Merrie Krismis

Merrie krismis
Heppie nuwejaar
Suip versigtag
En hou jou hare bymekaar

Groetnis byrrie hys
Hou lekka paartie
En braaivleis,
Groetnis virrie taanie
en al die laities
Se vi ma ” I love u”
En vi derra the message is vi hom oek
Se vi coussie,ons stiek
Soes masels yt
Om die big days te celebrate

En , kykie ,
Loep wys jou gavriet byrrie kerk
Doen tog ‘n slag
Die Jirre se werk
Se virrie Father,
“Thenk U” virrie jaar
Want jou lewe is darem nog bymekaar!!

En loep koep die prasentjies in tyd
Anners soek djy net moellegeit

Moetie te veel suipie
Lat djy moet hystoe krypie
En as die mew klop
Skink vi my oek n dop

Merrie Krismis en Groetnis
Hou lekka paarties ,
Pieknieks en braaivleis
En iet jou poeding byrrie hys

Ok Goebaai
Ons Ko maak Krismis ‘n draai!!!

9 Responses so far »

  1. 1

    Ek het tred verloor vir wie ek al seenwense gestuur het en vir wie nie. Geseende Kersfees en als wat mooi is vir 2008!

  2. 2

    boendoe said,

    Dellie, hoop julle het ‘n baie mooi Kersfees en ‘n voorspoedige 2008. Dankie vir die pret die afgelope paar maande!

  3. 3

    Roer said,

    En ‘n MERRIE KRISMIS vir jou ook! x😀

  4. 4

    Zee said,

    MERRIE KRISMIS😉

  5. 5

    Anna said,

    Well, I find it extraordinarily interesting.Good luck to all of you. And I’m sure you’ll do fine. Really. Just fine.

  6. 6

    kyker said,

    Dellie, mag julle Kersdae en ook die nuwe jaar sommer vol vreugde en geluk wees.

  7. 7

    Jaco said,

    Geseënde Kersfees

  8. 8

    mykopop said,

    Oulik man, ek hoop dit was lekker by julle. Nou wag ons net vir ‘n hings van ‘n nuwe jaar.

  9. 9

    Tersia said,

    Hoop julle het ‘n Geseende Kerstyd gehad en voorspoed vir 2008! Geluk met die uitslae! Ek glo en vertrou 2008 gaan ‘n beter jaar wees! Liefies


Comment RSS · TrackBack URI

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: