Comments on: Oor My

By: ekisanna
Haai Dellie,  ek is nuut op WordPress en geniet die Afrikaanse blogs sommer baie.  Ek het so pas jou etiket reels gelees en so gelag dat my man kom saamlees het.  Ek het baie om te leer en almal se jy is die IT boffin op WordPress so ek sal baie kom inloer.

By: Toikie
Hallo

Ek is opsoek na bewoording vir ‘n ooievaar uitnodiging.  Kan enigiemand my asseblief help!

By: Adéle Maree
Hi daar Dellie,

Wil net laat weet ek het nou lekker gelag vir die sop resep!

Graag wil ek ook net met jou deel dat ek ook ‘n Dellie is. My ma noem my al van kleins af Dellie.  My vriende noem my Della!

Ek is getroud, bly in die gopse tussen Mafikeng en Ottoshoop. Ja waar kan jy weer vra!  Ek het drie kinders en moes net eers vir jou mail.!

Lekker dag!

By: ZonkieZola
Hallo Dellie

Cool blog. Sal gereeld inloer.

Groete van die vibrating phone.

By: parradoc
Hi Dellie

Wragtig nie besef jy is ook n Goudvelder nie. Ek woon hier op n plaas naby julle, is n oud Gimnasium-onnie wat later gaan boer het.

Sien jy doen rekenaar-opleiding. My seun het by Damelin studeer ma werk nou by Human auto, my dogter verbonde aan die Casino maar opgeleide ouditeur.

Miskien kuier ons eendag saam ook met Daisyblom wat ook hier woon.

Ek laaik ook jou rustige blok

Gaan weer hier loer……

groete

Doc

By: pluim
Ek hou van jou spreekwoord.

By: annderster
Ek is nog bietjie nuut en baie anoniem. Ek het jou blog – die hartseer post met die traan – op my blog statistieke bladsy gekry, verstaan nie mooi hoekom nie, maar ek’s baie bly!

Jy lyk baie interessant, Dellie. Ek sal weer kom inloer.

By: Willeklong
Hi Dellie. Ek hou van die gevoel van jou blog en dit lees lekker. Sal gereeld kom in loer…groete

By: twattiesemq
Hi Dellie, ek’s maar nuut in die blog-besigheid en dink jou blog is super nice!

By: Dellie
Hi Annemarie, en welkom hier! Ek het jare terug in Evander gewoon, en my mangels is uitgehaal in Secunda – wetie of dit toe al ‘n Medi Clinic was nie, maar ek ken jou wêreld. Ek hoop jy het die bladsy gebere en kom kuier gou weer! Daar is die gewone dinge en ek het nou ook ‘n kosblog begin – vir lekker vinnige etes, gaan loer by http://delliekos.wordpress.com/ en deel ietsie as jy wil!

By: annemarie wilson
dellie ek is nie rekenaar vaardig soos jy nie, en vandag perongeluk beland ek hier by jou in die vrystaat. ek is so bly oor jou passie vir mense want dit het ons defnitief in gemeen. ek is van secunda en werk in n intensiewe eenheid by een van die medie kliniek groep. my pasiente is my al’s. ek bid en vra elke dag dat die Heer my as instrument sal gebruik waar mense in intensief Hom die nodigste het. jou blog is baie intressant. hou en bou so voort met jou goeie diens. liefde en groete van annemarie

By: Blou
Hi Dellie, ek kuier lekker op jou blog. Lekker dag

By: Susie
Goeie werk die “die blog”

knap gedaan!

By: Tersia
Almal van die OVS is gr8!! Eks mal oor jou blog!!

By: Die Brein
Dellie jy was altyd een van my favorites op SSSB en jy is dit steeds en jy ken mos soms is my koppie warm en ander kere cool.Maar ek like mense soos julle ook maar mens ok maar lus en lis en en en……….Maar ja ek geniet jou se goed en jou blog.