Al weer

Again…

Advertisements

12 Responses so far »

  1. 1

    Da Mario said,

    Miskien kan BiB of Kaalvoet vir ons vertel wat nou eintlik daar staan? 🙂

  2. 2

    Pikkelik said,

    Whahahaha, dis nou wragtig my dag – onder kunstruksie…. 😆

  3. 3

    Eben said,

    Ek hoop die blog is onder Konstruksie en nie Jy!! 😀

  4. 4

    meermin said,

    eish vandag sukkel ek oral om comments te los

  5. 5

    Pikkelik said,

    Meermin – You are posting comments too quickly. Slow down.

    Ek ken daai gevoel. Ek wil al teen mure uitklim en ‘n paar bliksimpies gaan pluk!

  6. 6

    Haha! DM, dit lyk soos Sjinees of Japanees daai, want dis verseker nie Koreaans nie!

    Hier sien mens ook maar snaakse vertalings hoor!

  7. 7

    Jasper said,

    today is under construction
    and tomorrow never comes…..

  8. 8

    neykie said,

    My brain is under construction just about every other day….

    D:lol:

  9. 10

    Dellie said,

    Ebie, ja, EKKE is “under construction” vandag! Te besig om iets te post wat sin maak.

    Jasper, nee jong, dis te diep. Dit maak my bang!

    Lol @ Pikkelik & Neykie! 😆

    Kaalvoet, neem bietjie foto’s en wys ons asb? Dis vir my so snaaks as daar direkte vertalings gedoen word… 😎

  10. 11

    Ek sal binnekort ‘n post doen en van die foto’s en vertalings deel

  11. 12

    Hoop jy’s nie vir lank ‘onder konstruksie’ nie. 😀


Comment RSS · TrackBack URI

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: