The Dumb White Kid

Ek weet nie of julle al hierdie e-pos gesien het wat die rondtes doen nie. Ek sal graag julle opinie hieroor wil hoor?  

“Creed of the white kid

We are sorry that our ancestors were intelligent, advanced and daring enough to explore the wild oceans to discover new countries and to conquer and develop these.

We are sorry that those who came before us took you out of the bush and taught you that there was more to life than beating drums and chasing animals with sticks and stones.

We are sorry that they planned, funded and developed roads, towns, mines, factories, airports, all of which you now claim to be your long deprived inheritance so you have full right to change and rename these at your discretion.

We are sorry that our parents taught us the value of small but strong families, to not breed like rabbits and end up as underfed, illiterate shack dwellers living in poverty.

We are sorry that when they provided you with schools, you decided they looked better without windows or in piles of ashes. We happily gave up those bad days of getting spanked in our all white schools for doing something wrong, and much prefer these days of freedom where problems can be resolved with knives and guns.

We are sorry that it is hard to shake off the bitterness of the past when you keep on raping, torturing and killing our friends and family members, and then hide behind the fence of  “human rights” with smiles on your faces.

We are sorry that we do not trust the government. We have no reason to be so suspicious and short sighted seeing that there has never been a case where any of these poor hard working intellectuals were involved in any form of corruption or irregularities.

We are sorry that we do not trust the police force and although they have openly admitted that they have lost the war against crime and criminals, we should not be so negative and just keep on hoping for the best.

We are sorry that we basically flung open our border posts, and now left you competing for jobs against illegal immigrants from our beautiful neighboring countries. All these countries that have grown so strong after kicking out the “settlers”, you should follow their excellent example and grow big and strong like them!

We are sorry that we don’t believe in witchcraft, beetroot and garlic, urinating on street corners or trading woman for cattle, maybe we just grew up differently. So sorry that when we are forced into sharing the same establishments, sometimes we lose our temper, that is totally uncalled for.

We are sorry that your medical care, water supplies, roads, and your electrical supplies are going down the toilet because skilled people who could have planned and resolved these issues had to be shown away because they were of the wrong ethnic background and now have to work in foreign countries where their skills are needed more.

We are so sorry and should really try harder to be more tolerant and learn to get along with EVERYBODY around us, one big happy family.

The Dumb White Kid”

Sjoe! ‘n Paar harde woorde, né? Wat dink julle?

21 Responses so far »

  1. 1

    platkuif said,

    dit klink baie soos die Dr Watson artikel…maar net van ‘n ander ‘angle’…
    http://www.bosparra.com/sjoegun-wonder-lippe/

  2. 2

    Dellie said,

    Platkuif, ja. Ek is nog effe sprakeloos na die Dr Watson artikel. Dit was omtrent ‘n mondvol.

  3. 3

    Jasper said,

    Dis nou die 5e keer die week wat ek die ding raak lees op verskillende blogs….

    Ek dink ek surf te veel😀

  4. 4

    Dellie said,

    Kan wees Jasper, maar ek was bietjie AFK… miskien is ek net agter die tyd!😳

  5. 5

    Jasper said,

    Moenie stress nie 😀

    Ek sit net en wonder

    wie surf die meeste

    ek of die wit kind 😯

  6. 6

    Sammi said,

    Dellie
    Dankie vir jou offer, ek dink dit kan werk.
    Hierdie is my antwoord aan Tigerlily.
    Tigerlily, jammer dat ek nou eers terugkom. Gaan lees asb van die kommentare by my en dan is ons weereens net ‘n handjievol. Ek dink egter as ons met ons skoolhoofde gaan gesels, hulle “in turn” die ministerie druk om betrokke te raak, kan dit gedoen word. Lees ook SOS se kommentaar, miskien het sy ‘n baie geldige punt.

    Dellie, oor hierdie brief, ons kan nie sit en jammer voel vir onsself nie, dit lê ons lam en gaan beslis nie enige iets verander nie. Ons moet kyk na oplossings NOU en vorentoe. Dit klink hard, maar die waarheid is ons families word uitmekaar geruk oor die gebeure hier. My seun, jou seun, hoeveel ander? WEG! Hoekom? Dis wat ons as mammas moet vra en HOE kan ons help?

  7. 7

    boendoe said,

    More Dellie,
    Ek dink dis ‘n te pessimistiese siening. Ek voel ook soos Sammi dat ons moet kyk na antwoorde en oplossings. Om te sit en kerm gaan ons nie help nie. Sorry, ek koes vir die klippe!

  8. 8

    Dellie said,

    Jy hoef nie te koes nie, Boendoe, ek voel presies dieselfde. Ons kla en kla net, en niemand staan op of SAAM en DOEN iets nie! Want ons weet nie WAT om te doen nie!

    Gaan loer by Sammi na haar idees, sy probeer al hoe lank om ‘n verskil te maak. En in my mening, maak sy reeds ‘n groot verskil in haar eie gemeenskap. As ons almal die voorbeeld volg, is ons dalk net suksesvol!

    Ek het sommer ‘n text widget op my sidebar gesit daaroor, sal waardeer as julle almal wat bolgs het dieselfde doen?

  9. 9

    boendoe said,

    Gaan nou dadelik!

  10. 10

    As ek mag wil ek asb gou iets se oor prof. Watson. Hy het wat hy gesê het in Oktober al gese. Hy het sy pos verloor en het reeds omverskoning gevra.

    Hy het in 1963 al die Nobelprys gewen (dit was hy wat saam met Rosalind Franklin) gewerk het, asook Crick en Maurice.

    Dit is NIE die eerste keer dat hy sulke omstrede uitsprake maak nie. In wetenskaplike kringe is hy inteendeel bekend vir wilde segoed, waarvoor hy voorheen in warmwater beland het.

    Hy het al gese swart mense het ‘n groter seksdrang: groot gemors veroorsaak. Hy het al lelike dinge oor vroue en gay mense gese.

    Die crux van die saak is nadat Watson die dubble heliks ontdek het, het so loopbaan maar agteruit gegaan en hy net nie veel noemenswaardige navorsing gedoen nie.

    Ek wonder of hy nie die dinge gese het om sy nuwe boek te bemark nie. Hy is maar nie so ‘n nice mens nie en is al 80.

  11. 11

    Roer said,

    Ek weet nou nie wie het dit werklik geskryf nie, maar dit is ongelukkig presies hoe baie wit Suid Afrikaners voel en ek vir een kan hulle nie blameer nie.

  12. 12

    Adrie said,

    Ek dink dit is tyd dat almal in hierdie land ‘n brug bou.

    ‘n Journalis het nou die dag aan my die volgende gese. “Die een ding wat almal in die land gemeen het, is dat almal verontreg voel.” Ek dink sy het hiermee die kern vasgevat.

    Dit is tyd dat die met swart velle vergeet dit is swart. Dit is tyd dat die blankes van hulle perdjies afklim. Dit is tyd dat die politici vergeet van kleur en help om ‘n Suid Afrika te bou van alle Suid Afrikaners. Dit is tyd dat alle onregverdige voordeel begrawe word (bv regstellende aksie, onteienings ens). Dit het tyd geword dat elke Suid Afrikaner vir homself ‘n plekkie in die son kry.

    In Suid Afrika is daar ‘n Swart Kamp (toegegee, meer en meer ontstaan) en ‘n wit kamp en ‘n bruin kamp en ‘n indier kamp ens. Ek soek asseblief na die ONS kamp.

  13. 13

    Sammi said,

    Dellie, dankie vir jou ondersteuning. Kom loer gou in by my. Die Superintendent met wie ek gepraat het gaan dadelik dit aanstuur na die Supt wat in beheer is van ‘n program m.b.t. die Straatkinders. Ons het lank gesels en ek sien dinge uit haar oogpunt baie duideliker.

  14. 14

    Dellie ek weet nie of dit ‘n fout aan my kant is nie, maar die skakel na Sammi op die blogroll hak vas?

  15. 15

    Dellie said,

    Rosa, dit haak soms so bietjie, ja. As jy sien dit hang, click net op “stop” en dit behoort die blog oop te maak. Dis maar seker ‘n News24blog probleem?

  16. 16

    Dellie said,

    Uhm, ek is nou net uitgeskop by Sammi. Hehe, nie DEUR Sammi nie, maar daar is blykbaar ‘n probleempie by News24blogs. Probeer maar later weer! Aanhouer wen mos!

  17. 17

    Apparently it’s not only a African problem, but one that is unfortunately shared by white Israelites everywhere, even though others remain in denial about the White Man’s Burden. I know the US certainly suffers from such rot and refuses to learn from South Africa and Rhodesia (Zimbabwe in ruins).

    The English-Speaking Nations of White Israelites

  18. 18

    skoor said,

    ek stem met Roer saam.

  19. 19

    Sammi said,

    Dellie, Dankie!
    Ons het die geleentheid om “for once” hande te vat TEEN die monster.Kan ek jou vra om my laaste inskrywing hier by jou te plaas en van die wordpress bloggers geleentheid te gee. Sal later oorskakel, maar het min tyd op hierdie stadium. Ons moet werklik ons videokameras begin gebruik!

  20. 20

    Dellie said,

    Geen probleem Sammi, ek doen dit met plesier!

  21. 21

    21 Mei 2011 tot 21 Oktober 2011

    (Openb 16:17) En die sewende engel het sy skaal uitgegooi in die lug, en ‘n groot stem het uit die tempel van die hemel gekom, van die troon af, wat gesê het: Dit is verby!

    (Openb 16:18) En daar het stemme gekom en donderslae en bliksemstrale, en daar het ‘n groot aardbewing gekom soos daar nog nie gewees het vandat die mense op die aarde was nie so ‘n geweldige groot aardbewing.


Comment RSS · TrackBack URI

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: