Sex

Die kursus was baie lekker. Ek het dit vreeslik geniet. Baie tegnies, maar het ook vir my lig gewerp op ander dinge. Die lecturer was baie aangenaam en ken baie beslis sy storie. En ons was net twee studente, so dit was nogal intens. Ek het baie geleer, en is regtig baie bly dat ek dit gaan doen het. Ons moet binne die volgende maand die eksamen doen. Sal laat weet wanneer, sodat julle weer kan duime hou! Dit werk mos elke keer.

Op ‘n ander noot: Dis jooltyd in Bloemfontein, en ek het die jooltydskrif, Ritsim gekoop. Ek lief jooltydskrifte, dis altyd vol van die snaakste grappies. Studente is so ‘n lawwe spul. Hierdie ene is ‘n ou juweeltjie wat ek ‘n paar jaar terug erens gelees het, en hulle toe weer geplaas het. Geniet!

Usually everyone who has a dog would call the dog Rover or something. I called mine “Sex”. Sex is a very embarraring name, but I never knew HOW embarrasing until one day I took Sex for a walk and he ran away from me. I spent hours looking for him. A police officer came along and asked me what I was doing in the alley at 4 o’clock in the morning. I said, “I was looking for Sex.”

My courtcase comes up next Thursday.

One day I went to City Hall to get a license for Sex. The clerk asked me what I wanted, I told hom I wanted a license for Sex. He said, “I would like to have one too!” When I said “But Sex is a dog,” he said he didn’t care what she looked like. Then I said, “You don’t understand. I’ve had Sex since I was two years old.” He replied, “You must have been a strong boy.”

When I decided to get married, I told the minister that I wanted to have Sex at the wedding. He told me to wait until after the wedding. I said, “But Sex has played a big part in my life and my whole lifestyle revolves around Sex.” He said he did not want to hear about my personal life and would not marry us in a church. I told him everyone coming to the wedding would enjoy having Sex there. The next day we were married by the Justice of the Peace. My family is barred from the church.

My wife and I took the dog along with us on the honeymoon. When I checked into the hotel I told the clerk that I wanted a room for my wife and myself and a special room for Sex. The clerk said that every room in the hotel is for Sex. Then I said, “You don’t understand. Sex keeps me awake at night”, and the clerk said, “Me too!”

One day I told my friend that I had Sex on TV. He said, “Show off!” I told him it was a contest, and he told me I should have sold tickets.

When my wife and I seperated we went to court to fight for custody of the dog. I said, “Your Honor, I had Sex before I was married” and the Judge said, “Me too.” When I told him that after I was married Sex had left me, he said, “Me too.”

Well, now I’ve been thrown in jail, been married, divorced and had more trouble with that dog than I ever gambled for. Why, just the other day when I went for my first visit with the psychiatrist and she asked me, “What seems to be the trouble?” I replied, “Well, Sex has died and left my life. It’s like losing a best friend and it’s so lonely.”

The doctor said, “Look mister, you and I both know that sex isn’t a man’s best friend. Why don’t you just get yourself a dog?”

spike-roxy.jpg

Met hierdie possie se titel, toets ek so bietjie een van Da Mario se teorië oor Statshoere

Advertisements

11 Responses so far »

  1. 1

    mykopop said,

    Sondag, 18:05.

    Dellie, sien jy nou dit werk nie! Kyk by http://botd.wordpress.com/top-posts/ – my vervelige inskrywing oor ‘n skaakboek is bo-aan en joune is nêrens in sig nie. Of miskien sal dit môre werk – dalk het mense beter dinge om te doen in die naweke!

  2. 2

    Eben said,

    Soeeeee uiteindelik terug. Welkom terug en dis lekker om weer jou postings te lees.

    Ons gesels later weer en laat waai in Welkom!!

  3. 3

    Da Mario said,

    Ek het eers gedog jou eerste paragraaf is die een wat van toepassing is op die opskrif. 😮
    Nou Dellie… ek is nie 100% seker dat die wyse waarop jy hierdie toets hanteer gaan werk nie. 😀
    Jy kon dalk “naked teen lesbian sex” probeer het…. 😆 ….want jy sien daar is BAIE sites daarbuite wat BAIE groot hit ratios het vir plain sex. En die hits kom vanaf die boonste paar returns op searchterms. Ek weet, dis nie presies wat ek in my post geskryf het nie, maar ek het alles relatief eenvoudig gehou sonder om te tegnies te raak.

    However, 10/10 for making the leap!

  4. 4

    boendoe said,

    Nee wat, ek het sommer kom loer of my pel al terug is! No other reason! 😀

  5. 5

    platkuif said,

    more!

    yip, ‘seks/sex’ verkoop…MAAR om jou eksperiment nog beter te maak,moes jy woorde soos ‘tiener’, ‘popster’ en ‘pampoen’ in daai heading gesit het…. 😉

  6. 6

    Zee said,

    Ok Dellie, het by yahoo gaan google met “looking for sex” maar moes maar die bucket ingooi, derduisende entries, lyk maar ek sal moet meer education kry oor die onderwerp! Is die keywoorde nou in die paragraaf of soos platkuif se in die opskrif van jou stuk?

  7. 7

    Butterfae said,

    Haai-oe-blommie! Amper dag ek jy gaan begin laat waai met die n@@i. Die opskrif het dadelik my oge getrek!

  8. 8

    platterfuss said,

    Hehe!!! Hoe smile ek nou!!!!

    (((Dellie)))

  9. 9

    CLAZINE said,

    Hi Dellie (my baas!)

    Gedink ek gaan jou nie kry nie? nou ja, wil net sê ek is ook nou hierso! Het jou insetsel geniet! maar pas op girl ?sex? oh-oh jy sien wat gebeur!

  10. 10

    Dellie said,

    Hey, welkom Clazine!

    Nou ja, dit het so gegons op die blogs dat ek nie met sekerheid kan sê of hierdie “sex” opskrif iets beteken het nie. Daar was net een soekterm met “sex”… “sex met dellie”!!! O donner, ek het ‘n stalker! 😯

    En ek verstaan Sharks se werkgewer reken ek is porn! Whahaha! 😆

    Maar ten spyte daarvan, was vandag in elk geval my beste dag ooit wat hits aanbetref. Maar ek verstaan dit was oraloor baie bedrywig. Dus weet ek nog steeds nie! Sal maar daai soekterme dophou.

    Eish, dis halftwee in die more… ek kan net nie tot rus kom nie, maar gaan nou ernstig probeer.


Comment RSS · TrackBack URI

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: