Geluk Vriendin!

Knowing how busy you are lately, I’ve arranged for you to have a Few Helping  Hands on your Birthday… 

Here They  are:

Someone to Clean the Back Yard  

b-day-1.jpg

Straighten Up The Gardens  

b-day-2.jpg

Sanitize The Pool  

b-day-3.jpg

Pick Up A Few Things In Town  

b-day-4.jpg

Rotate Your Tires

b-day-5.jpg

Change  The Sheets  

b-day-6.jpg

and last but certainly not least,  Scrub the Shower  

b-day-7.jpg

I hope this helps ease some of your work load today.

Heck, what are friends for?

Have a wonderful birthday!!

25 Responses so far »

  1. 1

    SHARKS said,

    Sjoe Dellie nou is ek die ene jellie!!

    Hel hulle is sexy, het ook die manne op my pc, vergaap my gereeld aan hierdie lywe!!

    STAATSAMPTENAAR is ‘n ouerige dame (tannie) wat saam my werk, sedert 2000 sy vati kaki nie hoor.DIERBARE SIEL.

  2. 3

    Verjaarsdag girl said,

    Dellie jy het my dag gemaak, ek sukkel om te konsentreer.
    Dankie

  3. 4

    boendoe said,

    Oe ja, hulle sal baie help om my las te verlig!

  4. 5

    Platkuif said,

    agge nee sies man…ek is besig om te eet

  5. 6

    Dellie said,

    Ag sorry Platkuif, ek sal kyk of ek vir jou ‘n pic van Marie kan opspoor…😆

  6. 7

    Platkuif said,

    marie is kamera sku…maar as jy kan,dan skuld ek jou ‘n oopmondsoen… Natuurlik as Marie nie by is nie,want sy sal jou hard moer (en my waarskynlik dood moer)

  7. 8

    sonstudio said,

    Ek het juis iemand nodig om ‘n paar goedjies in die dorp te gaan oplaai…

  8. 9

    Platkuif said,

    Poen Deelman help graag…natuurlik in ruil vir ‘n ‘ietsie’ op die kant😉

  9. 10

    boendoe said,

    Dellie, vandag is die dag dat ek ‘n Angolees vermoor! Ek is al klaar die donner in omdat hulle die hose reg deur my tuin trek sonder enige ontsag vir wat hulle kan seermaak, en nou het Jan my laat weet hulle het die bottel op die lughawe gekonfiskeer. Ek kry sommer die horries!!

  10. 11

    platterfuss said,

    Is NIE goed vir ‘n ou antie soos ek se hart nie!!!

    O fok tog, hulle sal my convert na ‘n ‘slak’ toe! HEHEHEHEHE!!!!

    Cradle snatching…. Mmmmmmmmmmmm!

  11. 12

    Zee said,

    Boendoe, chill girl, gaan gooi vir jou ‘n Amarulatjie met bietjie eishhhhhhhhhh!

  12. 13

    sonneblomseplekkie said,

    Hi Dellie,

    Oe aaa…..verskoon my gou…het iets om te gaan doen….hahaha…

    Kyk mooi was nog nooit lelik nie nê?

    Boendoe….dis gemeen van daai klomp lughawe staatsdiewe!!!…ai

    Groete
    Sonneblom

  13. 14

    Dellie said,

    Ag dis nou sad nuus Boendoe! Ek het nogal gesien hoe voer ons more-aand vir Birthday girl van daai potent voggies!

    Maar dankie vir jou probeer, ek waardeer dit. Nou sal sy maar takiela moet sluk!

    Platkuif, ek soek nog vir ‘n foto…

  14. 15

    Dellie said,

    O ja, my tires needs changing….

  15. 16

    Zee said,

    Sjoe, moes net eers weer hier draai vir inspirasie!

  16. 17

    Dellie said,

    Hmm, Zee, iemand nodig om die lakens te ruil?😳

  17. 18

    Zee said,

    Amper amper nodig Dellie, so by the way, wanneer kom ek dink as ek reg onthou oupa en ouma se 50th scrapbooking pictures? Gaan juis so een of 2 doen want Jasper het geen clue wat dit is nie, dis so al asof hy scrapbooking op die net doen, het jy al opgelet?

  18. 19

    sonkind said,

    Boendoe, jy kan daai een kry wat jou gaan help tuin skoon maak! Dellie, kan ek asseblief die een kry wat my bande sal omruil?😈

  19. 20

    Dellie said,

    Zee, ek wag vir die DVD van daai aand. Sal stukkies post wanneer ek dit kry. Julle moet daai sang-stukkie sien! Ek dink dit was histeries snaaks!

  20. 21

    Dellie said,

    Kry vir jou Sonkind, dis darem net ‘n menu…😀

  21. 23

    Eben said,

    Dankie Platkuif, ek stem ek het nie naar geword nie, maar amper in my koffee verstik, en dis nie ‘n mooi gesig!

    Dellie, hierdie lyk soos ‘n lot moffies wat toffies kou!! (sic!!)

  22. 24

    Verjaarsdag girl said,

    Vriendin, ek maind nie om te val of om ingekleur te word vanaand nie,
    solank daai klomp manne wat lyk soos moffies net teenwoordig is. Toe maar ek sal my gedra.

  23. 25

    knersis said,

    In vandag se tye van loadshedding ens moet elke man maar sy kant bring (he, he)


Comment RSS · TrackBack URI

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: