Errors

Ek is so seer en styf dat ek nie eers behoorlik kan dink nie! Tot my vingers is seer. Weet julle hoeveel spiere in jou onderarms word gebruik terwyl jy tik? Ek voel elkeen van hulle werk! Ek het maar net daai isometriese oefeninge vir die bo-lyf gedoen…eina. En die res van my lyf is seer van die gestap. Seun wou weer die Bloutrein haal gisteraand! Hopelik gaan dit volgende week beter. Ons gaan vanmiddag ordentlike tekkies koop, myne is so oud en hard, dit maak my voete seer. Sal beslis nie met die goed kan draf nie!

Elk geval, hier is ‘n paar errors wat my nogal laat grin het. Ons dog ONS kry snaakse errors, shame, hoe moet hierdie ouens dit verstaan?

Nou ja, watch die language, keep mobile manners, en geniet die naweek!

2 Responses so far »

  1. 1

    Boendoe said,

    Hi Dellie,
    Ek het my alie nou afgeskrik toe ek die eerste error message sien. Dog dis my rekenaar wat so vir my skree!
    Ek is ook so styf, voel of ek deur ‘n trein getrap is. Nie van oefening nie – ek het gister gegly en by die trappe afgeval! Wens ek kon dit sien, moes seker ‘n sight vir sore eyes gewees het!
    Ry die Vrydag bloots, ne!

  2. 2

    sonkind said,

    Ek kan dieselfde se as boendoe – ek skrik eers, maak alles toe en dog toe, wag dat ek weer gaan kyk, watse error gee my rekenaar NOU. En toe sien ek eers wat aangaan! LOL!


Comment RSS · TrackBack URI

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: