Tandemstories
Heiko en Suidoos het die eerste storie klaar geskryf. Gaan lees! Dis stunning!
Link na hierdie post wanneer julle die stories plaas. Ek sal dit update soos wat dit inkom. Ek wil nie een storie mis nie.
Die Brein en Kendra - hier moet ek julle net waarsku – dis ‘n HOT storie!
Sonkind en Demoerin Hoofstuk 2
Sonkind en Demoerin Hoofstuk 3 – Komaan julle, die twee begin die res van ons nou in die skande steek!
Skryf, blikskottels!
Dellie en Emil Hoofstuk 1
Sonkind en Demoerin Hoofstuk 4
Sonkind en Demoerin Hoofstuk 5
Sonkind en Demoerin Hoofstuk 6
GO! Wat maak jy nog hier?












