 @ 10:50 vm
pienk g-string en sprinkbok rugbytrui van my wegsteek en….
Dellie said,
November 13, 2009 @ 10:55 vm
vir my jou bloubul hempie leen nie? ek wil tog
Morticia said,
November 13, 2009 @ 11:00 vm
Eerder `n bloubul danseres wees want bloubulle het groter
Plein said,
November 13, 2009 @ 11:07 vm
langer duime as enige ander rugbyspelers. Dus wil ek jou
parkes1 said,
November 13, 2009 @ 11:10 vm
net gou try en sal dan besluit of jy wel
Plein said,
November 13, 2009 @ 11:11 vm
goed genoeg is vir sluwe slap sluimerige onder water gutter
Dellie said,
November 13, 2009 @ 11:12 vm
seks en jou goudvis vir die hond voer en dan
parkes1 said,
November 13, 2009 @ 11:14 vm
jaaaa meer meeer jaaaaa jaaaa jaaaaa jaaaa uhm uh
Plein said,
November 13, 2009 @ 11:14 vm
klap oor jy koud kry van naak rondloop waar daar
Morticia said,
November 13, 2009 @ 11:14 vm
sommer ook `n goeie S&M sessie gee voor ek vir
sharon-cathryn said,
November 13, 2009 @ 11:14 vm
lang verlore asem deur my hare voel en hoendervleis oor
Harry said,
November 13, 2009 @ 11:16 vm
Mwha sc-
Dellie said,
November 13, 2009 @ 11:16 vm
my kleintoontjie kry van die venster wat kersvader oopgelos het
Morticia said,
November 13, 2009 @ 11:17 vm
…sê die loervink Harry terwyl hy kwylend vir hulle kyk…
parkes1 said,
November 13, 2009 @ 11:18 vm
my hele lyf sidder en my koors wat weer stuig
sharon-cathryn said,
November 13, 2009 @ 11:18 vm
mmm dink hy terwyl hy so na sy kleintoontjie kyk
Harry said,
November 13, 2009 @ 11:18 vm
Maar eintlik loer hy net vir sc
parkes1 said,
November 13, 2009 @ 11:19 vm
ag shit nee toe sien sy vir Harry en bekak haar self
Harry said,
November 13, 2009 @ 11:20 vm
En wonder hoekom die storie nie sense maak nie.
Morticia said,
November 13, 2009 @ 11:20 vm
nee fok, se Frederik. Wat maak jy nou?
Dellie said,
November 13, 2009 @ 11:21 vm
ek wens ek het groter voete gehad sodat ek daai
Harry said,
November 13, 2009 @ 11:22 vm
Met verbasing kyk harry hoe dit teen parkes se been afloop.
Plein said,
November 13, 2009 @ 11:22 vm
Duime van my tot goeie gebruik kan inspan vir ingeval
Morticia said,
November 13, 2009 @ 11:24 vm
Frederik vir Harry vra vir `n bietjie Jurie-speletjies
Harry said,
November 13, 2009 @ 11:25 vm
Harry fluister vir Sc. Kry my by pens se hoenderhok.
Plein said,
November 13, 2009 @ 11:25 vm
Harry stem dadlik in met ‘n baie groooot smile, hy
Morticia said,
November 13, 2009 @ 11:27 vm
kry solank die ky jellie uit bloutrok se cubbyhole en
Plein said,
November 13, 2009 @ 11:32 vm
smeer dit sagkuns aan die oulikste wonderlikste beste Hurie se
parkes1 said,
November 13, 2009 @ 11:35 vm
pensie af tot by sy linkertoon en weer opwaarts
Dellie said,
November 13, 2009 @ 11:36 vm
tot oor sy regter boonste ooglid sodat hy niks kan sien
Morticia said,
November 13, 2009 @ 11:36 vm
Hurie kyk verontwaardig en vra “weet jy nie waarvoor ky…”
Plein said,
November 13, 2009 @ 11:37 vm
na sy oorvergroeide haar bedekte nealtjie. Harry geniet elke oomblik
sharon-cathryn said,
November 13, 2009 @ 11:38 vm
frederick is nou confused – wat het ky met my val te doen
parkes1 said,
November 13, 2009 @ 11:41 vm
o ja onthou hy dit was mos sy droom van gisteraand
Morticia said,
November 13, 2009 @ 11:41 vm
hy wonder of dit `n bad acid trip is wat hy…
Dellie said,
November 13, 2009 @ 11:42 vm
het van al die hoenerdrolle wat hy rook agter die
parkes1 said,
November 13, 2009 @ 11:47 vm
huis se hoenerplaas, dan skrik hy en dink ek sal
Morticia said,
November 13, 2009 @ 11:48 vm
minder gedroogde hoenderstront moet rook. Sulke rookgoed laat `n mens…
Dellie said,
November 13, 2009 @ 11:50 vm
dink jy is die kat se snor. Frederik kyk rond
Phibbie said,
November 13, 2009 @ 11:53 vm
en druk dellie se kroeg bors in hairy se oog.
Morticia said,
November 13, 2009 @ 11:53 vm
en sien eweskielik die groot boks wat kersvader op die grasperk
parkes1 said,
November 13, 2009 @ 11:55 vm
en sien n motor die werf indraai en wonder wie
Phibbie said,
November 13, 2009 @ 11:56 vm
en sien is hairy en druk parkes se vinger in sy oor
parkes1 said,
November 13, 2009 @ 11:59 vm
parkes wikkel haar vinger in sy oor en gee hom
Plein said,
November 13, 2009 @ 12:00 nm
‘n sopnat pinkie in die middeloor wat moontlik tot gevolg
Dellie said,
November 13, 2009 @ 12:02 nm
gaan hê dat sy mind effens change. maar dis woes
Morticia said,
November 13, 2009 @ 12:02 nm
kan hê dat hy middelooronsteking kry. Dan sal hy nie meer
parkes1 said,
November 13, 2009 @ 12:03 nm
kan lui na n helse oorinfeksie wat geen mens kan
Plein said,
November 13, 2009 @ 12:04 nm
lekker en die kinky gedagtes hardloop wild deur sy warm
Morticia said,
November 13, 2009 @ 12:05 nm
gebakte brein want hy staan al ure in die namibson
parkes1 said,
November 13, 2009 @ 12:05 nm
en weereens kom hy tot bedaring en dink wat gaan aan
Dellie said,
November 13, 2009 @ 12:07 nm
die boks op die gras begin skielik beweeg en ‘n lang
parkes1 said,
November 13, 2009 @ 12:08 nm
slap motor beweeg voor die huis verby en skielik
Plein said,
November 13, 2009 @ 12:10 nm
sien hy vir Janneman, sy lang verlore eerste liefde, hy hardloop
Morticia said,
November 13, 2009 @ 12:11 nm
teen die boom vas van opgewondenheid en sonsteek. Net toe
parkes1 said,
November 13, 2009 @ 12:11 nm
tot in die straat en skreeu JANNEMAN!! JANNEMAN! hier’s ek
Plein said,
November 13, 2009 @ 12:13 nm
jou hairy helse lekker Harry, vat my maak my joune
Dellie said,
November 13, 2009 @ 12:14 nm
soos ‘n suid-siberiese hofnar spring hy op en af
parkes1 said,
November 13, 2009 @ 12:16 nm
ek belowe om hierdie keer getrou te bly aan jou
Dellie said,
November 13, 2009 @ 12:18 nm
frederik se ex sit op die stoep en suig aan
parkes1 said,
November 13, 2009 @ 12:19 nm
n bloedrooi suigstokkie haar hele mond is bloedrooi van die
Phibbie said,
November 13, 2009 @ 12:45 nm
suigstokkie en sy neem ‘n slukkie van die glasie wyn
parkes1 said,
November 13, 2009 @ 12:56 nm
frederik draai om en dink wie moet ek nou kies
Morticia said,
November 13, 2009 @ 1:14 nm
Angstig haal Frederik sy selfoon uit sy sak en bel vir
parkes1 said,
November 13, 2009 @ 1:29 nm
sy ma wat altyd n oor het om na hom te luister
Dellie said,
November 13, 2009 @ 1:31 nm
maar vandag is sy ma in ‘n kak bui en
parkes1 said,
November 13, 2009 @ 1:37 nm
skel hom verskriklik, jou mofgat jy moet rigting kry
Koekie said,
November 13, 2009 @ 1:43 nm
jou Pa is amper by die huis en dan kak…
Morticia said,
November 13, 2009 @ 1:51 nm
jy en Janneman altwee, hierdie kak stop hier want jy
parkes1 said,
November 13, 2009 @ 1:55 nm
het n vrou gehad maar nee hou eerder van holjol
Dellie said,
November 13, 2009 @ 1:57 nm
frederik bloos rooier as sy ex se suigstokkie toe hy
parkes1 said,
November 13, 2009 @ 2:04 nm
besef watse mens hy uitgedraai het sowaar dis nou
Sharpshoot said,
November 13, 2009 @ 2:06 nm
‘n poespas spul die dink hy by homself – wag laat ek hier wegkom!
parkes1 said,
November 13, 2009 @ 2:08 nm
hy gooi die foon neer hol in die straat op
Sharpshoot said,
November 13, 2009 @ 2:08 nm
Hy gryp sy sleutels, spring in die kar en jaag in die stofpad af!
parkes1 said,
November 13, 2009 @ 2:09 nm
hy stop onder n boom en besluit om maar eerder
Sharpshoot said,
November 13, 2009 @ 2:10 nm
die teerpad aan te durf – Cops of geen Cops….
parkes1 said,
November 13, 2009 @ 2:10 nm
hy jaag met n spoed weg die sweet tap hom af
Morticia said,
November 13, 2009 @ 2:10 nm
Ñ paar biere te knak en ñ paar zolle te rol
parkes1 said,
November 13, 2009 @ 2:11 nm
dan dink hy weer an sy ma se woorde en besluit
Sharpshoot said,
November 13, 2009 @ 2:13 nm
dat mens nie met ‘n ander man se kallers ploeg nie
parkes1 said,
November 13, 2009 @ 2:14 nm
hy weet nou wat is die regte ding om te doen
Dellie said,
November 13, 2009 @ 2:14 nm
ek gaan bar toe! daar waar die baie shooters is
Morticia said,
November 13, 2009 @ 2:15 nm
Maar besluit volstrek om dit nie te doen nie maar eerder
Sharpshoot said,
November 13, 2009 @ 2:15 nm
Vat die pad Teazers toe!!! Hy dink aan sy held Poen Deelman en jaag soos die duiwel!
parkes1 said,
November 13, 2009 @ 2:16 nm
hy ry toe met n spoed na die bar maar raai wat
Dellie said,
November 13, 2009 @ 2:17 nm
skielik spring ‘n pot blou mannetjie voor hom inni pad
Sharpshoot said,
November 13, 2009 @ 2:17 nm
- hy ry teen 32km/h in die 16 bordjie vas – en sy hele bierpens is nou vol blou kollle!
parkes1 said,
November 13, 2009 @ 2:17 nm
en waarsku hom daai lang swart slap kar staan hier agter die bar
Sharpshoot said,
November 13, 2009 @ 2:18 nm
Hy klim uit en vloek daai kodddige klein blou mannetjie dat die spoeg so spat!
parkes1 said,
November 13, 2009 @ 2:19 nm
en net daar besluit hy dis waar my geluk le
Sharpshoot said,
November 13, 2009 @ 2:20 nm
Hy buk net daar, tel sy gelukop en sit dit terug in sy sak – maar geluk is ‘n moeilike ding!
parkes1 said,
November 13, 2009 @ 2:20 nm
want toe besef hy n mofgat is ek en hier binne sit die liefde van my lewe
parkes1 said,
November 13, 2009 @ 2:21 nm
hy besluit toe net daar sy ma se moer dis sy lewe
Sharpshoot said,
November 13, 2009 @ 2:22 nm
Agter hom hoor hy iemand sing:♫♪ Daar oorkant die spruit…♫♪
parkes1 said,
November 13, 2009 @ 2:24 nm
sit n uil en fluit op n tak
Sharpshoot said,
November 13, 2009 @ 2:24 nm
Hy kyk om en daar sit Ta – ‘n 10voet Volstruis – met ‘n joint in die bek.
Sharpshoot said,
November 13, 2009 @ 2:25 nm
Nou ‘n volstruis het nie lippe nie – so daai joint word platgedruk!
parkes1 said,
November 13, 2009 @ 2:25 nm
hy wonder wat sal hy doen bly of hardloop
Sharpshoot said,
November 13, 2009 @ 2:26 nm
♫♪tien tarentale het hom dood gespuit met ‘n …♫♪
Alta said,
November 13, 2009 @ 2:26 nm
en hy vra vir Vollie volstruis vir n paar draws
Kadoes said,
November 13, 2009 @ 2:27 nm
hy besluit fok daai volstruis – hy soek daai joint …
Sharpshoot said,
November 13, 2009 @ 2:28 nm
Maar eers stel die Volstruis homself voor as Pollie… en hou so ewe sy een vlerk uit.
Alta said,
November 13, 2009 @ 2:28 nm
en dink aan n plan om daai joint te kry
Kadoes said,
November 13, 2009 @ 2:29 nm
.. maar toe hy nader stap sê die volstruis vir hom “give me your wallet”
Alta said,
November 13, 2009 @ 2:30 nm
Ja fok vat die wallet, gee die joint
Sharpshoot said,
November 13, 2009 @ 2:30 nm
EN hy dink terug aan die keer op Carte Blanche toe hulle die dokumentêr oor die Volstruis Bende gedoen het!
parkes1 said,
November 13, 2009 @ 2:30 nm
hy besluit toe net daar nou sal iets drasties moet gebeur
Sharpshoot said,
November 13, 2009 @ 2:33 nm
Hy skop die volstruis op die ballas en hardloop – maar hy misgis hom – volstruise het nie ballas nie!
Kadoes said,
November 13, 2009 @ 2:34 nm
hy het nou die joint maar soek sy wallet terug en hy probeer
Dellie said,
November 13, 2009 @ 2:34 nm
die volstruis tackle dat die vere spat
Alta said,
November 13, 2009 @ 2:35 nm
en die volstruis belsuit nou is dit my beurt bliksem
parkes1 said,
November 13, 2009 @ 2:35 nm
toe hy omdraai toe skop die volstruis hom op die ballas
Alta said,
November 13, 2009 @ 2:37 nm
Frederik sak inmekaar en skree
Morticia said,
November 13, 2009 @ 2:37 nm
Die volstruis hou aan skop. Hy dink hy moet NOU hardloop, voor sy ma hom herdoop na Caster!
Dellie said,
November 13, 2009 @ 2:37 nm
eina donner! skree hy en val op sy gesig inni pad
parkes1 said,
November 13, 2009 @ 2:39 nm
shit dink hy is ek dan ook n man en n vrou
Alta said,
November 13, 2009 @ 2:39 nm
Dit was n lae hou skree frederik terwyl
parkes1 said,
November 13, 2009 @ 2:40 nm
hy nog op die teer le en spartel om op te kom
parkes1 said,
November 13, 2009 @ 2:41 nm
o donner ek beter hol voor Frank my vang
Dellie said,
November 13, 2009 @ 2:42 nm
hy sien hoe die volstruis met bol vlerke nader kom
parkes1 said,
November 13, 2009 @ 2:43 nm
hy skreeu NEE ek wil vrede maak los my net uit asb
Alta said,
November 13, 2009 @ 2:43 nm
en hy dink hier word ek vrek getrap vandag en staan op
parkes1 said,
November 13, 2009 @ 2:44 nm
hy hol en spring in n boom klim vinnig na bo en
Alta said,
November 13, 2009 @ 2:48 nm
toe hy links kyk, sien hy vir bobjaan
Dellie said,
November 13, 2009 @ 2:49 nm
en hy sit die joint en rook die blikskottel!
parkes1 said,
November 13, 2009 @ 2:49 nm
hy wens toe hy was maar eerder by sy ex vrou want
Alta said,
November 13, 2009 @ 2:52 nm
hy weet daar gaan hy liefde kry en hier gaan hy op sy moer kry
parkes1 said,
November 13, 2009 @ 2:53 nm
hy spring af klim in sy kar en jaag met n spoed huistoe waar
Dellie said,
November 13, 2009 @ 3:02 nm
sy nogsteeds op die stoep sit en suig aan die suigstokkie
parkes1 said,
November 13, 2009 @ 3:02 nm
hy sy ex kry en verskriklik huil hy gryp haar soen haar en vertel haar hoe lief is hy vir haar
Dellie said,
November 13, 2009 @ 3:55 nm
“nee jou bliksem”, sê sy ex – jy wou mos nie …
Xena Phoenix said,
November 13, 2009 @ 4:23 nm
my tone langs die dorpswembad suig daardie een Kersfees nie.
Koekie said,
November 13, 2009 @ 4:28 nm
Ag my liefie.., jy weet mos jou Ma was daar en sy laaik..
Dellie said,
November 13, 2009 @ 4:37 nm
nie suck in public nie. gee my ‘n lekkie van jou …
Koekie said,
November 13, 2009 @ 4:44 nm
lollipop asb dan gee ek jou ‘n lekkie van my lollie….
Wille Kjind Q said,
November 13, 2009 @ 4:47 nm
Roomys wat besig om te mors. Wanneer gaan jou ma
Xena Phoenix said,
November 13, 2009 @ 4:55 nm
die emmer skop dat jy kan erf om dinge vir
Wille Kjind Q said,
November 13, 2009 @ 5:00 nm
My skelmpie beter te kan maak. Onthou net dat die
Xena Phoenix said,
November 13, 2009 @ 5:04 nm
kinders vreeslik geld kan mors. Ons moet hulle eerder niks
Dellie said,
November 13, 2009 @ 5:30 nm
daarvan sê nie en net stilletjies saam met die volstruis
muffia said,
November 13, 2009 @ 6:13 nm
Ek wou saam speel, maar het elke keer my hol geskeur vir die random EN gepaste voortsetting van die storie – dit was by tye definitief ‘n geval van great minds think alike – puik gedoen !!
Dellie said,
November 13, 2009 @ 8:28 nm
Thanx Moderator
maar ons is noggie klaar nie … hoop ek?
Smurf said,
November 13, 2009 @ 8:59 nm
Hy skrik wakker en besef dit was alles net ‘n droom!!… terwyl die sweet nog op sy voorhoof perel gryp hy sy selfoon en skakel sy skelmpie, dankie tog …hy besef hy sal nou moet versigtig netnou vind vroulief regtig uit van sy snuifie op die kant.
Smurf said,
November 13, 2009 @ 9:05 nm
Hy besef hy het verslaap , spring daar met ‘n stink spoed die bed uit! trek sommer so in die hardloop aan..hy is laat vir werk!!
Obelina said,
November 13, 2009 @ 10:29 nm
En op dun ys besf hy dat slegte verkeer nie nierdie keer sy bas en pong asem gaan red nie.
Weglekind said,
November 13, 2009 @ 10:44 nm
toe kom hy agter iemand het in sy skoen
Dellie said,
November 13, 2009 @ 10:47 nm
‘n spronkaan gelos – een van daai wat agteruit spring en
Weglekind said,
November 13, 2009 @ 10:49 nm
dan jou tone byt. Hy skut sy voet om die spronkaan
Dellie said,
November 13, 2009 @ 10:54 nm
af te kry, en sien toe die dooie goudvis raak
Weglekind said,
November 13, 2009 @ 10:57 nm
Ag my fok tog dink hy iemand het die arme ding
Obelina said,
November 13, 2009 @ 11:05 nm
Gou google hy sprongkaan want al wat hy ken is parktown prawn. Met bewe handjie spuit hy doom en vergeet van vroutjie se troetel spinnekop
Dellie said,
November 13, 2009 @ 11:20 nm
rosie die tarantula verstik inni walms doom en dop om
Botterbytjie said,
November 13, 2009 @ 11:23 nm
wat besig is om die sprinkaan te bekruip
Botterbytjie said,
November 13, 2009 @ 11:26 nm
en gee so ‘n paar stuiptrekkings voordat
Gatvol said,
November 13, 2009 @ 11:27 nm
hy die kreet in die straat hoor. Dis Julius op sy baaisiekel..
Gatvol said,
November 13, 2009 @ 11:29 nm
..wat skuinsweg ‘n ghop gestuur het, toe …
Gatvol said,
November 13, 2009 @ 11:30 nm
Toe die reeds gommerige tarantula hom reg op die tande tref.
Weglekind said,
November 13, 2009 @ 11:30 nm
met bodygards wat saam hardloop. Hell dink Frikkie (of what ever sy naam is) hier kom groot
Botterbytjie said,
November 13, 2009 @ 11:31 nm
gly sy baaisiekel skoon onner sy gat uit. Voordat
Gatvol said,
November 13, 2009 @ 11:31 nm
poe. En sowaar dit is ook toe so ..
Biker Bess said,
November 13, 2009 @ 11:34 nm
dat hy daar en dan besluit om weer die Liewe Heksie boekie onder die bed
Dellie said,
November 13, 2009 @ 11:35 nm
uit te haal en deeglik te lees hoe om ‘n besem te hanteer
Biker Bess said,
November 13, 2009 @ 11:37 nm
Aspoestertjie is te treurig so hy sal liewers Rooikappie kry en dan die kappie gebruik
Gatvol said,
November 13, 2009 @ 11:37 nm
En kan so ‘n vuilgat brand? Moenie praat nie.
Biker Bess said,
November 13, 2009 @ 11:40 nm
vernaam as die rooikappie vol chillies gesmeer is
Botterbytjie said,
November 13, 2009 @ 11:41 nm
Die kappie werk toe nie, en hy gryp na ‘n bossie. Dit is toe
Biker Bess said,
November 13, 2009 @ 11:41 nm
dat hy met die boeredans begin en sy voet vashaak
Botterbytjie said,
November 13, 2009 @ 11:43 nm
en hy neus eerste in die
Biker Bess said,
November 13, 2009 @ 11:43 nm
hairy hond se
Gatvol said,
November 13, 2009 @ 11:44 nm
in sy eie stront beland. tarantula eenkant nog vasgeknyp tussen sy valstande
Gatvol said,
November 13, 2009 @ 11:45 nm
Fokkieboereeeeee!! gil hy woedend
Botterbytjie said,
November 13, 2009 @ 11:46 nm
en sy hele broek vol stront. Hy kyk op toe sien hy
Dellie said,
November 13, 2009 @ 11:46 nm
die volstruis met die joint en die bobbejaan wat vir hom lag
Biker Bess said,
November 13, 2009 @ 11:46 nm
Langeman staan nader met ‘n tweezer
Dellie said,
November 13, 2009 @ 11:48 nm
en frederik raak bekommerd
Botterbytjie said,
November 13, 2009 @ 11:48 nm
en weet onmiddelik dat geen mens stront met ‘n tweezer kan skoonmaak nie
Gatvol said,
November 13, 2009 @ 11:49 nm
Met sy broek om sy enkels hop hy
Botterbytjie said,
November 13, 2009 @ 11:49 nm
Hy gryp na die joint, maar
Biker Bess said,
November 13, 2009 @ 11:49 nm
hy sal die volstruis moet gebruik
Dellie said,
November 13, 2009 @ 11:49 nm
so vinnig as wat hy kan – oor die goudvis, by die venster uit
Gatvol said,
November 13, 2009 @ 11:50 nm
Die volstruis besluit sy het nou genoeg gehad
Gatvol said,
November 13, 2009 @ 11:50 nm
en met rollende woedende ogies
Botterbytjie said,
November 13, 2009 @ 11:50 nm
want die bobbejaan grynslag vir hom
Biker Bess said,
November 13, 2009 @ 11:52 nm
slurp sy die goudvis op
Botterbytjie said,
November 13, 2009 @ 11:52 nm
en verstik
Gatvol said,
November 13, 2009 @ 11:53 nm
Julius voel hoe gister se very hot chakalaka in sy keel opstoot
Dellie said,
November 13, 2009 @ 11:53 nm
en frederik wonner – moet ek die witjassies bel?
Gatvol said,
November 13, 2009 @ 11:54 nm
Help my bra, kreun hy
Biker Bess said,
November 13, 2009 @ 11:55 nm
O tog nee, bel liewer vir Dowwe Dolla
Botterbytjie said,
November 13, 2009 @ 11:56 nm
sy vinger is dom, en hy bel per ongeluk die hoerhuis
Biker Bess said,
November 13, 2009 @ 11:56 nm
En die medem kom terstond
Gatvol said,
November 13, 2009 @ 11:57 nm
maar eintlik wou hy
Biker Bess said,
November 13, 2009 @ 11:59 nm
maar hy was te laat want die bobbejaan
Dellie said,
November 13, 2009 @ 11:59 nm
het al klaar alles opgerook en eerste gebel
Gatvol said,
November 14, 2009 @ 12:01 vm
Met die reuk van doom, poe, kots en tweehandse chakalaka nog in die lug
Biker Bess said,
November 14, 2009 @ 12:02 vm
en kom toe by Sa’s got talent uit en
Dellie said,
November 14, 2009 @ 12:02 vm
stap frederik trots uit inni oggend son om te gaan werk … maar toe …
Biker Bess said,
November 14, 2009 @ 12:04 vm
kom hy by die verkeerde gebou uit
Biker Bess said,
November 14, 2009 @ 12:05 vm
en halfpad met die trappe op
Dellie said,
November 14, 2009 @ 12:06 vm
whaahahhahaahahaa – sorry
Gatvol said,
November 14, 2009 @ 12:06 vm
dink hy: My lewe suig
Biker Bess said,
November 14, 2009 @ 12:07 vm
en dit is toe
Dellie said,
November 14, 2009 @ 12:09 vm
die bolstruis wat met hom praat
Gatvol said,
November 14, 2009 @ 12:10 vm
Fok my dink hy, ek is nie lekker nie!
Dellie said,
November 14, 2009 @ 12:10 vm
‘jy’s ‘n perd met ‘n anner klank’ seg hy toe, met die zol inni platbek
Biker Bess said,
November 14, 2009 @ 12:11 vm
en die bobbejaan op sy rug
Gatvol said,
November 14, 2009 @ 12:11 vm
Help! skrree iemand. Dan besef hy eers die krete kom van homself af.
Biker Bess said,
November 14, 2009 @ 12:13 vm
Die volstruis klap haar vlerke, die bobbejaan val af en skree saam hom en
Gatvol said,
November 14, 2009 @ 12:16 vm
Hy kyk die bobbejaan woedend aan. Jy!!! skreeu hy.
Biker Bess said,
November 14, 2009 @ 12:17 vm
lyk nes my skoonma en sy
Dellie said,
November 14, 2009 @ 12:18 vm
“ons het verloor?? fokken verloor?? teen frankryk??”
Biker Bess said,
November 14, 2009 @ 12:20 vm
dis so sad ….. tjank tjank
Gatvol said,
November 14, 2009 @ 12:18 vm
is lankal verby haar vervaldatum.
Gatvol said,
November 14, 2009 @ 12:20 vm
Ek weet fokkol van Franse dinge, bler die volstruis krakend verby die dik zol. Ek is local
Biker Bess said,
November 14, 2009 @ 12:21 vm
daarom dat sy die gouevissie
Dellie said,
November 14, 2009 @ 12:22 vm
frederik slaak ‘n sug van verligting toe hy sien die pappagaai loop by die trappe af
Gatvol said,
November 14, 2009 @ 12:24 vm
Praat met my! Praat met my! hardloop hy huilend agter die dik vool aan.
Biker Bess said,
November 14, 2009 @ 12:24 vm
maar die pappegaai sê ag tjol met jou man, hierdie voël gaan nou rokof
Gatvol said,
November 14, 2009 @ 12:25 vm
Fredirik sak op sy kniee. Ek voer orals verwerp.
Gatvol said,
November 14, 2009 @ 12:26 vm
voel
Dellie said,
November 14, 2009 @ 12:27 vm
‘ek kanni pratie – my airtime is op-op-op!’ gil die pappagaai
Dellie said,
November 14, 2009 @ 12:28 vm
Nite julle – ons speel oor die naweek verder
Gatvol said,
November 14, 2009 @ 12:29 vm
nighty
Biker Bess said,
November 14, 2009 @ 12:28 vm
Frederik se Google dan man google
Biker Bess said,
November 14, 2009 @ 12:29 vm
Nag julle, lekker doeks. Seker tyd dat die naguile gaan muise soek.
Smurf said,
November 14, 2009 @ 12:31 vm
laat ek dan solank julle batteries charge
skree frikkie! voor julle almal rokof en gaan slaap!! anners is almal van julle se flatteries bat more!!!
Koekie said,
November 14, 2009 @ 7:42 vm
Frederik besluit hy gaan beslis nie w ‘n joint rook nie, dit maak hom dinge sien en hoor. Hy gaan ‘n nuwe blaai omslaan dink hy by homself..
Hy het vir Ouma Stienie belowe hy gaan haar oor die naweek bietjie kuier en bederf. Hy stop gou by die hoek kaffee en koop ‘n lekker groot Chomp en ‘n loose draw(fok, sigarette het fokken duur geword, sê hy en druk dit in sy Checkers sakkie saam met die half-jack Mainstay) Fokkit, Ouma gaan bly wees om hom te sien…..
Hy klim op sy pienk scooter en sit af na “Huis Spataar”….
Smurf said,
November 14, 2009 @ 9:11 vm
Maar so om die eerste draai trek ‘n spietkop hom af! ..”ag flok sug Frederik” … Spietkop loer so in sy rugsak..”Ja nes ek gedink het..hele bottel drank (Mainstay)..Kom dat jy kom blaas ou pel!”.. Frikkie skrik sommer sy snot weg en gee sommer die “Chomp” van ouma Stienie vir die Spietkop! …..
Smurf said,
November 14, 2009 @ 9:17 vm
Frikkie gooi ook sommer ‘n lui op sy selfoon na DELLIE!! .. “Dellie die comments raak te lank ..refresh gaan al hoe stadiger asb. blaai net so bietjie om na die volgende bladsy!!! fanks Choppertjie!!” … en dan stap hy maar gedwee saam met dit Spietkop om te gaan blaas!……….
Skielik begin die Spietkop “Briekdans” “stop stop ek’s ‘n Spietkop, ek het ‘n boek ok!” …. sing hy terwyl hy so op sy kop al in die rondte tol!! … Frikkie dink:….” nou is my kans!” … Hy hol vir sy Scooter, .. “Sputnik one” ……..
Smurf said,
November 14, 2009 @ 9:56 vm
Frikkie jaag..waars al die mense die pad is doodstil ….
Smurf said,
November 14, 2009 @ 9:58 vm
Niks meer as 10 woorde !!! maal dit deur sy kop
Ek is in die moeilikheid!
Botterbytjie said,
November 14, 2009 @ 10:10 vm
Voor hom in die pad sien hy iets wat soos
Smurf said,
November 14, 2009 @ 10:44 vm
Aggenee!!! flokit dis die volstruis met die joint in die bek!!!!!…net nie dit nie!…
Morticia said,
November 14, 2009 @ 10:51 vm
Hy spring weer op sy scooter, druk die turbo boost knoppie, en die scooter en hy styg op en ry deur die lug. . .
Dellie said,
November 14, 2009 @ 2:01 nm
… word vervolg op die volgende post …