Moenie dat ek julle steur met die storie nie … gaan gerus voort! Ek voel al so jammer vir Frederik – die arme man weet nou nie meer of hy kom of gaan nie! ROFL. Erens gaan hy moet settle en liefde vind … en miskien ‘n kat, hond en hamster kry (en ‘n nuwe goudvis genaamd ‘Baby’) – en daai pappagaai wat hy oor die naweek op die trappe raakgeloop het! Whahahaha! Ek sal more die storie weer saamvat as julle nog wil speel – anners moet dit nou ‘n gracefull einde kry.
As julle hierdie ou nog nooit raakgesien/surf het nie – dan weet ek presies hoe julle voel. Tot ‘n paar uur gelede het ek nie eers geweet van sy bestaan nie. Maar danksy Toast wat ‘n link inni Kroeg kom gooi het, en op die Werf, is ek ook nou effens … uhm … ek weet nie wat die regte woord is nie, maar ek dink ek hou hiervan!
En toe ek eers begin luister, toe kan ek nie ophou nie. Die man is skreeusnaaks! Maar hy spreek tog die issues aan … ek love die ene!












Toast said,
November 17, 2009 @ 6:48 vm