Passionate about tags?

Botter het my getag… so here goes!

8 Things I am passionate about

* My husband

* My son

* My job

* Food

* Animals

* My real friends

* Blogs (!)

* Sleeping late on Saturdays

8 Things I want to do before I die

* Skydive

* Backpack through Europe

* Experience a white Christmas

* Buy a farm in the middle of nowhere

* Finish a fun run (!)

* Go on a safari

* Have grandchildren

* Renew my driver’s license (!)

8 Things I often say

* Jy wil WAT?

* Gryp hom aan die horings en ry hom bloots!

* Howzit!

* Ek lyk weer vandag soos “wat kom daar aan?”

* Blonde oomblik!

* Tjorts!

* Ek voel soos ou toast

* Jammer om van jou k@k te hoor

8 Songs I could listen to over and over again

* Time of my life (Dirty Dancing)

* Because it’s love (Kelly Family)

* If

* Unchained Melody

* If tomorrow never comes

* If I could fly away

* Bohemian Rhapsody

* You raise me up

8 Books I have recently read

Tel die Volksblad, Huisgenoot en blogs? 😆

8 Movies I have seen 8(!) times (or more)

You must be kidding! Die enigste fliek wat ek meer as 3 keer gekyk het, is Dirty Dancing. Poena is koning het ek 2 keer gekyk, om te sien of dit my nogsteeds skok. Dit het, maar dit het my ook weer laat skater! 😀

8 People who should do this

* Wosonki (Krista asb, Jaco is te besig…)

* Da Mario

* Meermin

* Die Gestorwe Soldaat

* Platterfuss

* Skoor

* 7 Skewe Kleure

* Karl

Skuus, maar julle beurt, is julle beurt! GO!

 

Advertisements

19 Responses so far »

  1. 1

    platterfuss said,

    Ai ai ai!!! Jy gaan n goeie vriendskap opf@k! HEhehehehehehe!!!!!

    Maar at least forseer jy my nou om ietsie te post!!!

    (((Dellie)))

  2. 2

    meermin said,

    ek het al skoon vergeet van my ander huiswerk, so ek moet môre two tags doen eish !

  3. 3

    Adrie said,

    Dellie

    Bohemian Rhapsody getuig van goeie smaak.

  4. 4

    neykie said,

    Blogs tel defnislus

  5. 5

    Wipneus! said,

    Ek het nog nie Poena is koning gesien nie Dellie? Hoe is dit? hie hie ek hou van die een: Ek lyk weer vandag soos “wat kom daar aan?”

  6. 6

    Dellie said,

    Ag ou Platty, ek skrik mos nie meer vir jou nie… ((Platty))

    Ja toe-toe Meermin, juffrou praat nie weer nie!

    Wipneus, dis eintlik histeries snaaks. Bietjie bar, ek kon dit nie saam met die manne kyk nie, het aan die bloos gegaan! Maar toe ek dit alleen kyk, het ek my asem uitgelag…

  7. 7

    Wipneus! said,

    Dellie dan moet ek plan maak dat ek dit gaan sien, dan nou ook verkieslik alleen, ek kan ook maklik verraai as ek skaam kry, ek lyk soos vuur…bloedrooi!

  8. 8

    vokof said,

    Die irritasie is terug. Maar vok jou as jy my tag!

  9. 9

    Dellie said,

    Vokof! 😆 Welkom terug. Moenie worry nie, ek het klaar getag… maar as die ander agterkom jy’s terug, gaan jy ook ‘n beurt kry! 👿

  10. 10

    * Unchained Melody
    * If tomorrow never comes
    * Bohemian Rhapsody

    Delsch, jy’t goeie smaak. Ek love daai liedjies ook.

  11. 11

    boendoe said,

    Ai, die blessitse tags! 😛

    Ek moet met die ander saamstem: jy HET goeie musieksmaak!

  12. 12

    krista said,

    It’s going to take some thinking, so ek sal probeer om dit volgende week iewers ingepas te kry.

    (PS: Ek moet vir jou sê dat ek eintlik secretly dink dat tags uitgedink word deur verveelde mense) – all very tongue in cheek, you know . . .

  13. 13

    Dellie, jou musieksmaak kan net een ding beteken: Ons is ewe ‘jonk’.

    Min mense ken die Kelly Family se ‘All along the way’, sonder twyfel my gunsteling liedjie. Indien jy dit nog nie gehoor het nie (die video is nie so goed, maar die res is pragtig):

    Ek dink jy sal ook daarvan hou.

  14. 14

    Karl said,

    Dellie
    Het spesiaal ‘n nuwe blog gaan skep sodat ek ok kan antwoord.
    Kyk by http://kasterolie.wordpress.com/.

    Groetnis
    Karl

  15. 15

    Jaco said,

    Nou ja. Onder protes, maar die tag ding is gedoen. Loop loer maar

  16. 16

    Meermin said,

    Dellie ek doen my bes hoor! So tussen die werk deur soek ek die blog waar ek dit moet doen, want oral waar ek kliek kry ek error, net jou blog en my eie blog maak oop, byt vas ek try hoor!

  17. 17

    Pikkelik said,

    As jy iewers van daai White-Christmas hoor laat weet my ek gaan saam…

  18. 18

    sommergoed said,

    En hier dog ek, ek is die enigste een wat Dirty Dancing meer as 2 maal gesien het. (Sussie het juis vir my die dvd van swede af saam gebring, ek is nou nog dankbaar dit was haar paspoort en nie tas wat missing geraak het)

  19. 19

    meermin said,

    Vriendin het nie meer besonderhede as die rekeningnommer by postbank nie. Ek weet ook nie hoe die rekeninge daar werk nie. Die rekening naam is E Louw, en die nommer 00036686222. Sy het gister verkeerde nommer vir my gegee! As julle daarmee sukkel, kan julle in my rekening inbetaal, ek belowe plegtig dat ek die geldjies vir haar sal gee. My besonderhede is as volg: ABSA, Spaar, A Ludick, 9160723107, takkode 632-005.

    Dankie vir julle groot harte! Hoop hierdie kom deur voor die konneksie dooi!

    Mail van Dellie!!


Comment RSS · TrackBack URI

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: