Smile

Dis Vrydag… amper speeltyd! Kom ons oefen solank bietjie die mondspiere met komplimente van engrish!

check-out-time.jpg

And pleash reture all unused liqour bottlees….

 do-not-fun.jpg

Oh, I’m sorry, was I smiling?

 and-stop-it.jpg

Please stop it!

 smoked-visitor.jpg

Green, green grass of home?

Hehe, lekker naweek maters!

10 Responses so far »

  1. 1

    Eben said,

    Gie gie hoe smile ek nou!! Dankie!!

    Dellie, vir jou en gesin ook ‘n lekker genotvolle naweek.

  2. 2

    Zee said,

    Ok Dellie, ek vang die tip, gaan net vandag die Zyban koop!!! en hopelik oor 2 weke – smoking – verby. Het in elke geval die geld nodig vir petrol vir die generator wat nou omtrent elke dag eskom se joppie moet doen😆

    Lekker naweek vir julle ook😉

  3. 3

    mykopop said,

    Dankie Dellie! Ja, mense wat rook IS gerook…

  4. 4

    neykie said,

    LOL @ dellie

    Lekker naweek vir jou

  5. 5

    Hehe…seker oor ek `n sub is maar sulke goedjies laat my altyd giggel! Thx Dellie!

  6. 6

    Platkuif said,

    Ja die japsneuse en deesdae,die sjinese is very funny.Is tans doenig in ‘besigheid’ met ‘n paar sjinese van ‘mainland China’ en so keen soos wat hulle is om besigheid te doen, so treurig is hulle Engels.Dit is moeilik om soms nie te smile vir wat hulle skryf en kwytraak nie!

  7. 7

    sonstudio said,

    Hehehe!
    Lekker naweek vir jou ook, né!

  8. 8

    TristonJ said,

    eish maar hulle praat very delishiose inglish daar…😆

  9. 10

    CLAZINE said,

    Hi Dellie,

    Wil sommer net more sê aan jou en al ons maaikies! Julle moet ‘n lekker week hê!

    Ns: sal glad nie omgee dat een van “daai mooi lywe” my stort, swembad en/of tuin kom skoonmaak nie!

    Groetnis


Comment RSS · TrackBack URI

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: