Trouble

Dié ene kom lê vanmore in my inbox – moes dit net met julle deel!

 

 

When you have to visit a public bathroom, you usually find a line of women, so you smile politely and take your place. Once it’s your turn, you check for feet under the stall doors. Every stall is occupied.


Finally, a door opens and you dash in, nearly knocking down the woman leaving the stall.
You get in to find the door won’t latch. It doesn’t matter, the wait has been so long you are about to wet your pants! The dispenser for the modern ‘seat covers’ (invented by someone’s Mom, no doubt) is handy, but empty. You would hang your purse on the door hook, if there was one, but there isn’t – so you carefully, but quickly drape it around your neck, (Mom would turn over in her grave if you put it on the FLOOR! ), yank down your pants, and assume ‘ The Stance.’

In this position your aging, toneless thigh muscles begin to shake. You’d love to sit down, but you certainly hadn’t taken time to wipe the seat or lay toilet paper on it, so you hold ‘The Stance.’

To take your mind off your trembling thighs, you reach for what you discover to be the empty toilet paper dispenser. In your mind, you can hear your mother’s voice saying, ‘Honey, if you had tried to clean the seat, you would have KNOWN there was no toilet paper!’ Your thighs shake more.

You remember the tiny tissue that you blew your nose on yesterday – the one that’s still in your purse. (Oh yeah, the purse around your neck, that now, you have to hold up trying not to strangle yourself at the same time). That would have to do. You crumple it in the puffiest way possible. It’s still smaller than your thumbnail

Someone pushes your door open because the latch doesn’t work. The door hits your purse, which is hanging around your neck in front of your chest, and you and your purse topple backward against the tank of the toilet. ‘Occupied!’ you scream, as you reach for the door, dropping your precious, tiny, crumpled tissue in a puddle on the floor, lose your footing altogether, and slide down directly onto the TOILET SEAT . It is wet of course. You bolt up, knowing all too well that it’s too late. Your bare bottom has made contact with every imaginable germ and life form on the uncovered seat because YOU never laid down toilet paper – not that there was any, even if you had taken time to try. You know that your mother would be utterly appalled if she knew, because, you’re certain her bare bottom never touched a public toilet seat because, frankly, dear, ‘You just don’t KNOW what kind of diseases you could get.’

By this time, the automatic sensor on the back of the toilet is so confused that it flushes, propelling a stream of water like a fire hose against the inside of the bowl that sprays a fine mist of water that covers your butt and runs down your legs and into your shoes. The flush somehow sucks everything down with such force that you grab onto the empty toilet paper dispenser for fear of being dragged in too.

At this point, you give up. You’re soaked by the spewing water and the wet toilet seat. You’re exhausted. You try to wipe with a gum wrapper you found in your pocket and then slink out inconspicuously to the sinks.

You can’t figure out how to operate the faucets with the automatic sensors, so you wipe your hands with spit and a dry paper towel and walk past the line of women still waiting.

You are no longer able to smile politely to them. A kind soul at the very end of the line points out a piece of toilet paper trailing from your shoe. (Where was that when you NEEDED it??) You yank the paper from your shoe, plunk it in the woman’s hand and tell her warmly, ‘Here, you just might need this.’

As you exit, you spot your hubby, who has long since entered, used, and left the men’s restroom. Annoyed, he asks, ‘What took you so long, and why is your purse hanging around your neck?’

This is dedicated to women everywhere who deal with a public restrooms (rest??? you’ve GOT to be kidding!!). It finally explains to the men what really does take us so long. It also answers their other commonly asked questions about why women go to the restroom in pairs. It’s so the other gal can hold the door, hang onto your purse and hand you Kleenex under the door!

This HAD to be written by a woman! No one else could describe it so accurately!

Men don’t really have a problem, do they?

 

8 Responses so far »

  1. 1

    boendoe said,

    Jy weet, Dellie, ek dog nog die hele tyd dis net EK wat ‘restrooms’ so beleef!! Daai bo-beenspiere wat bewe van inspanning – ek ken van! En ek is nie ‘n tissue-girl nie. As daar nie toiletpapier is nie, dan WEET ek daar gaan nie ‘n verlore stukkie tissue in my handsak wees nie. Ek weet ook nie hoekom ek nie EERS check vir toiletpapier voor ek die ‘stance’ inneem nie! Dit was nou baie snaaks!

  2. 2

    Adrie said,

    Wat my onderkry, soos in regtig . . .

    Ek is ook nie ‘n tissue girl nie. Ek het 2 bokse – een in die kantoor vir almal wat kom tjank (ek uitgesluit) en een in my kamer (vir as ek wil versmoor in die middel van die nag of ek wil tjank). Nou vir 6 dae sal jou neus nie loop nie. Vir 6 dae het jy geen behoefte aan ‘n tissue nie. My knypers werk nogal goed. Maar op die 7de dag, in ‘n kerkdiens, dan sal jou neus mos wil loop. Wanneer jou tissues of op kantoor of in jou kamer is. Nie in jou handsak nie. Ek kort ‘n boks vir die kerk, dan sal my neus nie meer loop daar nie.

  3. 3

    neykie said,

    😆

    Goed gestel- ek haat publieke badkamers slegs oor dat ek dit nie kan hanteer nie. Dan knyp ek my gesig maar blou maar wag tot by die huis sal ek

  4. 4

    Wipneus! said,

    🙂 Hier is dit uiteindelik, jy spreek een van my grootste probleme aan. Ek hang soos ‘n vlermuis as dit sulke tyd is, mens weet nooit watse luise en siektes kruip daar op die sitplek rond nie! Ek is voorbereid op die storie, in my handsak is die nodige “tools” netjies ingepak! Selfs wet-wipes, daai krane is partykeer so vuil ek val amper flou neer, gelukkig is die blaas dan al leeg! Hulle sê meeste van die goggas is op die deur handvatsel en krane ook die hand droog blaas meneertjie wat vir jou loer. Ek is allergies vir restrooms. Mense vra gewoonlik as hulle wil weet of ek man of vrou is: staan of sit jy en pp, ek antwoord: ek staan. Hulle moet vra, staan, sit of hang jy en pp. 😀

  5. 5

    Karl said,

    BWAHAHAHAHAHAHA!!!!!!!

    Dit loop nou teen my bene af in my skoene.
    Julle arme spesie – ek belowe plegtig om nooit weer vrae te vra nie.

    En dit alles oor net een appel. (wink)

    In die Paradys het God vir Adam opgespoor. Hy het nog twee gawes gehad om vir die mens te gee en Adam kon eerste kies.
    God sê toe, wil hy staan en piepie of………..
    Voor Hy kon klaarpraat, sê Adam hy sal dit neem. Gee nie om vir die ander gawe nie.
    Goed sê God, dan kry Eva die ‘ multiple orgasms’!

    Karl

  6. 6

    BB said,

    Ons was Saterdag by die ou Randburg waterfront en Helge ‘moes gou gaan’… in die nou gangetjie af en om die draai terwyl ek wag. Iets vang my oog: “Ladies”. Jip!! Wrintiewragtig is Helge daar in!! en ek hol agterna, storm die badkamers binne en roep: “Helge??!!”. Stilte. Ek weer: “Helge!!”. Hy so half verbaas, verboureerd: “Ja??” Ek: “you’re in the ladies!!”. Tjoepse stilte. Net so hier en daar ‘n giggel agter van die toe deure en die ousie by die wasbak wil haar hol oopruk! Sy skud soos sy geluidloos lag. Die stilte raak oorverdowend – niemand wil eerste uitkom nie! Ek seg: “Come out my lovey – the coast is clear”. Spoel. Ek hoor die deurknoppie draai. Hy loer soos ‘n verskrikte hasie op ‘n plaaspad om die draai en seil daar uit. Toe kan die ousie by die wasbak dit nie meer hou nie!! Sy vou letterlik dubbeld en hang soos ‘n besopene aan die kraan en skréé soos sy lag! Toe ek weer kyk is Helge al amper in die parkeerterrein!! Shame!
    Maar in alle eerlikheid – ek was die afgelope tyd al by twee manstoilette in – ek kan daardie dames-queues nie hanteer nie en wag altyd tot op nr.99 – as ek ‘moet’ dan ‘moet’ ek!

  7. 7

    Skoor said,

    Die ergste is as jy in ‘n toilet land waar ‘hang’ die veiligste manier is om nie ‘n kiem met ‘n vrot tand op te tel nie.

    Maar dan kom jy agter die dem deur se knip is afgesteel vir een of ander plakkerskamp deur (dis nou die nuutste tendens hier in die Kaap, dit volg nadat ons oorstroom is deur vreemde werkloses)

    So, nou ‘hang’ jy oor die toilet, jou een hand gooi-gooi die deur toe wat telkemale oopswaai, en jou bo-bene is faktap van die ongewone pie-pie posisie.

    Nee tog, sulke tye wens ek vir ‘n slurpie. Maar NET sulke tye. 🙂

  8. 8

    Adrie said,

    178 km/h ‘op pad na toilet’ (BEELD)
    Apr 16 2008 07:21:17:283PM – (SA)
    Dries Liebenberg

    Durban. – ’n Vrou het glo aan verkeersbeamptes gesê sy was haastig op pad na ’n toilet nadat hulle haar om 20:30 en teen 178 km/h in ’n snelstrik in die KwaZulu-Natalse Middellande gevang het.

    Dié 29-jarige vrou het die nag in polisieselle in Pietermaritzburg deurgebring.

    Skaars vyf dae tevore is ’n man wat teen 208 km/h in sy Audi S3 gery het, ook in die middel van die nag op die N3-hoofweg tussen Durban en Pietermaritzburg aangekeer.

    Volgens me. Zinhle Mngomezulu, woordvoerder van die provinsiale vervoerdepartement, is ’n man eergisteroggend op die N2-hoofweg naby Ellingham aan die Suidkus in hegtenis geneem toe hy teen 183 km/h in sy maatskappymotor gejaag het.

    Die man, wat vir Hyundai werk, het glo aan verkeersbeamptes gesê hy was laat vir werk.

    Mngomezulu het gesê as ’n reël word mense in hegtenis geneem as hulle vinniger as 160 km/h in ’n 120 km/h-gebied ry. Hoewel KwaZulu-Natal oor die jare ’n reputasie gekry het dat hy verkeersoortreders geen genade betoon nie, was snelstrikke in die middel van die nag tot nou toe nie ’n algemene verskynsel nie.

    Mnr. Bheki Cele, LUR vir vervoer, het kort voor Paasnaweek gewaarsku dat die streng wetstoepassing wat gewoonlik in vakansietyd geld, na die res van die jaar uitgebrei gaan word.

    “Dis gewoonlik nagskofwerkers wat dink hulle sit die verkeerspolisie ore aan omdat dit die middel van die nag is.

    “Maar nou is dit ons wat h?lle ore aansit.”


Comment RSS · TrackBack URI

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: