Ons KAN ‘n verskil maak!

Hierdie is wat Sammi op haar blog het vandag. Sommige bloggers sukkel om by haar in te kom, dus plaas ek haar inskrywings hier totdat sy tyd kry om oor te skuif na WordPress.

Mense, ons kan regtig nog ‘n verskil maak. Kyk net wat het sy vermag in net een dag!

I phoned the Police Commissioner’s offices

5:42PM, Tuesday, 04 Mar, 2008

Today I phoned the police commissioner’s office and was put through due to Selebi’s absence to a very senior official. A Mother who cares and is deeply perturbed about the violence. We spent about 3/4 hour talking. She was very positive regarding the potential of THE STORIES and immediately felt part of the target market must be the streetchildren about the choices they make. I had to send her the info so that she in turn can forward it to the appropriate people.

I then phoned the dept of education and said to the chap who answered the phone “I want to speak to Minister Pandor, as I believe jointly a few lives can be saved” He started off somewhat arrogant, but as soon as he realized that it is about the common enemy, his attitude change was UNBELIEVABLE. He wants to join the MOVEMENT. I then explained to him that The Dept and SAPS must form this movement. Also sent him the info. Just saw he has circulated it to 11 people in the DOE. WHOA!!

It may just happen.  Tomorrow I’ll phone the Dept of Safety and Security.

This is what I sent them:

Dear Reader, after some quiet time trying to make sense of what crime is doing to our people and this country, an idea to fight the COMMON ENEMY – violence, murder – the monster, formulated.

Part one

I watched Oprah’s latest show with Bill Cosby and an African American professor as her guests. They were discussing their latest book titled, Come on people. The book was written about an ever-increasing problem amongst the African-American population, their out of control behaviour etc. Made a lot of sense…as it really starts at home or the lack thereof. Also the blame game was emphasised between the have-nots and the haves.

BUT WHAT HIT ME was the stories told by victims of violence. It hit extremely hard. The raw emotion of a survivor, the pain of the parent, the child..

AND I THOUGHT

What if we all take our video cameras and go to a victim (we all know one) and film their story. We set up a “storage bank” for these stories. It gets edited into a DVD. This then gets distributed to churches, schools, universities etc. It has to highlight the CHOICES people make and DO they want to leave a legacy behind of a trail of blood?

What do YOU think, can this help?

Part 2

Regarding the DVD

After much thought, talking to a few people and some comments from the positive bloggers, this is my conclusion.

Our problem in this country is exactly that, OURS. The outside world really does not care about our crime unless they come here for business or a visit OR something that can be sensationalised.

Mom made a valid point. To show these stories to school children would actually be more effective as all children in SA has to be schooled until age 16. (Captive audience)

It really is at this time when teens start struggling with their own perception of WHO I AM and start making choices about their futures. Perhaps by seeing what their legacy may be, by SEEING, HEARING, FEELING the pain of victims, they could CHOOSE not to follow that road.

Perhaps we should even show this to parents to shake them into reality and out of their “leave education to schools and crime to the police” attitudes.

Perhaps parents need to know that they can get more involved and know what their children are up to?

Sammi, ek haal my hoed af vir jou! Dis die begin van GROOT dinge hierdie! Let’s go for it!

21 Responses so far »

  1. 1

    Sammi said,

    Dellie, jy’s deel hiervan, DANKIE

  2. 2

    Zee said,

    Ai, dankie tog Dellie, was nou nou daar by haar maar mens moet nou eers register!

    Sammi, ek sien groot dinge hier aankom! Welgedaan!🙂

  3. 3

    sterfling said,

    Dis baie nice! Ek is volgende om te registreer. Nice Dellie!

  4. 4

    SHARKS said,

    Baie nice, jammer ek is so stil op kursus hier by die werk!

  5. 5

    boendoe said,

    Sammi, ten minste sit jy nie stil en laat Gods waters oor Gods akkers spoel nie. Welgedaan!

  6. 6

    Sammi said,

    Boendoe
    Kyk hierdie ding vreet aan ‘n mens se gesondheid, ek bewe, my maag is gedurig op ‘n holkol, die gevoel van “fright or flight” wat nie wil laat gaan nie. Geen salige rus nie, maar hierdie inisiatief kan werk. Die top mense in die departemente met wie ek praat is baie opgewonde. Hulle besef dat hierdie die misdadiger aanspreek en nie net misdaad nie. Nuwe idees word ook gebore.

  7. 7

    boendoe said,

    Wat as mens ‘n groot publikasie soos die Huisgenoot of Beeld betrokke probeer kry? Huisgenoot se swart strikkie veldtog was nie vir my baie suksesvol nie. Is hulle nog besig daarmee?

  8. 8

    namakwanooi said,

    Boendoe
    Hierdie ding moet gedoen word as ‘n gesamentlike veldtog en BESIT van regeringskant af. Hulle moet inkoop en dit aanpak. Dis my doel met hierdie veldtog. As dit ‘n belange groep is, poep ons in die donker. Ek het gister besluit tot hiertoe en nie verder nie. Dit help nie ons vorm optogte en protesaksies nie. Dis die regering wat sy mense moet beskerm, ‘n ieder en elk van ons, ongeag kleur of ras. Hierdie ding is verreweg meer belangrik omrede dit oor LEWE gaan en die bloedvergieting moet stopgesit word.
    Die mense by die departemente met wie ek gepraat het die laaste 3 dae is BAIE positief en hulle koop in. Hulle is self baie bekommerd oor die aanslag. Hierdie was baie senior persone in die verskillende departemente.

  9. 9

    namakwanooi said,

    Sammi is nou namakwanooi, probeer hierdie wordpress uitsorteer tussen my verjaarsdag en hierdie veldtog en gaan dit nie kan doen vandag nie.

  10. 10

    Zee said,

    Sammi, lyk my jy is die verjaarsdag nooi vandag!! Baie geluk hoor🙂

  11. 11

    Dellie said,

    Sammi, as vandag jou verjaarsdag is, baie geluk! Mag al jou wildste drome waar word in 2008, en mag jou veldtog net so suksesvol wees!😉

  12. 12

    Sammi sodra jy hier is (wordpress) sal ek inloer en jou steun, maar by die ander plek kom ek glad nie in nie, die bladsy maak nie eens oop nie.

    Ek kan jou dalk help met kontakname

    groete

  13. 13

    namakwanooi said,

    BAIE dankie julle vir verjaarsdagwense, ontvang nou ‘n klomp mense en middag/aand afgeskryf.

    Rosa, sal môre plan maak.
    Lekker dag, julle!!

  14. 14

    Roer said,

    Baie geluk. Klein treetjies, maar dis so positief. Vir ‘n verander is daar positiewe nuus. Ek is opgewonde hieroor en gaan julle dop hou. Ek weet nie hoe nie, maar ek’s bereid om my handjies vuil te maak as dit beteken dit gaan die land se mense bymekaar bring en ons gaan saam ‘n positiewe verskil probeer maak.

  15. 15

    Dellie said,

    Geniet dit Sammi! Moet net nie oordoen en more kopseer hê nie, hoor!😆

    Dankie Roer, my ma het altyd gesê: Vele hande maak ligte werk! Ons gee net vir Sammi kans om te settle op WordPress, dan gaan ons dinge goed warm maak! Hierdie girl DOEN ‘n ding as sy sê sy gaan.

    BTW, hoe het jy dan twee verskillende avatars? Ek skrik nogal vir die kwaai tannie op die comments lys, maar hier “binne” lyk jy soos die Roertjie wat ek ken! Jy dalk undercover?😆

  16. 16

    Koekie said,

    Hi Dellie, was lanklaas hier. Hoop dit gaan goed.
    Dinge het maar dol gegaan hierso.

    Welgedaan Sammi, ons het mense soos jy nodig. Dankie, dankie..

    Groete en lekker dag verder vir almal.

    xx

  17. 17

    Roer said,

    Dellie, as jy my se^ hoe om dit reg te maak, sal ek jou ewig dankbaar wees. Ek verander my avatar heeltyd in ‘n poging om vir Calvin en Hobbes weg te kry, maar NIKS. Ek gee op!!!

  18. 18

    Dellie said,

    Skuus Roer, maar die keer pleit ek blond!😯

    Ek het nie ‘n idee hoekom dit gebeur nie. So ‘n rukkie terug het Platty haar blog template verander, en toe ek daar post, kom my heel eerste avatar ook daar uit, wat ek nog destyds op Blogspot gebruik het! G’n mens sal weet hoekom nie!

    Het jy al WordPress se FAQ probeer? Daar is forums ook, miskien kan iemand daar jou help? Onthou jy toe ons die spam probleem gehad het? Ene Mark het my toe gehelp. Hoop jy kom reg!😉

  19. 19

    Sammi said,

    Dellie, baie dankie vir daai riglyne. Shoot, maar dit kan baie tyd in beslag neem as mens dit nou werklik verpersoonlik! Dankie ook vir die leen van jou blog hier. Nou moet ek op my eie voetjies staan.

  20. 20

    Dellie said,

    Sammi, anytime!😉

  21. 21

    Juliaqn said,

    Amazing post., bro


Comment RSS · TrackBack URI

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: