Gevaar!

hazardous-materials.jpg

En Platty, hierdie ene is spesiaal vir jou – ek kon dit nie weerstaan nie!

bitch.jpg

11 Responses so far »

  1. 1

    Zee se scribbles said,

    Dellie,

    Is dit nou nie oulik vir Platt nie

  2. 2

    Pienk Zuit said,

    whahaha. “Very effective cleaning agent”!

  3. 3

    Eben said,

    Gie gie jou ou grapkas!! Ek geweet voor die jaar sy allie sien, sal jy met iets voorendag kom om ons op te helder!!

    Ai ai ai die Plattie, gemaak en gestaan soos sy is … in 2.1 sek … maar onse bly (((Plattie)))) vir haar!!

  4. 4

    platterfuss said,

    Hehehe!!!!! Seriaaaaaaaaaaaasly HET jy nou my dag gemaak! Sommer al my moerigheid uit my uit!!!

    You’re one VERYYYYYYYYYYY special person!!!

    Baie van die special elemente hier rond!

    (((((((((((((((((((((((Dellie))))))))))))))))))))

  5. 5

    dirkltjie said,

    Mooi man! Check my blok vir nog so drie van hulle!

  6. 6

    Marina said,

    DELLIE JOU DORING!!!!!!

  7. 7

    boendoe said,

    Ek moet smile vir die “atomic mass”! So tipies van ons!

  8. 8

    Butterfae said,

    Boe-hoe-hoe(huil, snik)! Ek kan nie die prentjies sien nie! Kan jy dit nie maar vir my mail nie?

  9. 9

    sonneblomseplekkie said,

    Hi Dellie,

    Platt ek wil nie jou ‘warning’ sertifikaat steel nie, maar ek was daai ‘bitch’ gisteraand. Maar ek het hom weer vir jou terug gegee hoor🙂

    Dellie, dankie jy altyd ‘n glimlag om ons bakkies plak. 😀 Net een mens soos jy.

    Groetetjies
    Sonneblom

  10. 10

    Sharona said,

    Hi Dellie – 100% Platter se sertifikaat – ken ons haaar dan nou nie so nie?
    Maar wat vir my die beste is as sy die “aas” op SSSB uitgooi en en sekere bloggers sluk dit “hook, line en sinker” – maak hulle se name groot Gatte –
    Sterkte met die eksamen wat voorlê – Blessings vir jou oor die Feesgety.


Comment RSS · TrackBack URI

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: