Archive for Oktober, 2010

Stars Fall Down

Ja, ek lewe sowaar nog! Ek kom so min hier deesdae, (of op ENIGE blogs for that matter!) dat ek nou skoon skuldig voel om te sien hier is sowaar nog mense wat daagliks inloer.

Dit gaan goed. Was baie beslis ‘n jaar vol ups en downs vir my tot dusver.  Baie hekkies oorgeklim en oor sommiges myself stukkend geval. Kan nog nie besluit of dit die kakste of die beste jaar van my lewe is nie, maar dinge begin nou na ‘n punt toe beweeg. Wat ek gaan doen as ek by daai punt kom, is ‘n ander vraag.

Ek is nogsteeds redelik doenig by Bosluis, en in my soeke na musiek vir elke aand die afgelope maande, het ek op ‘n paar juweeltjies afgekom.

Hierdie is ‘n stunning song en video. Geniet, ek sien julle deur die venster! Mwa!

 

Comments (8) »

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.

Join 289 other followers