Eksamen

Ek skryf eksamen van 8am tot 11am op 6 Desember 2007. Dit is een van die Pastel eksamens wat ek moet deurkom om my status as PCT (Pastel Certified Trainer) te behou. Ek ken al hierdie goed, maar die vlinders in my magie weet nie daarvan nie! Hou duime, asseblief, ek sal laat weet hoe dit gegaan het. Die volgende ene is Maandag …. flip, Maandag + Eksamen = disaster??

En dan is daar die PCI (Pastel Certified Installer) kursus wat ek moet doen in Januarie, om ook daardie kwalifikasie agter my sentrum se naam te kan sit. Ek sien nogal uit na daardie ene, as ek die materiaal so deurwerk, lyk dit so maklik soos RTFS!

15 Responses so far »

  1. 1

    boendoe said,

    Hei, Dellie, ek wys weer oe! Sterkte met die eksamen, en die vlinders is genuine ‘n goeie teken. Dit hou jou “on the edge”. Altyd ‘n goeie ding!

  2. 2

    mykopop said,

    Sterkte, ons weet jy gaan die maklik deurkom, maar die senuwees knaag maar altyd!

  3. 3

    wag-ʼn-bietjie said,

    Sterkte vir nou-nou!

  4. 4

    Marina said,

    Hoop dit het baie goed gegaan!
    Nou weet ek waar om aan te klop vir hulp op Pastel!!

  5. 5

    Kokkewiet said,

    Jy is alreeds besig met jou eksamen – maar ek wil net sê dat ek ook duime vashou!!

  6. 6

    platterfuss said,

    Hehe! Jy kon MY ‘gehad’ het…. en ek’s nie te duur nie!!!!!

    EN jy hettie eers rerig breinselle nodig vir daai nie…. het beide myne gedoen… EN ek was nog half gesuie!!!! 🙂

    My ‘broer’ het my ‘gebruik’….. sodat hy sy goodies kan ‘behou’! Dubbelsinnig? HEHE!!!

    (((((((((((Dellie))))))))) Luv you lots and lots like jelly totsssssss!!!!

  7. 7

    rb said,

    Glo dit het goed gegaan.

  8. 8

    Eben said,

    Jy praat van vlinders … ons almal hier het vinders om te hoor hoe dit gegaan het.

    Sterkte nie-te-min!!

  9. 9

    Ek knyp daai duime! Voorspoed!

  10. 10

    marat said,

    Ons wag en ons wag . . . en hoe langer ons wag, hoe minder hoor ons iets! Vertel, vertel!

  11. 11

    Roer said,

    So? Het jy toe die beste gevaar in die klas?😉 Kom ook gou groet. GeseEnde Kersfees en mooi bly. Siet jou in 2008! ((Dellie))

  12. 12

    vygie said,

    Hoop dit het goed gegaan. Weet eintlik dit het🙂

  13. 13

    boendoe said,

    En hoe het dit toe gegaan?

  14. 14

    annedelicious said,

    gooooooood luck!geniet die xmas,ek het nie n vader xmas meer nie,maar ek is nie meer alleen nie,ek het n vader xmas blow-up-doll gekoop.

  15. 15

    Kobus Coetzee said,

    Hello daar! Ek hou van die 2e een! Hehe. Lyk my al die bloggers holiday al?


Comment RSS · TrackBack URI

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: