Eier?

Onthou dat mense jou aan jou dade meet en nie aan jou voornemens nie.

Jy het dalk ‘n hart van goud, maar ‘n eier het ook een.

golden-heart.jpg

Is ek ‘n eier?

18 Responses so far »

  1. 1

    boendoe said,

    Dellie, dis nou wat ek vandag nodig gehad het! (Dis die eerste keer dat ek dit hoor. Waar kry jy dit? So waar!)

  2. 2

    koekie1 said,

    Jis Dellie, dit is nice. Het ook nog nooit gehoor nie.. Ek wonder nou, is ek ‘n eier??

  3. 3

    Kokkewiet said,

    Dit laat my ook wonder – is ek ‘n eier?? Dis baie mooi!

  4. 4

    CLAZINE said,

    More sê baas!

    Interessant!! Maar ek dink ek het een en ‘n goeie een daarby. (sal my maaikies rondom my vra).

    Julle ouens moet ‘n lekker Vrydag en ‘n lekkerder nawee hê! Kyk mooi na mekaar en julle mense.

    Groetnis

  5. 5

    Skoor said,

    Dis okay om ‘n eier te wees, maar jy moet net nie ‘n vrot een wees nie! Leka naweek

  6. 6

    Sonneblom said,

    Hi Dellie,

    Nounet jou comment gelees by my. Thanx. Sal daar comment los.

    Groetetjies
    Sonneblom

  7. 8

    anne said,

    as ek daai bliksem vetgat kry gaan ek sy eiers breek!

  8. 9

    patches said,

    Dit is die wysde woorde wat ekke in ‘n baie lang tyd gehoor het. Hoeveel van ons dink ons doen goed vir ander en dan sien die ander dit as inmeng of iets dergliks??? Hopenlik is ek nie ‘n eier nie, en het ek net ‘n baie klein hartjie wat van goud is……….

  9. 10

    Sammi said,

    Dellie, en daar is ek ook op jou blogroll. Shoot!! vir iemand wat solank wou “anoniem” bly??!!
    Jel, ons is ‘n klomp uiteenlopende mense met genuine goeie bedoelings, jy bly TOPS!

  10. 11

    Eben said,

    Ek stem Sammi, Dellie is TOPS, al is haar hart in eiers!! ….. ek bedoel… aggg ek’s skoon deurmekaar nou.

    Geluukig is ek nie ‘n eier, want ‘n eier kan jy eet en ek word nie geeet!!

  11. 12

    Eben said,

    Ai ai spelling !!! Geluukig = Gelukkig

  12. 13

    Karl said,

    Wat ‘n lekker vergelyking. Laat mens dink nê.

    Dellie, gaan loer op my blog na – Sorgsame gompie. Hy het ‘n hart van goud en beslis nie ‘n eier nie.

    Geniet jou naweek en ek sal jou persoonlik kontak oor my fotografie skool. Ek kort ‘n rekenaar opleier om in ons netwerk in te skakel.

    Groetnis
    Karl

  13. 14

    Bierpens said,

    Wie was eerste die eier of die hoender…?

  14. 15

    Roer said,

    ‘n Baie goeie lessie.

  15. 16

    mykopop said,

    Ek weet nou nie van eiers nie Dellie, maar van die bietjie wat ek jou al leer ken het, het jy ‘n hart van goud. Altyd lekker om op jou blog te kom lees.

    Maar onthou net ek het ‘n geheue soos ‘n olifant. Jy en jou familie sou “Hoe sê mens dankie” gesing het. Ons wag nog vir daardie mp3!

  16. 17

    Skoor said,

    Bierpens – ek het eendag ‘n artikel gelees oor die snaaksighede wat kindertjies kan kwytraak.

    Toe die juffrou vra wat eerste was, die hoender of die eier, het een outjie blykbaar afgehaak en laat hoor: ‘juffrou, die Here het nie tyd gehad om eiers te le nie, hy was besig, natuurlik was die hoender eerste!’

    Daar het jy dit – die Here was te besig vir eiers le!

  17. 18

    Emil said,

    Dellie, diep woorde! Ek het ‘n hart … en …. uh … ‘n eier *LOL.

    @Skoor – LMGA!!


Comment RSS · TrackBack URI

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: